Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Point Self-Catering Studio

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Emmerentia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Veilige netjiese verblyf. Heerlik gekuier tydens die Kaapse Fietstoer. Loopafstand van al die plekke gewees. Die veilige parkering was vir ons 'n groot pluspunt. Netjiese moderne eenheid. Ons gasheer was so vriendelik en reeds vir ons gewag met ons aankoms. Baie sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Aangename verblyf, sonder enige probleme. Die Green Point Self-Catering Studio was die hoogtepunt van ons vakansie! 'n Smaakvol gemeubileerde oopplanwoonstel, met alles wat nodig was - potte en panne, yskas, stoof, heerlike groot en gemaklike bed, skoon linne. WiFi het maklik gewerk. Die stel klassieke musiek CD's was presies op ons golflengte! Die hele gebou was blykbaar ook onlangs mooi smaakvol en netjies oorgeverf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Green Point Self-Catering Studio
Baie dankie vir die besonder positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Goed geleë, perfekte grootte vir twee en alle noodsaaklikhede (handdoeke, haardroër, ens), sal beslis weer kom kuier! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Alles wat mens wil hê. Smaakvolle, skoon, gemaklike verblyf met alles wat mens nodig het. Baie goed geleë. Ian was ook 'n gawe gasheer wat ons tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Als volgens behoefte. Sentraal geleë en ongelooflik stil. Mooi omgewing en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Pragtig, stylvol en sentraal. Lieflike, goed geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Goeie ligging en sekuriteit. Skoon en netjies ingerig. Kan doen met opgradering van die handdoeke en algemene kombuisware. 'n Dakwaaier sal ook baie waardeer word. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Baie skoon, netjiese, bekostigbare plekkie. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is netjies en skoon. Sal enige tyd dit bo ’n hotel verkies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2017

Baie mooi gerestoureerde woonstel, 200 m vanaf die see en restaurante. Baie gesellige verblyf in goed toegeruste woonstel. Eienaar baie professioneel, behulpsaam en vriendelik. Was net jammer dat daar nie WiFi beskikbaar is nie en het DStv-kanale ook gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deirdre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2017

Pragtige plek. Waarde vir geld. Die woonstel is pragtig. Enigste problem was die feit dat die eienaar die balans van 50% van my versoek het toe ek die sleutel afhaal terwyl ek dit reeds 3 weke vantevore aan LekkeSlaap oorbetaal het en LekkeSlaap ontvangs erken het.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1B, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5A8XX0CmJPOrnNm9xPiyBGtvA21YO7kyXdUv99Y30VHshHzTzF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1B Glengariff Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909549004947 18.398226499557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang