Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyroof Lodge @ Highland Gate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1187, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R9 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Greyroof Lodge @ Highland Gate is 'n kontemporêre selfsorghuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom. Dit is op die hoogste punt aan die noordekant van die landgoed geleë en spog met 'n wonderlike uitsig oor die gholfbaan en omliggende platteland. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, 'n groep vriende of gholfspelers wat op soek is na rustige verblyf buite die stad.

Die huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Vier van die badkamers het 'n bad en stort, en die ander badkamers het net storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, 'n eiland met stoele en 'n opwaskamer toegerus. Die sit- en eetarea het genoeg sitplek vir eet en ontspan, 'n ingevoerde dubbelkaggel, 'n TV met die volle DStv-pakket en dit spog met 'n uitsig oor die gholfbaan en platteland. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n beskutte stoep met sitplek en 'n ingeboude braai lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die huis is net sowat 100 m van die klubhuis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 7
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Toilet
Badkamer 7

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ronelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Erfdeel 1187, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R9 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1187, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc67cb873feb86498442c1859659c6ad2c6069453cd3d56207c482328b357498795728d84d79e0fc7496eb70786bcda3122fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 400 per nag (plek vir 12) Plot 1187 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.443975698652 30.208898290638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang