Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir Greyton Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dean Y - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean Y

Immaculate room, wonderful hosts, great breakfast.

We had a fabulous time, great breakfast, great welcome from Hendrik, this place is a legend.

Linda M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Heerlik!

Baie netjies. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie, Linda. Ons waarder jou kuier by ons. Groete, Hendrik.

Greyton Lodge
Penni Hirst H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penni Hirst H

Love Greyton Lodge. Superb accommodation.

Love staying at Greyton Lodge. The staff bend over backwards to assist, and the owner always makes us feel so welcome.

Annine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annine V

Salig.

Heerlik! Kamer is skoon en netjies, heerlike bed en beddegoed!

Sandra V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Rustig, netjies, vriendelik.

Die kamer was netjies en skoon behalwe vir 'n paar hare op die vloer. Die ontbyt was baie lekker en daar was 'n groot verskeidenheid beskikbaar. Ek verstaan net nie die stokkerige versierings in die dak van die eetkamer nie en wonder of dit nie vol stof raak nie. Die eienaar was vriendelik en het gou gehelp as ons 'n probleem gehad het. Al wat 'n verbetering kan wees, is as daar 'n manier gevind word om die badkamer van die kamer af te skort in die kamers wat 'n mooi uitkyk op die tuin het. Dis bietjie vreemd om agter 'n gordyn op die toilet te sit. Ek weet daar is kamers waar die badkamer en suite is, maar hulle het dubbelbeddens i.p.v. enkelbeddens of is vir 'n gesin van vier en kyk uit op straat.

Tamsyn M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamsyn M

Warm maar lekker.

Het lekker gebly en die eienaar was baie aangenaam, dankie.

Christoffel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christoffel L

Lekker netjiese plek, lekker ontbyt.

Heerlik gebly, sal weer teruggaan.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier! Julle is great! Groete.

Greyton Lodge
Helouise F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helouise F

My stay was nice.

My stay was wonderful.

Simone O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone O

Fantasties, netjies en modern.

Absoluut fantastiese verblyf. Netjies en modern met koffie en waterbottel gratis in die kamer. Die uitsig is fantasties oor die berge en die ontbyt is lipleklekker. Sal hoogs aanbeveel vir 'n lekker wegbreek naweek.

Greyton Lodge se terugvoer

Simone, dit was n voorreg om jul hier te hê, baie dankie vir die mooi boodskap, ek waardeer dit.

Greyton Lodge
Gert L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L

Heerlike kuier by Greyton Lodge.

Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Skoon, gemaklike, veilige akkommodasie. Goeie ontbyt met lekker vure wat brand in die hoofhuis. Awesome!

Philip G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Fantastic!

Was a lovely stay! The staff are friendly, the breakfast was divine, and a homely atmosphere.

Herman B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Ek is baie vriendelik ontvang. En het heerlik daar gebly.

Beslis waarde vir geld gewees! Ontbyt was perfek. En die bier was lekker koud.

Celeste L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Stukkie bederf in die pragtige Greyton.

Ons verblyf by Greyton Lodge was ongelooflik. Ons was by 'n funksie en het effens laat ingebook. Ons gasheer was vriendelik en het ons tot 'n opgradering van kamers aangebied, met aircon en naby swembad. Ontbyt was heerlik met ongelooflike vriendelike en behulpsame personeel. Die swembad (met plattelandse karakter) was 'n welkome verligting teen die hitte. Pragtige kunstigheid is orals sigbaar. Ons sal beslis weer daar bly!

Greyton Lodge se terugvoer

Dankie Celeste, ons waardeer die terugvoering en hoop om gou weer julle te huisves. Groete. Hendrik

Greyton Lodge
Hayley G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley G

Very relaxing and welcoming environment.

We enjoyed our stay so much that we ended up booking an extra night. The staff made us feel extremely welcome and the serenity of the gardens was very relaxing. Thank you Hendrik! We will be back.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul besoek aan Greyton Lodge.
Groete
Hendrik.

Greyton Lodge
Carla K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla K

Absoluut perfek.

Heerlike ontbyt en lieflike bed.

Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Die verblyf was baie aangenaam en het heeltemal aan ons verwagting voldoen. Beveel aan en sal weer besoek.

Die persoonlike kontak was duidelik tydens ontbyt en ons het ook 'n beursie vergeet in 'n kamer. Hendrik was baie hulpvaardig om ons te verwittig van fonds en die beursie met inhoud te help terugbesorg aan ons. Fantasties!

Greyton Lodge se terugvoer

Dankie. Ons waardeer jul besoek aan Greyton Lodge. Groete, Hendrik.

Greyton Lodge
Deon B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Heerlik ontspan en baie lekker gekuier.

Soos by vorige geleenthede het Greyton Lodge nie teleurgestel nie. Vriendelike ontvangs en baie goeie diens.

Ingrid O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O

We highly recommend Greyton Lodge!

We visited this lovely lodge on a recent weekend – it is modern, clean and cosy. The owner, Hendrik, and staff were very polite, friendly and accommodating. Hendrik advised us well on dinner reservations down the main road, which was excellent!

Fanie T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Baie netjies en goeie diens.

Beveel aan vir kort en lang kuiers in Greyton.

Greyton Lodge se terugvoer

Fanie, dankie vir die mooi boodskap.
Julle is fantastiese mense.
Baie groete
Hendrik

Greyton Lodge
Lynette P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Wegbreeknaweek.

Gemaklike verblyf terwyl ons die Classics for All bygewoon het. Mooi plek met als (behalwe 'n ketel!) wat ek nodig gehad het.

Chantel F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel F

Wat 'n ongelooflike lekker naweek.

Greyton Lodge was definitief 'n hoogte punt. Wonderlike diens, lekker kos en baie vriendelike gesiggies. Ons was tuis.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie Chantel, ons waardeer julle.
Groete
Hendrik

Greyton Lodge
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Ongelooflike uitsig op berge, vriendelike personeel, goeie ligging, lieflike swembad, netjies en skoon.

Sien sterre.

Jeremy D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy D

Great hosts who catered for our every need.

Packed us breakfast the night before because we were leaving early for a hike. Provided a cot at short notice. Helped us with fridge space, after reception hours. Highly recommended.

Darren B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren B

Friendly welcome, clean and exactly what we expected! Thank you!

Wonderfuls stay, very conveniently located near to town.

Greyton Lodge se terugvoer

Thank you, we are so glad that you stayed with us!
Kind regards. Hendrik

Greyton Lodge
Shakil S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shakil S

Beautiful lodge, smarly furnished rooms. Friendly staff.

Very much enjoyed our stay.

Rowland M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowland M

The hosts was brilliant and accomodating.

Allthough they only serve breakfast as of 8am, the staff went out of their way to give us, the majority were cyclist taken part in the Pie Run MTB, breakfast before 7. And the breakfast was absolutely out of this world.

Greyton Lodge se terugvoer

Thank you Rowland, it was such a pleasure.
Kind regards,
Hendrik

Greyton Lodge
Richard P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard P

Lovely spot for a weekend in Greyton.

I had a great stay at the Lodge, from the moment I arrived Hendrik and Rensjah were friendly and welcoming and I got great service all weekend. It was a lovely relaxing spot, well placed for exploring Greyton and will hopefully be back again in future.

Greyton Lodge se terugvoer

Richard, we have to thank you. It was so good to have you here. Kind regards, Hendrik and Rensjah.

Greyton Lodge
Natasha D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

Lovely location, fireplace in the lounge is amazing for cold winters.

It was a very nice stay. The lounge area is amazing with the fireplace. I would recommend going in summer as the pool looks divine. Excellent hosts.

Greyton Lodge se terugvoer

Thank you, Natasha. We do appreciate it. Kind regards, Hendrik.

Greyton Lodge
Ashbonita B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashbonita B

Perfekte plek vir 'n wegbreek.

Vriendelike personeel en eienaar. Fantastiese ontbytseleksie. Baie netjies. Rustige, ontspanne atmosfeer. Perfekte plek om 'n bietjie te ontspan.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit. Dankie vir die kuier by ons!
Groete . Hendrik

Greyton Lodge
Lynn N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn N

Old world charm.

The Greyton Lodge used to be the old prison cells for SAPS.

Russel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Russel K

Vriendelike diens en gasvryheid.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die koninggrootte-bed is luuks en dit het gevoel of ons in ons eie bed slaap. Die stort is 'n belewenis! Pragtige tuin en swembad. Die ontbyt was 'n heerlike afsluit vir ons kuier. Sal beslis weer gaan.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om jul hier te hê. Ons waardeer dit. Groete, Hendrik.

Greyton Lodge
Keith S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Keith S

1 night stay in Greyton.

The setting was beautiful, but the room was very small, with no privacy for the toilet and shower.

Greyton Lodge se terugvoer

Thank you so much for your stay and for the beautiful message.

Greyton Lodge
Andre W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W

Pleasant stay, attention to comfortable patio furnishing would make the evening drinks and morning coffee more enjoyable.

They were great hosts and all else including staff and place were very relaxing. Gardens lovely.

Rob G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rob G

Pleasant stay in a well run and pretty location.

Hendrik runs a nice lodge, he was super efficient and it's a pleasant stay. The gardens and dining are great but the rooms are not going to suit everyone. Rooms are large with wooden floors as per the time period when they were built, so the bathroom was a bit of an add on and although updated, some may find them not up to the latest standard. I enjoyed our stay and I expected to pay a premium as it is Greyton and there was a big festival on. I would say pleasant but not wow.

Courtney T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney T

Loved every minute of our stay.

Hendrick was so accommodating, friendly and efficient. The entire lodge was beautiful. The breakfast was delicious and the pool area was great. I would recommend going for the bigger rooms though especially if you are traveling with family/ kids. Lovely part of Greyton as well and not in the center which I preferred. Can't wait to return

Malcolm D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D

Perfect venue to stay in Greyton.

Lovely large rooms, beautiful garden setting and conveniently placed for Greyton's attractions. Breakfast is excellent and is a big saver on time.

Larry L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry L

'n 5/5-blyplek in Greyton!

Greyton Lodge is 'n wonderlike B&B met netjiese, goed toegeruste kamers, ongelooflike vriendelike staf, baie lekker ontbyt en 'n pragtige perseel en tuin.

Carin M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

'n Aangename verrassing.

By Greyton Lodge voel jy onmiddelik tuis. Hendrik is 'n voortreflike gasheer en sy personeel ongeëwenaar, so vriendelik en behulpsaam. Die tuin is pragtig, die kamer knus, die bed gerieflik, die stort lekker warm, en die ontbyt so gul en heerlik! 'n Belewenis. Sal beslis weer daar bly.

Henriette P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette P

Vriendelike diens, heerlike ontbyt en goeie ligging.

Sal beslis aanbeveel.

Greyton Lodge se terugvoer

Goeie more, baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit opreg !

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Madeleine A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A

Very warm and friendly welcome.

Great breakfast and friendly staff. Overall pleasant experience. Cottages situated in a beautiful garden with gorgeous views on the mountain.

Tina H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina H

Friendly hosts, beautiful setting.

Modern, finished room, staff friendly and helpful. Peaceful setting.

Greyton Lodge se terugvoer

Dankie julle, ons waardeer dit en hoop jul is gou weer terug. Baie groete, Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Adele A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele A

Tranquil garden, so peaceful.

If you want realxtion and quiet, like to read a book or paint, then Greyton Lodge is just the place. Beautiful garden. Wholesome breakfast. Rooms are so spacious

Gerhard G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Baie gasvry.

Vriendelik en hulpvaardig.

Greyton Lodge se terugvoer

Thank you so much for your message. It helps us to do even better. Kind regards, Hendrik.

Greyton Lodge
Zandre W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre W

Vriendelike en gemaklike verblyf.

Baie vriendelik deur die gasheer ontvang. Die kamer was smaakvol, ruim en baie netjies. Ontbyt was heerlik! Sal definitief weer daar oornag en ook aanbeveel.

Greyton Lodge se terugvoer

Thank you so much for your reply , we will do our best again when you do come back . Kind regards.Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Carin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carin M

Hartlike blyplek.

Baie netjies, hartlike ontvangs, gesellige sitkamer en pragtige tuin, maar geen tierlanteintjies nie, koud in die winter in die Manor-kamers, en geen seep of sjampoe in badkamers nie, 'n klein maar belangrike en luukse detail.

Marteen M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marteen M

Lekker gekuier en tuis gevoel.

Besondere vriendelike gasheer.

Micaela L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Micaela L

Teleurstellend.

Ek lewer die terugvoering. My dogter het die bespreking namens ons gesin gemaak. Die ontbyte, diens, gasvryheid, ligging, netheid, ens. was baie goed. Ons het egter 'n teleurstellende ervaring gehad m.b.t. die akkommodasie en ander bykomstighede (byv. WiFi). Ons het Greyton Lodge spesifiek gekies vanweë die akkommodasie, grootte en oënskynlike kwaliteit van die top-kamer (op foto's) en daardie kamer bespreek. Ons gesin sou die kamer deel en was baie opgewonde. Met ons aankoms daar is ons egter meegedeel dat die kamer nie meer beskikbaar was nie weens 'n lek in die dak. Ons is toe geneem na twee aparte kamers wat na ons mening nie op dieselfde kwaliteit/standaard was as wat ons geglo het ons bespreking regverdig nie. Die een kamer veral was baie beknop. Verder het ons 'n paar maal gesukkel met WiFi en telkens moes die bestuurder/eienaar kom verstellings maak. Ons het ook gesukkel met water in die storte en bad wat soms in die oggende nie wou vloei nie. Ek was veral teleurgesteld omdat ons gesin opgebreek was terwyl ons uitgesien het na die deel van die groot kamer. Ook was ek teleurgesteld toe ek amper teen die einde van die naweek toevallig uitgevind het dat die kamer oorkant ons leeg gestaan het terwyl dit 'n lekker groot en netjiese kamer was. Ons aanvaar dat ons ervaring nie die tipiese ervaring van ander gaste is nie en dat omstandighede dalk net nie saamgewerk het tydens ons naweek nie. Egter is bogenoemde ons eerlike ervaring van ons naweek. Ek glo onder ander omstandighede sou ek sonder voorbehoud die Lodge kon aanbeveel.

Trevor B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor B

Gasvryheid is fantasties!

Gaan uit hul pad uit om ons tuis te laat voel.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie julle, ons waardeer julle en jul kuier by ons.

Greyton Lodge
Sandra V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Lekker ontbyt, goeie ligging, vriendelike diens, mooi moderne kamer.

Soms was dit moeilik om iemand op te spoor om iets uit te vind. Wou nie die eienaar bel nie, want dit was nie 'n noodgeval nie, maar kon niemand by die kantoor kry nie en dit was gedurende die dag. Dit sal ook net beter wees as die toilet van die res van die kamer afgeskort is. 'n Gordyn is nie genoeg om dinge gemaklik te maak nie.

Paul M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M

A fridge in the room would have been nice.

Perishables had to be kept in our cooler box. Shower flow was a bit weak.

Fiona B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona B

Peaceful, stylish venue, beautiful setting

The team was very welcoming and made every effort to meet our complicated breakfast needs (vegan/gluten-free). It was a very cold night, so aircon heat was necessary in what was otherwise a cold room. Having an open-plan bathroom/ in a room is always a bit tricky if you're sharing a room, so perhaps closing off the bathroom might be possible - even if less chic!

Barry B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry B

Thanks for a great stay.

Hendrik and his staff were most hospitable.

Kobus I - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus I

Nice

Open toilets is a btf no-no, put a door on it!

Gustav P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P

Gesellig, baie lekker

Hendrik is 'n wonderlike gasheer en ons sal hom weer in die toekoms besoek. Die ontbyt was baie lekker, die staff super vriendelik en die tuin baie mooi. Baie lekker swembad en gesellige kuierarea. Dankie aan Hendrik en span.

Greyton Lodge se terugvoer

Thank you !!! We do appreciate it .

Kind regards. Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Sonja M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die ontbyt was ook uitstaande.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie julle . Julle is baie spesiaal !!!! Hoop om jul gou weer te sien . Groete . Hendrik & Rensjah.

Greyton Lodge
Eon G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eon G

Baie lekker gewees en vriendelike diens.

Baie lekker verblyf gewees. Alles was netjies en vriendelike diens met lekker ontbyt.

Greyton Lodge se terugvoer

Hi Eon, baie dankie.
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Rajiv M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajiv M

Fantastic!

We had a wonderful stay. Thank you!

Greyton Lodge se terugvoer

Rajiv,

Thank you for your review.
It was such a pleasure to have you and your whole family here with us.
We hope you will be back soon.
We appreciate it and will always try to do our best, but you made it easy for us.

Kind Regards
Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Bernita F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita F

Heerlik gemaklik, baie vriendelike diens. Pragtige tuin en kamer. Lieflike ontbyt.

Heerlike wegbreeknaweek. Baie gerieflike kamer, miskien kon 'n televisie in die kamer lekker. Baie behulpsame gasheer en vriendelike dien. Sal beslis weer soontoe gaan.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie julle, ons waardeer dit en kyk uit vir jul volgende kuier.
alles wat mooi is.
Groete
Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Erik L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik L

Die vriendelikste en mees hulpvaardige eienaars ooit.

Hendrik het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf gemaklik te maak en om ook ons behoeftes t.o.v. 'n staptoer na en van McGregor te akkommodeer.

Greyton Lodge se terugvoer

Erik, baie dankie vir julle bly by ons. Dit was alles 'n groot plesier.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Walter J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter J

Netjies, skoon, vriendelik!

Sien die sterre.

Greyton Lodge se terugvoer

Goeie middag, baie dankie vir hierdie positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was vir ons aangenaam om jul hier te kon ontvang.
Hoop om jul gou weer te akkommodeer.
Baie groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Andre V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Greyton Lodge is fantasties.

Vir die Greyton Lodge span is niks te veel gevra nie. Ons het 'n baba en het 'n kamer gekry wat net 'n stort het. Ons het egter 'n badjie gekort. Hendrik (Greyton Lodge eienaar) het toe 'n badjie (skottel) gaan koop om dinge vir ons gerieflik te maak. Die verblyf is stylvol, skoon en pragtig. Kaggel in lodge sitkamer en nog een in eetkamer maak vir heerlike atmosfeer. Die ontbyt was 5 ster. Maak jouself tuis en geniet net die pragtige plek en sy mense. 10/10 ervaring.

Greyton Lodge se terugvoer

Beste Andre,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom gou weer kuier met jul pragtige dogter.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Annele S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annele S

Dit was een van die beste 2 dae wegbreek wat ons ooit beleef het.

Van die begin af het Hendrik en sy vroutjie uit hul pad gegaan om ons tydjie so gerieflik en onvergeetlik moontlik te maak. Die akkommodasie was 100%. Die ontbyt en diens in die oggende was eerlikwaar uit die boeke uit. In geheel was dit een van ons beste wegbreek ervarings ooit!

Greyton Lodge se terugvoer

Annele, baie dankie julle vir die mooi woorde. Dit was so lekker om jul hier te kon ontvang. Ons hoop om jul gou weer by ons te kry. Baie groete, Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Leon L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Asemrowend lekker met goeie gasvryheid.

Sien sterre.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie julle , dit was lekker om jul hier te kon huisves.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Marius D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Gerieflike en aangename verblyf in 'n pragtige dorpie.

Ons het ons verblyf in Greyton Lodge baie geniet. Die kamer was reeds 12:00 gereed, dit was skoon en gerieflik en die bestuurder was besonder vriendelik en hulpvaardig.

Greyton Lodge se terugvoer

Wat 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Alles was 'n plesier. Baie dankie. Groete, Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Christina H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina H

Wonderlik!

Die kamer was pragtig, nuut oorgedoen, met lugreëling, genoeg komberse met mooi ligte beddegoed. Hendrik, die bestuurder, het ons welkom laat voel en baie behulpsaam met inligting oor die dorp en omgewing. Die ontbyt was regtig puik en ons kon dit geniet by 'n knetterende kaggelvuur.

Greyton Lodge se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir die besoek by ons en vir die mooi woorde. Ons waardeer dit en probeer altyd om ons beste te lewer.

Hoop om julle weer te verwelkom.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Anna-mart E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mart E

Luuks - pragtige kamers, heerlike ontbyt, fantastiese gasheer!

Van die oomblik wat ons arriveer het, is ons so goed ontvang en het ons ons verblyf so geniet! Ons het 'n komplimentêre upgrade gekry - alhoewel, beide kamers waar ons gebly het was pragtig, ruim en het baie karakter! Die swembad was 'n hoogtepunt vir die kinders. Greyton Lodge is vir seker op 'n lysie vir 'n return visit!

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie julle, dit was so goed om jul hier te ontvang.

Hoop om jul gou weer te verwelkom!

Baie groete,
Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Willem P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Vriendelik, netjies, skoon, baie rustig en stil.

Baie vriendelik ontvang. Kamer heelik ruim en baie netjies en skoon. Heerlik geslaap op uitstekende matras. Geen raserige honde wat blaf nie. Ontbyt was heerlik en flinke diens ontvang.

Greyton Lodge se terugvoer

Willem en familie,
Baie dankie julle, dit was 'n plesier om jul hier te kon ontvang.
Hoop om jul gou weer te akkommodeer.
Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Marita B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marita B

Wonderlike Gasvryheid

Greyton is 'n pragdorp en die verblyf by Greyton Lodge het dit afgerond. Die ligging van die Lodge was ideaal. Bietjie hoër op in die hoofstraat wat dit stiller gemaak het, maar is steeds 'n gemaklike stapafstand van die hartjie van die dorp af. Hendrik was 'n wonderlike gasheer en die ontbyt by die Lodge baie smaaklik. Daar was altyd 'n knetterende vuurtjie om seker te maak die gaste is gemakilik. Die kamer was netjies en die bed lekker groot. Die stort, wasbak en toilet is deel van die kamer wat nie altyd gerieflik is nie. Soms het jy privaatheid nodig. Daar is ook nie 'n klein yskassie nie, so as jy dalk koeldrank of iets wil koel hou wat jy op die dorp gekoop het is dit nie moontlik nie. Daar is ook nie 'n TV nie. Daarom dink ek die prys per nag van R1595 vir 2 persone is nogal duur. Maar, ek het nie die ander kamers gesien nie so praat met Hendrik wanneer jy bespreking doen (ek sal dit volgende keer doen). Maar ons tyd was wonderlik en ek sal die Lodge aanbeveel as die bogenoemde jou nie pla nie. Die tuin is pragtig en jy kan ure sit en boek lees as jy wil ontspan of jy kan langs die swembad ontspan.

Greyton Lodge se terugvoer

Marita en Herman,

Dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit en ook dat julle by ons gebly het. Ons sal beslis na dit kyk en sal jul weer hier wil hê.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Dawid A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid A

Ons was soos familie gehanteer en hulle het ons werklik getrakteer.

Dit was 'n lekker ervaring en ons het dit baie geniet. Hulle het ons werklik gasvry gehanteer.

Greyton Lodge se terugvoer

Dawid, baie dankie hiervoor, ons waardeer dit. Ons sal jul graag gou weer wil ontvang ,

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Alita B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alita B

Heerlik.

Gasvrye ontvangs en puik akkommodasie.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie ook aan julle vir jul kuier by ons.
Ons waardeer dit en hoop julle is gou weer terug.
Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Malcolm D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D

Voel soos huis!

Vriendelike diens. Netjiese kamers. Goeie ligging.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons is bly julle het dit geniet.
Ons waardeer die mooi boodskap.
Baie groete

Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Hymne B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hymne B

Excellent.

Pragtige kamers en 'n heerlike atmosfeer - baie vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie Hymne. Dit was 'n plesier om jul hier te hê.
Ek hoop om jul gou weer te verwelkom te Greyton Lodge.
Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Hennie O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O

Ons verblyf was absoluut aangenaam!

Ons verblyf by Greyton Lodge was absoluut aangenaam. Ons is bederf met glasies sjerrie by 'n gesellige kaggelvuur, en een aand is ons toegelaat om ons eie piekniek voor die kaggel te hou. Ons was aangenaam verras daarmee dat die ontbyt-buffet afgewissel was, en nie 'n herhaling van die vorige oggend nie. Verder was die voorbereiding van die kos uitstekend! Ons het regtig geen klagtes nie.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit regtig en is baie bly julle het dit geniet.

Julle was spesiaal en ons probeer ook elke ander gas tuis te laat voel.
Baie groete
HENDRIK EN RENSJAH

Greyton Lodge
Lizelle K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Wat 'n heerlike ervaring. Baie vriendelike gasheer. Sal weer daar bly.

Pragtige kamer. Puik diens. Baie skoon en salig en rustig. Sal weer daar bly! Gasheer baie vriendelik.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap , ons waardeer julle.
Groete
Hendrik en rensjah

Greyton Lodge
Haddad V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haddad V

Wat 'n heerlike ervaring!

Vriendelike diens, uitstekende ligging, super atmosfeer.

Greyton Lodge se terugvoer

Hi julle, wat n voorreg om jul hier te kon he, baie dankie vir alles .
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Nimi P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nimi P

Vriendelik, veilig en sjiek.

Ons is hartlik verwelkom en alles was pragtig. Die dekor is modern met 'n ouwêreldse knipoog. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Greyton Lodge se terugvoer

Hello julle,
Baie dankie vir die boodskap ontvang en vir jul bly hier by ons.
Dit was ons voorreg.
Groete
Hendik en rensjah

Greyton Lodge
Pieter N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Ongelooflik lekker.

Die gasvryheid van die eienaars asook die akkommodasie was nou regtig spesiaal. Dis 'n moet vir alle besoekers aan Greyton.

Greyton Lodge se terugvoer

Julle, ons waardeer die mooi woorde.
Baie dankie en groete.
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Gerrit J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J

Aangenaam, gesellig en professioneel.

Sien sterre.

Greyton Lodge se terugvoer

Dankie Gerrit, ons waardeer die goeie woorde .

Dit was lekker met julle hier.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Ezar D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ezar D

Ons het die rustigheid baie geniet.

Dit was 'n absolute, wonderlike ondervinding. Net twee moontlike aanbevelings. Eerstens, dit sou goed wees om eie TV in kamer te kon hê. Tweedens, veiligheid. Ek was bekommerd, die omgewing buite die lodge is taamlik donker, en die toegang na-ure kan vrylik deur jou, maar ook deur vreemdelinge betree word. Dit is slegs 'n knip van 'n deur wat opgelig word wat maklik oopgemaak kan word. Ek dink dit kan in 'n gevaarlike situasie ontaard.

Greyton Lodge se terugvoer

Dankie julle vid die boodskap, dit was lekker om julle hier to kon he. Ons het intussen ligsensors opgesti voor elke kamer, ons probeer die area altyd beveilig deur die sekuriteit wat rondtes doen. Ons is gelukkig in Greyton dat dit nog redelik veilig is, hoop om julle gou weer te hiusves.
Baie Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Leonor G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonor G

Die lodge is smaakvol gemeubeleer, en in 'n rustige omgewing geleë met vriendelike personeel en 'n baie lekker ontbyt is ingesluit in prys.

Ons het lekker gebly in Greyton Lodge met uitstekende gasvryheid van eienaar en personeel. Ons het gou gewoond raak aan die nuwerwetse "oopplan-badkamer" en om blinders toe te hou voor vensters, veral as jy in die voorste kamer is wat naby parkeerarea en straat geleë is. Ons het baie van die moderne, smaakvolle en praktiese meubels gehou. Kamers was baie goed toegerus en het niks kort gekom nie. Koffie kan miskien verbeter in kamers sowel as by ontbyt. Ek het my vars gemaalde koffiebone en masjien gemis.

Greyton Lodge se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te kon he, baie dankie !!!!!
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Lida D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida D

Gemaklik, gesellig en mooi.

Baie vriendelike diens, kamers pragtig en gerieflik en net 'n heerlike ervaring.

Greyton Lodge se terugvoer

Baie dankie aan almal wat by ons bly, dit geniet en waardeer.
Ons doen ons bes om almal altyd tevrede te stel, sulke terugvoering kan ons net opbou.
Nogmaals dankie.
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Christa E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa E

Heerlike ontbyt en baie gasvry met mooi kamers ook!

Sien gerus die sterre.

Greyton Lodge se terugvoer

Goeiedag Christa,

Ons waardeer julle, dankie vir jul mooi woorde .

Baie groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Louzanne A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louzanne A

Lieflike akkomodasie en gasvryheid.

Pragtige, netjiese kamers. Ordentlike beddens, kussings en beddegoed! Gasvryheid was ongelooflik en ontbyt was vir konings. Heerlik!

Greyton Lodge se terugvoer

Hi julle, dit word opreg waardeer.
Baie dankie vir die tydjie by ons.
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Rona V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona V

Rustige, ontspannende naweek met baie mooi kamers en goeie diens!

Dis 'n baie mooi lodge met oulike detail, heerlike ontbyte en goeie diens.

Greyton Lodge se terugvoer

Beste Rona,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit en dat julle by ons gebly het.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Wessel G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel G

Dit was baie rustig en mooi.

Ek kan net sê dat vir 'n "honeymoon suite" moet daar ten minste 'n stort en lugversorging wees. Dit is taamlik belangrik, siende dat die ander eenhede wat goedkoper is dit wel in het. Ons sou 'n stort wardeer het, maar alles verder was perfek. Ons was verras om 'n bottel sjampanje en eetgoedjies te ontvang. Ek sal aanbeveel om die gewone eenhede te bespreek, want hulle is besonder mooi en het 'n stort en lugverkoeling.

Greyton Lodge se terugvoer

Beste Wessel,

Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit en sal daaraan werk om dit meer aangenaam te maak vir jul volgende besoek.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Stefanus L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus L

Uitstekende, vriendelike diens.

Regte plattelandse gasvryheid met vriendelike, persoonlike diens deur die eienaar en bestuur.

Greyton Lodge se terugvoer

Beste Stefanus,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit dat julle by ons gebly het.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 52, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f21b7b9aea959a779cc46c8ae44024b7bd8f96bedd4b873483868037628a49de3d44207a0091e3916086d00c887d4b0be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 52 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.047452476762 19.611154943705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang