Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grey Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes Universiteit en die Bult-besigheidsentrum af.

Die gastehuis het moderne, luukse en suite-kamers. Elke luukse eenheid spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n ingeboude lessenaar, digitale kluis, lugversorging en WiFi.

Die perseel bied veilige onderdakparkeerplek wat deur geslotekringtelevisie gemonitor word. 'n Heerlike warm en Kontinentale ontbyt word daagliks bedien en moet vooraf gereël word. Ekstra maaltye kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Celeste W
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Sal beslis weer kom kuier. Ligging is perfek. Netjies. Stil en rustig.
Sep 2024
Wayne S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en skoon plek. Ontbyt was fantasties. Ligging was fantasties en naby Pukke.
Apr 2024
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Elegant, rustig en sentraal. Die gastehuis is baie mooi en elegant gedoen. Mens voel welkom vandat jy daar aankom. Die kamers is ten volle toegerus me...
Sien meer
Apr 2024
Alicia T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en netjies. Personeel is baie gaaf. Sien sterre.
Feb 2024
Antoinette F
5.0
Ek het baie gerieflik gebly by Grey Manor. Die bestuur en personeel is baie vriendelik en laat mens spesiaal voel. Ek was aangenaam verras met die sm...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Grey Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670c649ad563a1cc17d08c309f314bd37d6123517c680fda2d74addaa3f17275b1359d2312ddcb750e52d7fa689d894bc44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 76 Hoffman Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69616 27.09318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang