Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 Park Greyton

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 51, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

51 Park Greyton is 'n luukse, moderne huis wat goed geposisioneer is in 'n welige groen gevestigde tuin. Dit bied skouspelagtige berguitsigte en 'n groot dek met 'n swembad.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het, met 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n filterkoffiemasjien, 'n Nespresso-kapsulemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, asook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en kaggel.

Die vloei is perfek vir onthaal en bied dubbeldeure wat na 'n braai-area en patio uitkyk wat oor die swembad en pragtige tuin uitkyk. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir 51 Park Greyton
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Parkstraat 51, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink 51 Park Greyton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 51, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa79153c752bcdb7acfd2270829a68658eddd86b225314dcf7fb7cba7250d46ecc21944769cf46e7b0f6eff5a7656ddb9f0b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 51 Park Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045337101612 19.610542098943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang