Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Point Self-Catering Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Green Point Self-Catering Studio
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Emmerentia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia A

Veilige netjiese verblyf.

Heerlik gekuier tydens die Kaapse Fietstoer. Loopafstand van al die plekke gewees. Die veilige parkering was vir ons 'n groot pluspunt. Netjiese moderne eenheid. Ons gasheer was so vriendelik en reeds vir ons gewag met ons aankoms. Baie sterk aan te beveel.

Peet D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D

Aangename verblyf, sonder enige probleme.

Die Green Point Self-Catering Studio was die hoogtepunt van ons vakansie! 'n Smaakvol gemeubileerde oopplanwoonstel, met alles wat nodig was - potte en panne, yskas, stoof, heerlike groot en gemaklike bed, skoon linne. WiFi het maklik gewerk. Die stel klassieke musiek CD's was presies op ons golflengte! Die hele gebou was blykbaar ook onlangs mooi smaakvol en netjies oorgeverf.

Green Point Self-Catering Studio se terugvoer

Baie dankie vir die besonder positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.

Green Point Self-Catering Studio
Sonja S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Goed geleë, perfekte grootte vir twee en alle noodsaaklikhede (handdoeke, haardroër, ens), sal beslis weer kom kuier!

Sien sterre.

Mignon D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon D

Alles wat mens wil hê.

Smaakvolle, skoon, gemaklike verblyf met alles wat mens nodig het. Baie goed geleë. Ian was ook 'n gawe gasheer wat ons tuis laat voel het.

Naomi N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi N

Als volgens behoefte.

Sentraal geleë en ongelooflik stil. Mooi omgewing en waarde vir geld.

Suzette B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Pragtig, stylvol en sentraal.

Lieflike, goed geleë en veilig.

Carmen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Goeie ligging en sekuriteit.

Skoon en netjies ingerig. Kan doen met opgradering van die handdoeke en algemene kombuisware. 'n Dakwaaier sal ook baie waardeer word. Ons het lekker gebly.

Marian L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian L

Baie skoon, netjiese, bekostigbare plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is netjies en skoon. Sal enige tyd dit bo ’n hotel verkies.

Philip W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip W

Baie mooi gerestoureerde woonstel, 200 m vanaf die see en restaurante.

Baie gesellige verblyf in goed toegeruste woonstel. Eienaar baie professioneel, behulpsaam en vriendelik. Was net jammer dat daar nie WiFi beskikbaar is nie en het DStv-kanale ook gemis.

Deirdre S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S

Pragtige plek. Waarde vir geld.

Die woonstel is pragtig. Enigste problem was die feit dat die eienaar die balans van 50% van my versoek het toe ek die sleutel afhaal terwyl ek dit reeds 3 weke vantevore aan LekkeSlaap oorbetaal het en LekkeSlaap ontvangs erken het.

Tanya B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B

Aangenaam en sentraal.

Aangenaam en sentraal, geen Dstv.

Estelle V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle V

Bevredigend, kan verbeter.

Netjies, baie basiese verblyf met geen DSTV nie.

Hennie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Fantasties.

Sal altyd teruggaan. Alles is presies wat dit gerieflik maak.

Hennie V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Dit was uitstekend!

Die eenheid is smaakvol en pynlik netjies. Kwaliteit beddegoed en handdoeke. Ek beveel dit sterk aan.

Renato P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renato P

Baie lekker gebly en baie oulike plekkie.

Baie oulike plekkie en perfek geleë vir my doeleindes, naamlik die eindpunt van die Argus. Veilg parkering en baie stil. Stort se drein het baie stadig uitgeloop en gevolglik het water die vloer vol gelê, maar dit was nie 'n groot probleem nie. Het die eienaar verwittig hiervan. Andersins het ons lekker gebly. Sal weer daar bly. (Terloops, die foto op die advertensie is nie die Studio waarin ons gebly het.)

Pieter V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Veilig, gerieflik en skoon.

Baie goeie waarde vir geld as jy aan die kant van Kaapstad wil bly, onderdak parkeer in baie stil woonstelkompleks. Baie goeie toegang tot snelweë. Een blok van see.

Piet R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet R

Geriewe en ligging maak dit ideaal om die Waterfront en Seepunt te geniet.

Die Studio is uiters netjies en goed toegerus vir 'n paartjie wat naby die Kaap se toerisme aantreklikhede wil wees, maar ook uit die hoofstroom vir rustige verblyf. Veiligheid is baie goed.

Amanda D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Heerlik!

Dankie. Heerlik en sal altyd van LekkeSlaap gebruik mask. Die heel beste!

Marlet V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlet V

Baie netjies, skoon en sentraal geleë.

Stapafstand van restaurante, winkels en die see. Baie skoon en netjies.

Candice M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M

Excellent accomomdation with friendly service.

Very clean and recently renovated. I will definitely use the accommodation again.

Mignon D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon D

Heerlike, sonnige studio. Skoon, netjies en alles wat nodig is. Smaakvolle interieur.

Ons het heerlik gebly, ons is goed ontvang. Die eenheid was smaakvol en skoon met alles wat 'n mens nodig sou hê. Ons sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms. Dis goeie waarde vir geld.

Charmain B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain B

Ateljee was perfek!

Ek kan die ateljee baie sterk aanbeveel. Dit sal ons eerste keuse vir verblyf in die Kaap wees in die toekoms. Die eienaar voorsien in alle behoeftes en benodigdhede.

Helga D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Gerieflik en netjies!

Ons het baie lekker gebly en die omgewing te voet verken. Baie netjiese ingerig met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Uitstekende kommunikasie en administrasie. Baie dankie!

Gail Priscilla B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail Priscilla B

I had an awesome stay, the flat was exactly as described.

My stay was awesome. I loved the flat and the area in general, it was spacious, clean and safe. I will certainly make use of your services again in future.

Emil B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil B

Goeie, sentrale en netjiese verblyf in Seepunt.

Ons is vriendelik deur Ian ontvang wat ook gehelp het om ons bagasie na die eenheid toe op te dra. Twee stelle trappe gaan na die ruim en gerieflike woonstel op die boonste vloer. Die eenheid het nie juis 'n uitsig nie, maar is gerieflik, skoon, netjies en met 'n radio/CD speler, TV en goeie kwaliteit meubels en kombuistoerusting toegerus. Dis sentraal in Seepunt geleë, met veilige onderdakparkeerplek en binne stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Die nadele, as ‘n mens dit so kan noem, is dat die TV slegs vyf kanale vertoon en dat daar geen Internet toegang is nie. Ons het nietemin die vyf dae lekker gebly en kan die Studio aanbeveel.

Nathan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nathan V

Groot ramp.

Geen kliëntediens. Van die intrapslag af voel jy reeds onwelkom; asof jy die eienaar/bestuurder iets verskuldig is. Ek sal die plek nie aanbeveel nie.

Gisela B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela B

This flat was a wonderful find - not only cosy and comfortable, but beautifully put together as well.

We stayed for a total of 6 days in mid-winter and were very snug and warm. In spite of being in a very busy area the property was quiet and tranquil. It has everything a traveller could require - even a hi-fi!

Philip D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Baie sentraal en keurig toegerus.

'n Baie gerieflike, ruim woonstel wat toegerus is met alles wat benodig word. Die eenheid is op die tweede vloer wat met trappe bereik word en is dus nie geskik vir persone wat nie trappe kan klim nie. Uitstekende bed en beddegoed! Sal weer daar wil bly.

Nombeko H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombeko H

It was a fabulous stay

Affordable, owner friendly, neat and safe. I would stay again.

Heather V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V

Dit was baie rustig en stil in die nagte. Die plekkie is naby alles!

Dit was 'n wonderlike verblyf!

Magda S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S

Very central, comfortable and everything you need for a stay away from home.

It's always a pleasant surprise when you arrive at place and it's more than you expected for the price. We felt very safe and enjoyed being so centrally based and a stone throw away from the beach and Waterfront. We have already booked to stay again.

Amanda H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H

Good location

Nice place.

Yolande E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande E

Netjies, skoon en volledig toegerus.

Sterk aanbeveelbaar!

Coenraad R - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad R

Aangenaam!

Ons sal weer daar gaan bly.

Chantal V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Perfect weekend getaway

We were very happy with this studio unit. It was perfect for the weekend getaway. I will definitely book this place again when visiting CT. It's 250m from the sea, very central to get around. The unit had everything you would. We found the unit great value for money!!!

Lisa T - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T

Enjoyed!

We enjoyed our stay very much!

Shane P - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane P

Nice Apartment

Nice apartment, good value for money. Would stay there again.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1B, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5A8XX0CmJPOrnNm9xPiyBGtvA21YO7kyXdUv99Y30VHshHzTzF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1B Glengariff Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909549004947 18.398226499557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang