Greenwoods Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 163
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johanna R - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag met alles wat jy nodig het in die eenheid.
Branko B - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable, friendly.
Sonja L - Jul 2024
Algehele gradering
Voel soos huis.
Antoinette G - Jul 2024
Algehele gradering
Thomas is a fantastic host and the accommodation at Greenwoods Selfsorg was wonderful.
Johann R - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjies skoon en genoeg ruimte, ook baie goed ontvang met ons aankoms.
Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome en goed toegerus.
Jeanne G - Mei 2024
Algehele gradering
Stil area. Goed toegerus. Baie lekker geslaap.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Jeanne se vriendelike persoonlikheid het bygedra tot 'n wonderlike atmosfeer by Greenwoods. Sy is altyd welkom terug.
Johnnie M - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike stil omgewing, veilig, pragtige kamer, ruim badkamer, heerlik geslaap.
Elzabé M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons moes by die daghospitaal inboek.
Nico D - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was mooi skoon en netjies. Vriendelike mense.
Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Philip D - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Retha V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, bring selfs kussings as jy by die swembad sit, bakgat.
Retha O - Jan 2024
Algehele gradering
Thomas is 'n baie goeie gasheer en het moeite gedoen om ons behoeftes te bevredig.
Thato M - Des 2023
Algehele gradering
Wish the check out time was not too early but overall did enjoy my stay.
Marita G - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Heloise C - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en ruim kamer.
Lucinda G - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.
Taryn-lisa D - Nov 2023
Algehele gradering
My 2nd stay at this venue & it doesn't disappoint.
Susan K - Okt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus, netjies en gemaklik.
Taryn-lisa D - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely and sufficient for our requirements.
Mohammed Zakariyyah M - Sep 2023
Algehele gradering
Very accommodating.
Landi R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens met aankoms, voertuie kan onderdak toesluit, dis 'n bonus. Die ligging is amazing, naby aan alles wat jy sal wil hê. Veilig en baie stil.
Esther P - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, netjies en veilig.
Deon B - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Albert N - Mrt 2023
Algehele gradering
Uiters professioneel, vriendelik en absolute netheid.
Stefan F - Jan 2023
Algehele gradering
Ons huis as ons ons Gauteng toe kom.
Audrey B - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese, rustige plek.
Margie L - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en veilig gevoel.
Henry V - Feb 2023
Algehele gradering
'n Stukkie paradys in die stad.
Lees meerKim H - Des 2023
Algehele gradering
Greenwoods Selfsorg is skoon, netjies en gerieflik.
Ronell Z - Jun 2023
Algehele gradering
Sal weer daar gaan slaap.
Gavin W - Apr 2023
Algehele gradering
We had a great stay, just 1 night, and will be back!
Liezel C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goed geleë.
Thilia B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Ons het aandag aan die Wi-Fi gegee. Die lugreëling is spesiaal geïstalleer om koud te maak in die somer en warm in die winter.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Elza P - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Stephne V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik. Alles wat mens nodig het.
Andrea B - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige tuine, gerieflike verblyf.
Wihann F - Okt 2022
Algehele gradering
Kort en kragtig.
Hestolien B - Nov 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap om 'n bejaarde tannie vroeg by hospitaal te hê.
Peter R - Nov 2022
Algehele gradering
Great spot.
Helena D - Okt 2022
Algehele gradering
Oornag op roete terug na Mosselbaai.
Lieve D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Robert K - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely hosts.
Christian G S - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, baie mooi rustige tuin.
Stefan F - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens. Baie mooi, veilige plek.
Leoni J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie ruim en lekker gesinseenheid.
Schalk B - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Johan K - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik naby besighede.
Ina K - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Lekker warm geslaap en Thomas is 'n uitstekende, spontane persoon.
Dedre V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig.
Elze E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie veilige en netjiese plek om te oornag vir ons as gesin.
Salomie S - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek, tekort aan niks.
Annalia O - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en stil omgewing.
Annalia O - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig en vriendelik.
Annalia O - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig en vriendelike verwelkoming.
Lene Dyrbak H - Mrt 2022
Algehele gradering
Nice, quiet place and good service.
Jackie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly service. Clean and tidy. Enjoyed our stay.
Marike C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Jenny M - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige personeel.
Hugo C - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en puik.
Sipho T - Des 2022
Algehele gradering
Cool and relaxing.
Ronel S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon plek, kon ongelukkig net 1 aand gebruik alhoewel ek vir 3 aande betaal het. Was daar vir hospitaalbesoek.
Mapula M - Nov 2022
Algehele gradering
Challenge with the stairs, specially for older or sick people, my other friend had a problem with the knees because of the previous car accident. It was difficult for her to climb the stairs.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Mapula
Unfortunately those were the units you booked. We would have loved to make alternative arrangements if you brought it to our attention during your stay.
Greenwoods
Josie P - Apr 2022
Algehele gradering
Oorslaap was heerlik en skoon.
Lindiwe M - Des 2021
Algehele gradering
We had a great time with my friends, rooms were neat and clean however, we experienced spider webs in some corners of the rooms.
Phillip L - Des 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay at Greenwoods.
Santie M - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar by julle geslaap, die bed is regtig baie gemaklik en die vertrekke is ruim en gerieflig ingerig.
Dirk D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer, mooi en netjiese kamers, vriendelike diens.
Pc L - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Leon D - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang in 'n pragtige, lekker stil area.
Willy B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Ons is baie jammer oor julle ervaring. Ons het hulle die volgende dag kennis gegee en hulle bespreking opgeskort.
Henry T - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasies!
Rèze S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam. Plek is baie netjies en skoon en diens was baie gaaf. Sal Greenwoods Selfsorg definitief aanbeveel!
Jenny M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik, veilig en rustige atmosfeer.
Marianne F - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige omgewing, bekostigbaar en netjies.
Lynette S - Aug 2021
Algehele gradering
Die akkommodasie het alles wat ons nodig hegad het aan voorsien. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel om hier tuis te gaan.
Dieter B - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is regtig puik en baie stil.
Louise C - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese skoon eenhede.
Abie D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf vir 'n sakebesoek.
Tony F - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful, restful, affordable stay-over after a long trip.
Ruan D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Mel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Het 'n amazing naweek gehad!
Carmen P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te slaap vir die 3 nagte.
Mandy G - Feb 2021
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Magda L - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Rowena V - Feb 2021
Algehele gradering
My partner and I booked late, got a fabulous room with safe parking and were welcomed so nicely.
Julian S - Jan 2021
Algehele gradering
Quiet stay on a lovely property.
Kelly-ann T - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Amanda L - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant, comfortable. Everything we needed.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Amanda
It was a pleasure to accommodate you. We are glad you enjoyed your stay. You're always welcome!
Shane L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Goeie kommunikasie en akkommoderend.
Liandra S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig.
Christa D - Nov 2021
Algehele gradering
Tuin is besonders, groot bome sorg vir aktiewe voëllewe.
Corne V - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en stil. Personeel altyd bereid om te help.
Stephan D - Sep 2021
Algehele gradering
Bestuur is baie vriendelik. Akkommodasie is skoon en netjies.
Thabo M - Nov 2021
Algehele gradering
The stay was as expected with good hospitality.
Fanie E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Hendrik N - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker stil in die buurt, lekker gerus.
Judy V - Jan 2021
Algehele gradering
Stil en rustig
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons sal die bad probeer skuif. Ons het jou gratis opgradeer na 'n groter en geriefliker eenheid. Die geyser, wat op 'n tydskakelaar werk, is eers aangeskakel met julle opgradering en word binne 90 min warm. Jammer vir die ongerief!
Ronelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Ons kamer is nie geskik vir ouer persone nie, voel ontsettend beknop.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Ons is jammer dat julle nie lekker gebly het nie. Dit is ongelukkig die eenheid wat julle bespreek het. Julle moes ons gevra het, dan kon ons julle na ‘n ander eenheid met ‘n toilet naby die kamer geskuif het.
Die bed is ‘n dubbelbed, maar as julle gevra het, kon ons dit met ‘n koningsgrootte ekstra lengte bed vervang het.
Onthou dit vir die toekoms. Ook by ander gastehuise.
Judy S - Mei 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Dit hou ons op ons tone. Jammer dat die ekstras nie vir julle gewerk het nie.
Ingrid V - Des 2020
Algehele gradering
Warm, vriendelike ontvangs en het baie welkom en tuis gevoel. Baie mooi tuin en wooneenhede.
Janine J - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik, genoegsaam en bekostigbaar.
Jakes V - Nov 2020
Algehele gradering
Was great.
Ista V - Nov 2020
Algehele gradering
Puik
Chris S - Sep 2020
Algehele gradering
Superskoon, netjiese akkommodasie in lowerryke tuin.
Nico M - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Ronel C - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon en baie oulike plek. Ons sal vir seker weer hier gaan oorslaap.
Celia M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie privaat, maklik bereikbaar en vriendelike diens.
Riana P - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Zonika E - Feb 2020
Algehele gradering
Baie tevrede.
Hlengiwe M - Nov 2020
Algehele gradering
It was a great, quite place to relax and unwind. Very clean.
Charlotte M - Des 2020
Algehele gradering
The host was ok. I have nothing to complain about.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
It was great to have you here and glad you have enjoyed yourself greatly! Unfortunately because of Covid we are not able to socialise as we would have loved to do!
Renette V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig
Stanley P - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely peaceful place. Will recommend it highly. I did enjoy my stay at Greenwoods.
Piet P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie sentraal gelee
Ninon S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik.
Jacorien N - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike bosveld atmosfeer in die stad!
Marietjie S - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Tania P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jeanette M - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing netjiese chalet vriendelike diens.
Annika V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelike verblyf.
Pieter V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese mense, baie behulpsaam.
Susan E - Okt 2019
Algehele gradering
Net een woord: ongelooflik!
Kobus D - Sep 2019
Algehele gradering
Soos die vorige keer. Wonderlik.
Corne L - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was ‘n voorreg om julle hier te ontvang. Julle is modelgaste en altyd welkom!
Neels S - Aug 2019
Algehele gradering
Het verblyf geniet.
Gerald G - Aug 2019
Algehele gradering
Presies wat 'n mens soek in die stad.
Dewet G - Jul 2019
Algehele gradering
Beste kliëntediens en uitstekende waarde vir geld.
Greta W - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing.
Conway R - Jul 2019
Algehele gradering
Puik ervaring.
Wynand M - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Eienaars baie gasvry en hulpvaardig.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was ‘n voorreg om julle hier te kon ontvang.
Kobus D - Jul 2019
Algehele gradering
Besonders gemaklik.
Jacob M - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful serene place managed by a lovely couple.
Donné V - Jun 2019
Algehele gradering
Verblyf is netjies en eienaars is baie gasvry en vriendelik.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang.
Julle is voortreflike gaste.
Hawies D - Jun 2019
Algehele gradering
Beste gasvryheid ooit ervaar!
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit is hoe ons sulke oulike gaste soos Hawies ontmoet.
Corney N - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het om by ons tuis te gaan. Dit was 'n voorreg om sulke oulike mense soos julle te ontvang!
Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Die skoonste selfsorg waar ons nog ooit gebly het.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, Johan. Ons is baie bly dat julle by ons tuis was en dat julle só tevrede is. Julle is altyd welkom hier!
Elsie V - Apr 2019
Algehele gradering
Ek sal nie weer op enige ander plek bly as ek in die omgewing moet oorbly nie. Ek is mal oor die plek en wens dit was myne.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Elsie, ons is só bly dat jy dit geniet het. Dit maak ons werk dubbel die moeite werd. Jy is altyd welkom!
Christa J - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies gasvrye verblyf!
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was 'n voorreeg om julle as gaste te kom ontvang.
Altyd welkom!
Lizelle G - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly Sal dit vir seker aanbeveel. Heerlike verblyf. Mooi omgewing. Goeie vriendelike diens.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke pragtige mense soos julle as gaste te ontvang. Altyd welkom.
Lize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtige omgewing.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang! Julle is altyd welkom!
Elmarie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Wondelik!
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom!
Louw D - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves. Wonderlike mense!
Hannes L - Feb 2019
Algehele gradering
Na 'n lang dag se werk is dit die plek om te ontspan.
Sonja B - Feb 2019
Algehele gradering
Uitmuntende waarde vir geld!
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dankie dat julle by Greenwoods kom oorbly het. Julle was modelgaste en is enige tyd meer as welkom.
Odette B - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties baie netjies en skool!
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Julle was modelgaste!
Allen R - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker rus.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te hê en is bly julle het dit geniet.
Dr Hermanus J P - Nov 2019
Algehele gradering
Puik.
Riekie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, veilig, gerieflik en baie aangenaam.
Lees meerLouis V - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal enige tyd die plekkie aanbeveel.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dankie dat julle by ons tuis was. Julle is altyd welkom.
George D - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring om by Greenwoods tuis te gaan.
Lees meerGreenwoods Selfsorg se terugvoer
Ons doen dit vir spesiale mense soos julle!
Maritsa T - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike nagrus.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het en dankie vir die vriendelike resensie.
Elisabeth L - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Jy was ‘n modelgas.
Cornelis N - Nov 2019
Algehele gradering
Uiters gerieflik en gemaklik veral omdat dit naby die Faerie Glen Hospitaal geleë is.
Clifford P - Okt 2019
Algehele gradering
Like a forest retreat in the middle of the suburbs.
Elmarie L - Des 2018
Algehele gradering
Rustig in die stad.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke netjiese mense te huisves. Vriendelik en laat alles skoon en netjies, julle is altyd welkom!
Elzabé M - Des 2018
Algehele gradering
Rustige en netjiese selfsorgverblyf.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Laat hulle plekkie so skoon en netjies, asof hulle nie daar was nie. Baie dankie, julle is altyd welkom.
Riana B - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut 'n moet. Rustig en privaat.
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Julle was model gaste. Laat alles skoon en netjies. Julle is altyd welkom.
Francois D - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Greenwoods Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, julle is baie welkom.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter Bunton Street 425, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang