Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton EcoLodge

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 36, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greyton EcoLodge bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van die ikoniese dorpie Greyton. Die lodge is geleë aan die voet van die Riviersonderend-bergreeks, wat aan die Natuurreservaat grens. Dis ideaal vir skole, kerkgroepe, spesiale belangegroepe, bergfietsryers, stappers en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 8 slaapsale, 2 dubbelkamers en 4 2 enkelkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en maak gebruik van gedeelde badkamers met 'n bad en stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis, eetarea en sitplek met 'n binnenshuise kaggel, fietsberging met wasgeriewe, asook 'n groot privaat tuin. Die buite-lapa en braai-area is ideaal vir saamkuier, met uitsigte oor die berge of die sterrehemel in die nag.

Die eiendom se ligging is binne maklike stapafstand vanaf die restaurante, winkels en galerye in die dorpie, asook die bekende Saterdagoggendmark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Fortune M
5.0
Thank you for the wonderful and excellent hospitality, comfy rooms. Ecolodge is beautiful for a getaway, nice and quiet environment. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Elton D
Saam met vriende
5.0
Good value for money. Friendly staff and it was exactly as advertised, and they provided extra towels upon request.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Emile F
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld, backpackers/ koshuis tipe verblyf. Skoon en netjies. Ons het die Greyton EcoLodge gebruik toe ons die Fools and Fans Craft Beer festi...
Sien meer
Apr 2024
Adele A
4.6
Basic but homely. Very comfortable 'backpackers'. Janet and staff were available for any queries. Just need to refurbish the one bathro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Sylvia M
4.2
The landlord was always available to help. The place is fine, it just needs deep cleaning. The landlord was always available to help. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Parkstraat 36, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greyton EcoLodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 36, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd61fa38351c7d85f0dc5f10524e4e1c9a41fdb89c2a0eb43b2f138a8ae1d3e449555f2a39b3e723774d3bc6b548887dd0ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 36 Park Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0470102162 19.607924222946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang