Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grey Goose Game Lodge

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sukses Plaas, Memelpad, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Grey Goose Game Lodge is aan die voet van die Drakensberge, 3 km van Newcastle af. Die perseel bied 'n rustige atmosfeer en 'n rits opwindende doendinge, keurige etes en asemrowende natuurskoon.

Ons bied verblyf in dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en gesinskamers. Al die kamers is gerieflik gemeubileer en het 'n HD-TV met die volle DStv-pakket, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis onbeperkte WiFi. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort.

Doendinge op die perseel sluit visvang, opwindende helikoptervlugte, stap, draf en fietsry, oerwoudgimnasiums, trampolien, springkussing en 'n restaurant op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Krug H
5.0
Eenvoudig, netjies, veilig en waarde vir geld. Eenvoudige in-check proses. Pragtige gronde met wild. Restaurant met goeie diens en lekker opsies. Ontb...
Sien meer
Sep 2023
Hannes V
Besigheidsreis
4.8
Rustige kalm atmosfeer. Ek het lekker gebly. Hulle kan dalk net beter aanwysings gee oor hoe om by die ontvangs uit te kom. Het so bietjie daarmee ges...
Sien meer
Mrt 2024
Marga S
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker, gerieflik, mooi. Ons het twee nagte oorgebly en het ons verblyf baie geniet. Die kamer (en veral die mooi badkamer) was gerieflik, en die ligg...
Sien meer
Jun 2024
Joeanne T
Saam met lewensmaat
4.0
Heerlik. Baie netjies en skoon. Heerlik gebly by hierdie plek. Ook nie vêr uit die dorp. Lekker restaurant met verskeidenheid om van te kies op die sp...
Sien meer
Apr 2024
Wanda K
Besigheidsreis
4.0
Skoon, netjies en mooi natuurskoon. Vriendelike personeel.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grey Goose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sukses Plaas, Memelpad, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Grey Goose Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sukses Plaas, Memelpad, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bacf30d1f673a713fcef17ec5ceb3ae6495caa4dcc49557e74660d689b85041c3c72b75511db72edf5d92118fad1e1102c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Sukses Farm Memel Road 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.733493621336 29.893673514744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang