Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greystoke

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier in 'n skoon en netjiese plek. Greystoke is 'n aangename blyplek. Die plek is netjies en goed uiteengesit. Daar was ook veilige parkeerplek agter 'n toesluit hek. Regtig waarde vir jou geld. Die eienaar het selfs Saterdagoggend kom inloer om te verneem of ons lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coen
Greystoke
Baie dankie, Gerhard, dit was 'n plesier om julle te kon onthaal. Kom weer asb.. Groete, Coen.

Eben H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Presies wat ek gesoek het. Die woonstel is perfek vir my doeleindes, rustig, skoon en naby my kliente. Privaat ingang en sekuriteit parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coen
Greystoke
Baie dankie vir jou resensie. Dit is voorwaar aangenaam om gaste van jou kaliber te ontvang en te huisves.

New-nation Jeremiah N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Awesome place and received a homey feel. Beautiful place, and very helpful and friendly owner. Well secured, clean, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick M
1 nag
4.8
Jul 2023

Quick overnight stay while travelling. Very comfortable. Well received and accommodated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coen
Greystoke
Hi Rick, thank you so much for your good review. Hope to host you again. Regards. Coen

Gerhard G
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

Ek sal weer gebruik as ek Springs toe gaan. Baie lekker gebly en die eienaar is baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Moffat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

We had a great stay. The only problem was the bed which was uncomfortable. The mattress is won out. Other than that all is top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elouise G
1 nag
5.0
Okt 2022

Rustige en veilige oorbly. Rentia en Coen was vreeslik vriendelik en behulpsaam van die eerste stap van die bespreking tot die aankoms. Die plekkie is puik uitgelê en netjies beslis tot hoogte standaard. Rentia het ons baie welkom laat voel en dit is hoogs aanbeveel om die ekstra aan te vra vir ontbyt. Sal beslis terugkom 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coen
Greystoke
Baie dankie Eloise, dit was 'n voorreg om gaste soos julself te he en te bedien. Sien uit na jul terugkeer en hopelik is dit heel spoedig. Groete, Coen en Rentia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irving Steyn-straat 26, Cassledale, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA064d96a2212ce30b19aee55f3379e0427d447b3fe15a8497661aab572075e7d5f26f31838c47dad947e663b43af0dc0d1f01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 26 Irving Steyn Straat Cassledale 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.264935634391 28.466119212303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang