Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton Lodge

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 52, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greyton Lodge bied B&B en is geleë in die bekoorlike dorpie Greyton wat langs Roete 62 in die Wes-Kaap is. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike en stylvolle verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe en doendinge.

Akkommodasie by Greyton Lodge beskik oor 16 gastekamers wat almal en suite-badkamers het. Hierdie kamers is redelik ruim en uniek versier en is toegerus met óf dubbel-, 2-enkelbeddens, koningingrootte- of koninggrootte-beddens, met 'n stort of bad, wasbak en toilet in die badkamers. Geriewe wat ook in al die kamers ingesluit is, is lugversorging en gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n telefoon en badhanddoeke. Sommige van hierdie kamers het privaat toegang tot die tuine.

Gaste sal 'n heerlike Kontinentale ontbyt geniet wat in die eetarea bedien word, en die lodge het ook 'n gemeenskaplike sitkamer wat 'n groot platskerm-TV vir DStv-kyk en 'n kontantkroeg insluit, met 'n aparte biblioteek om te verken. Greyton Lodge het ook 'n sprankelende swembad waarin gaste op somersdae kan afkoel.

Vir die korporatiewe reisiger maak die lodge ook voorsiening vir konferensies en funksies, wat ook 'n trou-venue insluit, aangesien die hoofeetarea sitplek het vir 40 persone, met genoeg ruimte in die tuine vir meer as 100 afgevaardigdes.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en 'n kort entjie se ry weg bied die omgewing 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos historiese geboue en ander restaurante of kroeë, handwerkmarkte asook bergfietsry- en 4x4-roetes, tennis of gholf en nog baie meer vir die avontuurlustig.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Linda M
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Baie netjies. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.
Jul 2024
Penni Hirst H
Saam met lewensmaat
5.0
Love Greyton Lodge. Superb accommodation. Love staying at Greyton Lodge. The staff bend over backwards to assist, and the owner always ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Helouise F
Gesin met klein kinders
5.0
My stay was nice. My stay was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Simone O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, netjies en modern. Absoluut fantastiese verblyf. Netjies en modern met koffie en waterbottel gratis in die kamer. Die uitsig is fantasties...
Sien meer
Jul 2023
Gert L
5.0
Heerlike kuier by Greyton Lodge. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Skoon, gemaklike, veilige akkommodasie. Goeie ontbyt met lekker vure wat brand i...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofweg 52, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greyton Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 52, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f21b7b9aea959a779cc46c8ae44024b7bd8f96bedd4b873483868037628a49de3d44207a0091e3916086d00c887d4b0be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 52 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.047452476762 19.611154943705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang