Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grey House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-singel 29, Wellwaypark-Oos, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grey House is in Durbanville, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die gastehuis bied 3 kamers met lugversorging wat toegerus is met 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas.

Buite beskik die eiendom oor 'n braai-area en 'n pizza-oond met meer buitesitplek, perfek vir skemerkelkies. Gedurende die somer kan gaste van die swembad gebruik maak.

Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Grey House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Tambotie-singel 29, Wellwaypark-Oos, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grey House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-singel 29, Wellwaypark-Oos, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382ff9def7cb55384104b09f8fcfd62dada2dab058b6c0e8f8e9507f96594d24774dfc6047d98b4c8049e6d9ebdd59c58426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 29 Tambotie Crescent Wellway Park East 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.826589048936 18.663111158301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang