Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dean Y
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Immaculate room, wonderful hosts, great breakfast. We had a fabulous time, great breakfast, great welcome from Hendrik, this place is a legend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik! Baie netjies. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Greyton Lodge
Baie dankie, Linda. Ons waarder jou kuier by ons. Groete, Hendrik.

Penni Hirst H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Love Greyton Lodge. Superb accommodation. Love staying at Greyton Lodge. The staff bend over backwards to assist, and the owner always makes us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Salig. Heerlik! Kamer is skoon en netjies, heerlike bed en beddegoed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Rustig, netjies, vriendelik. Die kamer was netjies en skoon behalwe vir 'n paar hare op die vloer. Die ontbyt was baie lekker en daar was 'n groot verskeidenheid beskikbaar. Ek verstaan net nie die stokkerige versierings in die dak van die eetkamer nie en wonder of dit nie vol stof raak nie. Die eienaar was vriendelik en het gou gehelp as ons 'n probleem gehad het. Al wat 'n verbetering kan wees, is as daar 'n manier gevind word om die badkamer van die kamer af te skort in die kamers wat 'n mooi uitkyk op die tuin het. Dis bietjie vreemd om agter 'n gordyn op die toilet te sit. Ek weet daar is kamers waar die badkamer en suite is, maar hulle het dubbelbeddens i.p.v. enkelbeddens of is vir 'n gesin van vier en kyk uit op straat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tamsyn M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Warm maar lekker. Het lekker gebly en die eienaar was baie aangenaam, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christoffel L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Lekker netjiese plek, lekker ontbyt. Heerlik gebly, sal weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hendrik
Greyton Lodge
Baie dankie vir jul kuier! Julle is great! Groete.

Helouise F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

My stay was nice. My stay was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties, netjies en modern. Absoluut fantastiese verblyf. Netjies en modern met koffie en waterbottel gratis in die kamer. Die uitsig is fantasties oor die berge en die ontbyt is lipleklekker. Sal hoogs aanbeveel vir 'n lekker wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Greyton Lodge
Simone, dit was n voorreg om jul hier te hê, baie dankie vir die mooi boodskap, ek waardeer dit.

Gert L
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Heerlike kuier by Greyton Lodge. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Skoon, gemaklike, veilige akkommodasie. Goeie ontbyt met lekker vure wat brand in die hoofhuis. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 52, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f21b7b9aea959a779cc46c8ae44024b7bd8f96bedd4b873483868037628a49de3d44207a0091e3916086d00c887d4b0be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 52 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.047452476762 19.611154943705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang