Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Greenwoods Selfsorg

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2025 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Bunton Street 425, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 312 R919 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele bestemmings, asook noemenswaardige ou geboue en museums.

Verblyf is beskikbaar in 5 grasdak-chalets en en 2 luukse gaste-eenhede wat elk vir basiese selfsorg toegerus is en met sy eie ingang. Daar is 4 eenhede wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die vyfde chalet het slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het ’n TV met Netflix, gratis WiFi, en ’n toesluitmotorhuis. Addisioneel tot die chalets is daar 'n kothuis met 'n kombuisie wat slaapplek aan 3 gaste bied en 'n luukse gastekamer wat slaapplek aan 2 gaste bied. 'n Battery-stelsel hou die ligte aan tydens beurtkrag.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.

Pretoria spog met ’n verskeidenheid doendinge soos perdry by die Voortrekkermonument, wildkyk in die Premier Wildreservaat en valskermsweef by die Pretoria Valskermsweefklub. Die verblyf is ook naby hospitale, skole en hoofweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anina W
Saam met vriende
5.0
Veilige, skoon en netjiese plek. Lieflike tuine en swembad. Baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar.
Des 2024
Mbali Z
5.0
A must go to! Peaceful and tranquil. The hosts were amazing, friendly and accommodating, and the place is so beautiful and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Henriette J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename kuier. Het net oorgeslaap en vroeg vertrek. Baie lekker gekuier saam met gasvrou. Pragtige tuine.
Nov 2024
Saskia P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik en netjies. Baie lekker gebly, baie dankie, vriendelik en netjies.
Nov 2024
Max T
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Lekker naby Sun Arena.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Walter Bunton Street 425, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Greenwoods Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 312
R 1 312 R 919
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 312
R 1 312 R 919
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Bunton Street 425, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAROKX5laenAxZWp1V8TIJW3iDNE9nCFW3S4mnYjuPeKeTl9468l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 312 nouVanaf R918 per nag (plek vir 2) 170 5 1 5 425 Walter Bunton Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.787118471337 28.298534483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789