Greyt House Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ana H - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful place.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Ana, thank you. It was a privilege to be your host. We were not aware of the oven issue, it will be fixed.
Leon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die beste ooit.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Leon, dit was 'n voorreg om jul te kon huisves.
Dankie, Karin
Robyn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Happy peaceful stay in Greyton.
Melanie T - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Hello Melanie, thank you for the advice. Much appreciated. Regards, Karin
Soraya B - Jan 2024
Algehele gradering
This guest house was great.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dear Soraya, thank you. Hope to hear from you soon.
Hester M - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik, heerlik en hoogs aan te bevele.
Christina P - Nov 2023
Algehele gradering
It was superb and we enjoyed the stay.
Annetjie S - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die huis het 'n warm atmosfeer met alles wat nodig is.
Uwe M - Sep 2023
Algehele gradering
A lovely getaway just a stone's throw away from Cape Town.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you Uwe, looking forward to hosting you again.
Christo A - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename verrassing — vele kuierareas vir elke weersomstandigheid. Kaggel werk 100% met 'n lekker uitsig oor die dorpsbedrywighede. Meer sentraal kan jy nie kry nie. 200 meter vanaf die markie.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Christo dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek glo ons sal weer van jul hoor.
Carelia S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek weg.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Carelia, dankie vir die terugvoer. Sien daarna uit om jul weer te huisves.
Charl D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, pragtige uitsigte.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Charl.
Shelan H - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you Shelan, hope to see you soon.
Stuart C - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable, and easy to check in.
Kogila T - Jan 2023
Algehele gradering
Centrally located and well-equipped although could do with a little more upkeep.
Peter P - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable, comfortable. The house and garden need maintenance.
Dalene P - Des 2023
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige ou huis, ons het lekker gebly. Dit is wel rustiek, maar goed toegerus.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dalene, dit was 'n voorreg om jul te huisves en hoop om jul weer te sien. Jul is welkom om voorstelle te gee rondom die sekuriteit, wat meer sou vir jul werk?
Robert P - Des 2022
Algehele gradering
Lovely old house with all you could need for a comfortable stay, whether having a braai or reading beside the fire.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Robert dit was'n voorreg om.jul te huisves...hoop om weer van jul te hoor
Dennis D - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect location in town, the house has everything that you would need and more.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you Dennis, glad that you had enjoy your stay.
Dirk S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en perfek vir familie en vriende.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Dirk, ek is bly jul het Greyt house geniet.
Zaricke F - Jun 2022
Algehele gradering
A relaxing laidback stay, perfect for all!
Lees meerEttienne S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en perfek geleë. Stapafstand van alles.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie, Ettiene. Ek hoop om jul weer te sien.
Philip E - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Hello Philip
Dankie vir die terugvoer. Ek hoop om jul weer te sien.
Groete
Kaylee F - Jan 2022
Algehele gradering
I really enjoyed my stay. Would definitely recommend.
Peter W - Aug 2022
Algehele gradering
Ontspannend met 'n fees van lekker dinge om te doen.
Kara V - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely weekend spent on the verandah overlooking the village market and mountain.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Kara, thanks for the review. Hope to see you again.
Lizelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier in die gerieflike huis, ligging is uitstekend om oral heen te stap.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie, bly jul het lekker gekuier
Maureen W - Nov 2021
Algehele gradering
It was a wonderful stay.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you Maureen, hope to see you again.
Francina S - Aug 2021
Algehele gradering
Uitmuntende belewenis.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Francina, ek hoop om jul weer te sien. Groete
Rebecca M - Jun 2021
Algehele gradering
We had an amazing time and the guesthouse was an ideal stay.
Mark D - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely place.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you, hope to see you again.
Estelle G - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasiese huis. Perfek vir 'n groot familie. Ons het lekker gekuier.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Estelle, hoop om jul weer te sien.
Stuart K - Aug 2021
Algehele gradering
Had a great time. The peacefulness was the best.
Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike stoep vir kuier.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Gerhard, ek is bly jul het lekker gekuier.
Egbert D - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike, mooi en praktiese leefhuis vir ons naweek-wegbreek.
Lees meerRiaan P - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker huis weg van die huis. Rustig. Prentjiemooi vistas.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Riaan, ons hoop om julle weer te sien.
Philip D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging en goeie waarde vir geld
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Philip. Greyt house is die week opgegradeer. Die huis is oorgeverf, die gesinsbadkamer is oorgedoen, met 'n heerlike ruim stort. Ons hoop om jul binnekort weer te sien. Hou die facebook dop om die nuwe Greyt house te sien.
Groete, Karin.
Maria Vrancken V - Sep 2020
Algehele gradering
We had a lovely time in Greyton and at Greyt cottage.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you Maria, we are looking forward to seeing you again.
Jaco S - Aug 2020
Algehele gradering
Greyton is 'n awesome plek om te besoek!
Olivia A - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect for friends.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thanks, hope to see you again.
Estelle C - Apr 2019
Algehele gradering
The location was great, you can walk to nearby shops and restaurants. Will definitely go again.
Karen E - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderful host, clean and comfy and allows pets which is perfect for us.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Karen, thank you, hope to see you again.
Philippus G - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend, maar badkamergeriewe is beperk vir 'n vol huis.
Lees meerGreyt House Self-catering se terugvoer
Philip dankie vir die terugvoer. Ons sal verseker dink aan 'n 2de stort. Die droogte en die baie potklei in Greyton het bygedra tot die krake(beweging in die grond), die advies wat ons gekry het, was dat ons eers nog kans gee vir die potklei om te herstel voordat ons die krake hanteer.
Groete,
Karin
Sally H - Jun 2019
Algehele gradering
Cycling weekend in Greyton.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fietsry-naweek in Greyton.
Hierdie huis is in die perfekte plek vir 'n naweek in Greyton. Greyton was so koud die naweek wat ons daar was, maar die beddens het elektriese komberse en sodra die kaggel gebrand het, het ons almal saans bymekaargekom. Akkommodasie is eenvoudig, maar die plek is fantasties en ons tieners was mal daaroor omdat hulle hul maklik in Greyton vanaf die huis kon fietsry. Die gashere was great en super in elke vorm van kommunikasie. Die seuns het ons uit die huis gesluit en hulle het alles moontlik gedoen om ons so vinnig moontlik te red. Ons sal beslis weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you, Sally. We are looking forward to seeing you again.
Anneke S - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker, ruim en goed toegeruste huis, maar het regtig verf en aandag dringend nodig.
Frik C - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker maar meer verwag.
Lees meerGreyt House Self-catering se terugvoer
Beste Frik,
Ek is jammer dat die huis nie aan jul verwagtings voldoen het nie, ek sou verseker 'n plan gemaak het as ek van jul ongerief geweet het.
Groete,
Karin
Garth T - Jan 2019
Algehele gradering
Bad first impression!
Lees meerGreyt House Self-catering se terugvoer
Garth, thank you that you will make use of the free weekend that we have offered you as compensation for the inconvenience during your stay. As can be seen in other reviews, this certainly is not our standard. Looking forward to seeing you again.
Pierre Chandre P - Des 2018
Algehele gradering
Die rustigheid vanself.
Lees meerGreyt House Self-catering se terugvoer
Dankie! Bly jul het dit geniet
Belinda R - Des 2018
Algehele gradering
'n Heerlike naweekhuis waar ons kon rus en stap in Greyton se berge. Sal definitief aanbeveel!
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie, sien jul graag weer!
Juanette M - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf in mooiste dorpie.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Ons hoop om jul weer te sien. Dankie.
Lana D - Nov 2018
Algehele gradering
Home from home.
Mariana F - Okt 2018
Algehele gradering
Alles was perfek!
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Mariana, hoop om jul weer te sien.
Ruth B - Jul 2018
Algehele gradering
Family friendly house with everything we needed.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you for your kind remarks, see you again.
Carol R - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely spacious house, perfect for kids!
Lees meerAnnelie D - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Jeanne B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon huis.
Louise R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Andrew T - Feb 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike rustige naweek.
Dave J - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent venue for family gathering.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Thank you for the feedback, Dave.
Danel S - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is 'n ou huis wat bietjie TLC nodig het, maar is baie netjies en skoon en in die middel van die dorp.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Danel, ek hoop ons sien jul weer.
Naomi B - Aug 2016
Algehele gradering
Amazing house; perfect location; great value for money
Lees meerGreyt House Self-catering se terugvoer
Naomi, thank you for your review, hope to see you again!
Zonia L - Mei 2016
Algehele gradering
It was an amazing venue for a weekend of hiking!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n fantastiese venue vir 'n stap-naweek!
The Greyton House Self-catering is waarlik 'n lieflike plek. Alhoewel dit in die middel van die dorp is, lê dit in 'n stil straat naby die Saterdag-markie, 'n lieflike plek vir mense wat net wil ontspan. Die huis is ruim en het 'n lieflike tuin met 'n ou leivoor. Ons kon selfs ons hondjie saamgevat het! Lieflike beddegoed! Pragtige rose!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Zonia, kom gerus weer.
Gerda V - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker groot huis, sentraal geleë.
Lawson E - Mei 2016
Algehele gradering
Beste naweek in Greyton.
Greyt House Self-catering se terugvoer
Dankie Lawson, hoop om jul weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang