Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyt House Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ana H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderful place. Lovely house! Very well equipped and comfortable. Loved the side patio area for morning sunshine and afternoon braais. Loved sitting on the front porch and looking at the world passing by. Very comfortable beds and great hot showers. Only small issue was that the thermostat on the oven doesn't work well. So rather plan to use the airfryer or microwave. Hope to be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Greyt House Self-catering
Ana, thank you. It was a privilege to be your host. We were not aware of the oven issue, it will be fixed.

Leon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die beste ooit. My kinders ken nie die plaaslewe nie en hierdie was die beste manier om hulle te wys. Dit was die beste ooit. My kinders het elke oomblik geniet, veral die perde wat in die nag kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Greyt House Self-catering
Leon, dit was 'n voorreg om jul te kon huisves. Dankie, Karin

Robyn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Happy peaceful stay in Greyton. Relaxing and peaceful. We loved sitting out on the stoep with a beautiful view of the mountain. It was close enough to walk into town, and the accommodation was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Enjoyable. It was comfortable with everything we needed. Perhaps a battery torch would have been good for load shedding. Children can't walk around with paraffin lamps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Greyt House Self-catering
Hello Melanie, thank you for the advice. Much appreciated. Regards, Karin

Soraya B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

This guest house was great. The stay at the guest house was great. I would recommend it. It is centrally located and it's just a few minutes' walk to the Greyton Village Market. There is ample space for 6-8 people, and the house has all the conveniences and appliances one would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Greyt House Self-catering
Dear Soraya, thank you. Hope to hear from you soon.

Christina P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

It was superb and we enjoyed the stay. We really enjoyed our stay. Everything is there, no suffering. Even if the load shedding is there, but we didn't suffer, we were able to cook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ons het baie lekker gebly. Die huis het 'n warm atmosfeer met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly en gerus. Die huis het 'n warm en huislike atmosfeer, met alles wat nodig is en is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

A lovely getaway just a stone's throw away from Cape Town. We had such a great time in this very well-equipped house. Perfect for just getting away from busy city life and chilling by the fire while overlooking the centre of town. We would have stayed another week if we could.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Greyt House Self-catering
Thank you Uwe, looking forward to hosting you again.

Christo A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Aangename verrassing — vele kuierareas vir elke weersomstandigheid. Kaggel werk 100% met 'n lekker uitsig oor die dorpsbedrywighede. Meer sentraal kan jy nie kry nie. 200 meter vanaf die markie. Rustig, ontpannend, waterkanaal, perde in die dorp, asook 'n perd wat in die tuin kom kuier en eet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Greyt House Self-catering
Christo dankie vir die positiewe terugvoer. Ek glo ons sal weer van jul hoor.

Carelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlike naweek weg. Lieflike ruim huis met pragtige houtvloere! Dit was besonders warm die naweek, daar was waaiers beskikbaar! Aircon sou great wees! Daar is wel elektriese komberse op elke bed - en 'n kaggel - wat baie lekker sal wees in die koeler maande!. Kombuis is goed toegerus. Die braai-area is baie gesellig. Die huis is reg oorkant die mark wat op Saterdae plaasvind. Ons sal verseker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Greyt House Self-catering
Carelia, dankie vir die terugvoer. Sien daarna uit om jul weer te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2c95089329aae758c5da5b981e2c121ad07443f68e6987bfe16a47a92e2cebcea7c6112adc888f152328945c5ca30be2cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 64 5 1 5 6 Church Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.048037612431 19.60943967104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang