Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik! Baie netjies. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Greyton Lodge
Baie dankie, Linda. Ons waarder jou kuier by ons. Groete, Hendrik.

Penni Hirst H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Love Greyton Lodge. Superb accommodation. Love staying at Greyton Lodge. The staff bend over backwards to assist, and the owner always makes us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helouise F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

My stay was nice. My stay was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Salig. Heerlik! Kamer is skoon en netjies, heerlike bed en beddegoed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tamsyn M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Warm maar lekker. Het lekker gebly en die eienaar was baie aangenaam, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christoffel L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Lekker netjiese plek, lekker ontbyt. Heerlik gebly, sal weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hendrik
Greyton Lodge
Baie dankie vir jul kuier! Julle is great! Groete.

Simone O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties, netjies en modern. Absoluut fantastiese verblyf. Netjies en modern met koffie en waterbottel gratis in die kamer. Die uitsig is fantasties oor die berge en die ontbyt is lipleklekker. Sal hoogs aanbeveel vir 'n lekker wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Greyton Lodge
Simone, dit was n voorreg om jul hier te hê, baie dankie vir die mooi boodskap, ek waardeer dit.

Gert L
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Heerlike kuier by Greyton Lodge. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Skoon, gemaklike, veilige akkommodasie. Goeie ontbyt met lekker vure wat brand in die hoofhuis. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastic! Was a lovely stay! The staff are friendly, the breakfast was divine, and a homely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
1 nag
5.0
Mrt 2023

Ek is baie vriendelik ontvang. En het heerlik daar gebly. Beslis waarde vir geld gewees! Ontbyt was perfek. En die bier was lekker koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 52, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f21b7b9aea959a779cc46c8ae44024b7bd8f96bedd4b873483868037628a49de3d44207a0091e3916086d00c887d4b0be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 52 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.047452476762 19.611154943705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang