Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grey Goose Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grey Goose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Grey Goose Game Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Krug H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krug H

Eenvoudig, netjies, veilig en waarde vir geld.

Eenvoudige in-check proses. Pragtige gronde met wild. Restaurant met goeie diens en lekker opsies. Ontbyt was ook baie lekker gewees.

Hannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Rustige kalm atmosfeer.

Ek het lekker gebly. Hulle kan dalk net beter aanwysings gee oor hoe om by die ontvangs uit te kom. Het so bietjie daarmee gesukkel.

Marga S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marga S

Lekker, gerieflik, mooi.

Ons het twee nagte oorgebly en het ons verblyf baie geniet. Die kamer (en veral die mooi badkamer) was gerieflik, en die ligging net buite Newcastle was goed. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die "trail run" was vir my die hoogtepunt, hoewel ek nie daarby uitgekom het om die hele roete te doen nie - deels omdat ek nie geweet het hoe die paadjie aangedui word nie en dit nêrens verduidelik is nie. Die WiFi was ongelukkig glad nie goed nie.

Joeanne T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joeanne T

Heerlik.

Baie netjies en skoon. Heerlik gebly by hierdie plek. Ook nie vêr uit die dorp. Lekker restaurant met verskeidenheid om van te kies op die spyskaart. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Wanda K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda K

Skoon, netjies en mooi natuurskoon.

Vriendelike personeel.

Jopie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie M

Baie mooi kamers, gemaklik gevoel van die begin af. Vriendelike mense.

Baie welkom laat voel. Ons het ook my skoonma se 75ste verjaarsdag daar gevier saam met haar vriende and ander familielede. Alles was goed, verblyf, kos en gasvryheid.

Jolene K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene K

Great hospitality, friendly and picturesque.

From the start we were warmly welcomed, Grey Goose went out of their way to make our stay comfortable and enjoyable. Having trail walks and a Parkrun available was just up my alley. A lovely venue for a breakaway.

Jeanre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanre V

Baie netjies en skoon.

Heerlike ontbyt gehad. Lodge is kindervriendelik.

Lize B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize B

Ons het lekker gebly en die diens was fantasties. Als was skoon en netjies.

Die Wi-Fi konneksie was wisselvallig maar die Lodge en fasiliteite was heeltemal voldoende.

Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Lekker geslaap by Grey Goose.

Baie vriendelike mense. Lekker geslaap. Skoon en netjies. Was wonderlik om in die natuurskoon te kon rondloop en sebras, verskeidenhied bokke, perde, en volstruise raak loop. Het elke oggend ontbyt daar geëet - was besonders lekker.

Corne B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Net een nag oorgeslaap op pad huis toe. Kon Newcastle en omgewing nie veel verken nie. Lekker gebly by Grey Goose.

Die verblyf was aangenaam. Rustige en mooi omgewing en terrein. Die plek was netjies. Lekker ontbyt.

Maryka N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryka N

Voldoen aan ons vereistes vir die aand.

Verblyf was voldoende aan ons vereistes vir die aand wat ons dit benodig het. Ons kuier was nie lank genoeg om meer te kan sê op ons tyd daar nie.

Massimo D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Massimo D

Too close to town.

Doesn't have a "lodge" feel. More suited for families with small children.

Mariska H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Ontspanne en rustige atmosfeer.

Mooi moderne kamers. Aandete en ontbyt uit die boonste rakke. Verseker waarde vir geld.

Prishani S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prishani S

Peaceful and clean. Staff are very welcoming and helpful.

Will definitely come back.

Willem S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Aangenaam, lekker ontbyt, rustigheid.

Gasvryheid deur personeel. Hulpvaardig. Lekker ontbyt en genoegsaam. Rustige atmosfeer van plaaslewe.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sukses Plaas, Memelpad, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bacf30d1f673a713fcef17ec5ceb3ae6495caa4dcc49557e74660d689b85041c3c72b75511db72edf5d92118fad1e1102c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Sukses Farm Memel Road 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.733493621336 29.893673514744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang