Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grey Manor Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Celeste W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam. Sal beslis weer kom kuier. Ligging is perfek. Netjies. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese en skoon plek. Ontbyt was fantasties. Ligging was fantasties en naby Pukke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Elegant, rustig en sentraal. Die gastehuis is baie mooi en elegant gedoen. Mens voel welkom vandat jy daar aankom. Die kamers is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik en netjies. Personeel is baie gaaf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette F
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Ek het baie gerieflik gebly by Grey Manor. Die bestuur en personeel is baie vriendelik en laat mens spesiaal voel. Ek was aangenaam verras met die smaakvol gedekoreerde en ruim kamer. Daar is alles wat mens nodig het, en dit is pragtig skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie netjies en vriendelike diens. Ons sal defnitief die plek aanbeveel, dit is 'n pragtige plek met baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Een van die beste verblyfplekke nog! Die gastehuis is pynlik netjies! Baie sentraal geleë! Hartlike ontvangs met aankoms! Baie goeie sekuriteit. Kamers is toegerus met alle moontlike benodighede! Pynlik netjies en luuks! Baie goeie kommunikasie voor aankoms!. Hoogs aan te beveel! Baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wj A
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Definitief een van die netjieste gastehuise in Potch. Skoon, vriendlik, netjies en waarde vir geld. Sal definitief weer daar bly, maak nie saak vir watter prys nie. Dis alles die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Ons verblyf was ideaal geleë en baie gerieflik. Baie vriendelike personeel wat dadelik help in 'n krisis. Ons kamer was baie netjies en skoon. Ons sien hulle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pc C
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Baie lekker en goeie diens. Baie goeie diens, lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670c649ad563a1cc17d08c309f314bd37d6123517c680fda2d74addaa3f17275b1359d2312ddcb750e52d7fa689d894bc44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 76 Hoffman Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69616 27.09318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang