Griet se Plek
Beskrywing
Dié woonstel is op die grondverdieping en het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die stoep het 'n lieflike see-uitsig, 'n ingeboude braai-area en lei na 'n tuintjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die balans moet voor of met aankoms betaal word. Indien dit met aankoms betaal word, moet ditin kontant of per EFT betaal word.
Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi van R300 gehef word.
DStv is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 2 slaapkamers met plafonwaaiers. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, oond en yskas toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die balans moet voor of met aankoms betaal word. Indien dit met aankoms betaal word, moet ditin kontant of per EFT betaal word.
Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi van R300 gehef word.
DStv is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang