Griet se Plek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tess Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sakkie G - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Gasvry ontvang.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Sakkie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is baie bly dat julle die verblyf hier geniet het en is dit 'n voorreg om ons gaste van goeie diens te wees. Ons wens julle 'n geseende jaar toe.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Griet se Plek
Adri M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Adri,
So baie dankie dat jy tyd geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Julle as gaste maak dit regtig lekker om in die bedryf te wees en is dit ons strewe om ons gaste van goeie diens te voorsien.
'n Mooi jaar verder
Tess en Deon
Griet se Plek
Helanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Goeie more Helanie,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar vir julle terugvoer en waardeer dit baie. Ons streef daarna om goeie diens te lewer en is so bly ons kon bydra. Ons wens julle 'n wonderlike jaar toe en hoop sien weer op 'n dag. Mooi dag
Tess en Deon
Griet se Plek
Marion B - Jan 2024
Algehele gradering
Highly recommended with top notch service at all times. Will definitely be.
Griet se Plek se terugvoer
Good afternoon Marion,
Thank you so much for taking the time to share your experience here at Griet se Plek. We are so fortunate and it is always a pleasure to welcome our guests upon arrival. We strive to give our best and it would not be possible without our dedicated personnel. Hope to see you again and wish you all the best for the year.
Kind regards,
Tess and Deon
Griet se Plek
Bettie B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik. Rustig. Veilig. Ontspanne.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Bettie,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het. Ons is 'n span wat streef om ons gaste van goeie diens te wees. Ons wens julle 'n geseënde Nuwe Jaar toe en hoop ons sien julle weer op 'n dag.
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Griet se Plek
Eduan M - Nov 2023
Algehele gradering
Vrek lekke!
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Eduan,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en dit is 'n voorreg om ons gaste van goeie diens te wees. Ons personeel dra ook by tot ons diens en ook ons waardering daarvoor. 'n Mooi dag en ons sien uit om julle weer op 'n dag hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Griet se Plek
Elsie K - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was vet pret en die beste diens.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Elsie,
So baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en dit is ons strewe om ons gaste hier van diens te wees. Ons het julle geselsies so geniet en wens julle alles wat mooi is toe. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom en wens julle n wonderlike Kersfees en Nuwe Jaar toe.
Vriendelike Groete
Tess en Deon
Griet se Plek
Susan V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Tannie en oom is dierbare mense en het diep in ons hart gekruip. Hulle sien ons volgende jaar weer.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Susan,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons hier by Griet se Plek van n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het . Ons streef daarna om ons gaste van die te wees en saam met ons personeel is dit n voorreg. Ons het julle geselsies net so geniet en sien uit om julle weer hier te verwelkom.
n Baie Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwe jaar
Vriendelike groete
Tess en Deon
Griet se Plek
Hester B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige see-uitsig, baie netjies en skoon.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Hettie,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons waardeur julle terugvoer en streef daarna om ons gaste van diens te wees. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons wens julle n mooi jaar verder.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Griet se Plek
Werner B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek wat met 'n warm welkom begroet is.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Werner,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Dit is n voorreg om ons gaste van n goeie gehalte diens te voorsien en ons is dankbaar dat julle jul verblyf hier geniet het. Mag dit n besonderse jaar verder wees en sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Mooi dag
Tess en Deon
Griet se Plek
Dewald C - Jul 2023
Algehele gradering
Hidden gem in Uvongo.
Griet se Plek se terugvoer
Good afternoon Dewald,
Thank you for taking the time to share your view. We are really grateful for your review and glad you enjoyed the stay. We wish you all the best for the future and look forward to once again having you here at Griet se Plek.
Kind regards
Tess and Deon
Mike B - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely place with friendly hosts.
Griet se Plek se terugvoer
Good evening Mike, thank you for taking the time to review our Guest house. We are so grateful that you enjoyed your stay and look forward to welcome you here again. Kind regards. Tess and Deon
Maria P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie naand Maria,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Dit was lekker on julle hier te ontvang en wens julle n geseënde jaar toe.
Mooi aand
Tess en Deon
Stephan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice place with friendly people.
Griet se Plek se terugvoer
Good afternoon Stephen,
Thank you for taking the time to give us a review on your stay here at Griet se Plek. We appreciate your feedback and wish you all the best.
Kind regards,
Tess and Deon
Griet se Plek
Ansie W - Jan 2023
Algehele gradering
Verseker die beste vakansieplek en die gasvryheid en vriendelikheid was uit die boonste rakke.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie naand Ansie en familie.
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en dit was n plesier om julle as gaste te ontmoet. Ons streef daarna om ons beste te lewer en hoop ons sien julle gou weer. n Mooi jaar verder
Vriendelike groete
Tess en Deon Griet se Plek
Minette A - Des 2023
Algehele gradering
Die woonplek is ruim, modern, skoon en die eienaars is ongelooflike mense.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie naand Minette,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons hier by Griet se Plek van 'n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en neem kennis. Ons streef daarna om ons gaste van gehalte diens te voorsien en is dit net moontlik met 'n goeie span. Ons wens julle 'n baie geseënde Kersfees en 'n voorspoedige Nuwe Jaar toe en hoop ons sien julle weer op 'n dag.
Mooi aand
Tess en Deon Griet se Plek
Marize B - Jul 2023
Algehele gradering
Loved every minute!
Griet se Plek se terugvoer
Good evening Marize,
Thank you for taking the time to review Griet se Plek. We are really grateful That you enjoyed your stay and hope to seen your again.
Have a blessed year
Kind regards
Tess and Deon
Griet se Plek
Carien H - Jul 2023
Algehele gradering
Die oom en tannie het uit hulle pad uit gegaan om ons veilig en welkom te laat voel.
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Goeie middag Carien,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en streef daarna om ons gaste van diens te wees hier by Griet se Plek. Mag dit 'n geseënde jaar wees en hoop om julle weer hier te ontvang.
mooi dag
Tess en Deon
Annette V - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig en skoon en vriendelike diens.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Annette,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en neem kennis daarvan. Ons streef daarna om ons gaste van goeie diens te voorsien en wens julle n aangename jaar toe.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Werner K - Des 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies, pragtige uitsig.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Werner, so baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons streef daarna om ons gaste hier van goeie diens te voorsien en saam met ons personeel is so bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit om julle weereens hier te verwelkom en wens julle n geseende Jaar toe. Mooi dag. Tess en Deon Griet se Plek
Lucille T - Des 2022
Algehele gradering
Amazing family feel to our holiday.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Lucille, thank you so much for taking the time to review our holiday home. We are very happy that you enjoyed the stay and it was a pleasure to be of any help. We wish you all the best for the remaining of the year. Have a Blessed Christmas and a Happy New year. Kind regards,
Tess and Deon
Griet se Plek
Renier W - Okt 2022
Algehele gradering
Was 'n week van rus en volop gasvryheid.
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Goeie middag Renier
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is so bly dat julle die verblyf hier geniet het en julle voel reeds soos familie. Ons streef daarna om ons gaste van diens te wees en is dankbaar dat julle Griet se Plek gekies het as jul vakansie bestemming. Ons wens julle 'n geseende jaar verder en sien uit om julle weereens hier te verwelkom. Zeke stuur ook groete.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Louis N - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike tyd, kon nie vir better gevra het nie 100% die moeite werd.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Louis
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en streef daarna om ons gaste hier van diens te wees. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom en hoop julle het 'n mooi jaar verder. Ons weet dat julle die see ervaring hier aan die kus ten volle geniet en ervaar het en dit is 'n pluspunt.
Vriedelike groete
Tess en Deon
Griet se Plek
Hans N - Aug 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Hans,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons is baie bly dat julle die verblyf hier geniet het en ons sien uit om julle weer eendag hier te verwelkom. n Mooi jaar verder.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Willem J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiemiddag Willem
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat jou ouers dit geniet het en sien uit om hulle weer hier te verwelkom.
Ons strewe is om ons gaste van diens te wees. Mooi jaar verder.
Vriendelike groete
Tess en Deon.
Sue-anne S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons is so bly julle het die verblyf hier by Griet se Plek geniet en ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. Ons wens julle 'n geseende jaar vorentoe.
Gwendie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Griet se Plek se terugvoer
Good morning Gwendie,
Thank you for taking the time to give us your input. It was a pleasure to once again welcome you and your family here at Griet se Plek. We wish you a wonderful year and hope to see you soon
Kind regards
Tess and Deon
Clare E - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic sea view.
Griet se Plek se terugvoer
Good afternoon Clare,
Thank you so much your time to give us your view of our review on Griet se Plek as your holiday destination. We are very happy that you enjoyed the stay as we strive to give our best. We are looking forward to once again welcome you here at Griet se Plek.
Kind regards
Deon and Tess
Carmen D - Apr 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Carmen,
Baie dankie vir die tyd om ons van n resensie te voorsien. Ons is so bly julle het die verblyf hier geniet en dit is n voorreg om ons gaste van diens te wees. Ons wens julle n geseende jaar toe en sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Lekker dag
Tess en Deon
Steven R - Des 2022
Algehele gradering
Clean, friendly.
Griet se Plek se terugvoer
Good afternoon Steven, thank you for taking the time to give us an review of your stay. We really appreciate it and wish you all the best for 2023. Kind regards, Tess and Deon Laubscher.
Charmaine B - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte vakansiewoonstel.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Charmaine,
Baie danki vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het. n Mooi jaar verder.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Griet se Plek
Soreta G - Des 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Griet se Plek se terugvoer
Good afternoon Soreta,
Thank you for taking the time to give us such a good review of Griet se Plek It is a blessing to be of service to our guests and we pride in giving our best. We hope to see you again.
Have a wonderful year.
Kind regards
Tess and Deon
Estelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was so lekker, rustig en skoon see lug.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Esteel,
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om ons instansie van n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle jul verblyf hier by Griet se Plek so geniet het. Ons is bevoorreg en streef daarna om ons gastes eerste te stel. Ons beskik oor goeie personeel wat streef om hul beste te gee. n Mooi jaar verdewr en sien weer op n dag
Vriendelike groete
Tess en Deon
Marschant R - Jul 2021
Algehele gradering
Ons was baie welkom.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die ty om ons van n resensie te voorsien, ons is dankbaar dat julle jul verblyf hier by ons geniet het te midde van die onluste die afgelope ruk. Dit is n voorreg om ons gaste van diens te wees en ons streef daarna om uitstekende diens te lewer. Hoop julle het n mooi jaar en ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Baie groete tuis veral die kids, ons Zeke hondekind het hulle vreeslik geniet.
Johann L - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek en ongelooflike mense!
Griet se Plek se terugvoer
Goeie naand Johann,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie hier by Griet se Plek te voorsien. Dit was n voorreg om julle van diens te wees en ons hondekind het julle vreeslik geniet. Ons streef daarna om n uitstekende diens te lewer en kan dit nie sonder ons personeel doen nie. Wees verseker van ons opregte waardering en hoop julle het n mooi jaar.
Sien weer en vriendelike groete,
Tess en Deon
Audine O - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiemôre Audine
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons gastehuis van 'n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat julle jul verblyf hier by ons geniet het en streef daarna om ons gaste van goeie diens te voorsien. Geniet die jaar verder en bly veilig.
Lekker dag
Tess en Deon
Lb D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en oulike plek en vriendelike mense.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie Middag LB, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Baie dankie vir die mooi resensie, ons is dankbaar vir goeie personeel wat dit makliker maak en dit is ons strewe dat gaste wat hier besoek afle die verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang en hoop julle het 'n mooi jaar verder. Sterkte. Vriendelike groete, Tess en Deon.
Juani - Marie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties. Baie Dankie.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons gastehuis van n resensie te voorsien. Ons waardeer jou mooi resensie vir Griet se Plek. Ons is so dankbaar vir jul bydraes en streef daarna om altyd net die beste te lewer.
Anette M - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Anette, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van jou resensie te voorsien. Ons waardeer dit opreg en is so bly dat julle die verblyf hier geneit het. Ons streef daarna om ons gaste van die beste diens te voorsien en het voorwaar goeie personeel. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Tess en Deon.
Malinda D - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik, baie mooi see uitsig, perfekte wooneenheid.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie hier by Griet se Plek. Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en kan dit nie sonder ons personeel doen nie. Ons streef daarna om ons beste te lewer en is bly julle het die uitsig so geniet. Mag dit n geseende jaar wees en ons julle binnekort weer hier verwelkom.
Nikki N - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Nikki,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat julle die tyd hier geniet het en wens julle n mooi jaar toe. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Tess en Deon Griet se Plek
Joanne W - Des 2021
Algehele gradering
Our hosts were very helpful and our stay was very pleasant.
Griet se Plek se terugvoer
Good afternoon Joanne,
Thank you for taking the time to rate us here at Griet se Plek. We are so happy that you enjoyed your stay and we take pride in trying our best to be of service to our guests. Hope to see you soon.
Kind regards,
Tess and Deon
Melinda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim en baie vriendelik.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Melinda,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en streef daarna om ons gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. ons wens julle n mooi jaar toe en hoop osn sien julle weer.
Lekker dag
Tess en Deon
Sandra B - Des 2020
Algehele gradering
Woorde kan dit nie beskryf nie - mense moet self soontoe gaan. Wonderlike eienaars.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiemore Sandra,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons gastehuis Griet se Plek van 'n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en hoop om julle weer op n dag hier te verwelkom. Ons is dankbaar vir goeie personeel wat ons werk heelwat verlig. n Mooi jaar verder en veilig wees.
Vriendelike groete
Tess
Tanya B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Tanya,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat jy die verblyf hier geniet het en dit was n voorreg om jou as gas hier te verwelkom. Ons is dankbaar vir goeie personeel wat ons werk hier makliker maak. Geinet die nuwe jaar en alle voorspoed.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Ronel K - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties, skoon, netjies en baie bederfies.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Ronel
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen hoet on ons van 'n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat ons vir julle van diens kon wees. Ons streef daarna om 'n verskil te maak en dit is lekker om te weet as gaste hul verblyf hier by Griet se Plek geniet. Ons is geseend met goeie personeel wat streef om 'n verskil te maak. Ons sien uit om julle weer op 'n dag hier te verwelkom. 'n Mooi jaar verder.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Beaulah V - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely gorgeous views, one cannot summarize in a few words.
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Good afternoon Beaulah,
Thank you so much for taking the time to review our Guesthouse. We are fortunate with good personnel and it was a pleasure having you as a guest. We strive to give our best to our guests and hope to see you again at some time. We hope you have recovered and are well again.
Kind regards, Tess and Deon.
Kobus D - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was my beste vakansie ooit in my lewe. Dankie Tess en Deon.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Kobus
Baie dankie vir die gradering van ons verblyf, ons waardeer jou resensie en ons strewe is om ons gaste van uitstekende diens te voorsien. Hoop jy het 'n mooi jaar verder en sien uit om jou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Juanita O - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend lekker.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Juanita,
Baie dankie vir die tyd wat geneem is om ons van n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en dit is vir ons n voorreg om ons gaste van diens te wees. Ons beskik oor wonderlike personeel en probeer daagliks n verskil maak.
'n Mooi jaar verder.
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Anelma R - Des 2019
Algehele gradering
Amazing!
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Anelma,
Baie dankie vir die tys om ons van n resensie te voorsien. Ons is voorwaar bly dat julle die verblyf hier geniet het.
Ons is geseen met wonderlike personeel wat ons werk baie vergemaklik. Dit was maar n ding met die kragonderbrekings maar ons kon dit darem alom reel.
Hoop ons sien julle gou weer.
'n Baie geseende Kersfees en n voorspoeidige nuwejaar vir julle.
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Lucille S - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Griet se Plek se terugvoer
Hi Lucille,
Thank you so much for taking the time to give us a review on your stay here at Griet se Plek. It was a pleasure having you as guests and we always strive to give our guests the best of service. Have a wonderful December and we look forward to once again welcome you here at Griet se Plek.
Kind regards,
Tess and Deon
Quinton H - Nov 2019
Algehele gradering
Aangename mensies, harte van goud, verblyf so gemaklik as moontlik gemaak. Sal binnekort weer kom besoek.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie more Quinton,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van jul resensie te voorsien. Dit was 'n plesier om julle as gaste te he en ons streef daarna om ons gaste van die beste diens te voorsien. Ons is jammer die weer was nie altyd aan julle kant nie en hoop ons sien julle weer.
vriendelike groete
Tess en Deon
Irma N - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verrassing met ongelooflike gasvryheid.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Irma,
Baie dankie vir die tyd om ons gastehuis van n resensie te voorsien. Ons is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en waardeer julle terugvoer. Ons is geseend met goeie personeel wat die werk vergemaklik. Geniet die jaar verder en ons hoop sien weer op n dag .
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Rhodene G - Aug 2019
Algehele gradering
It was amazing.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Rhodene,
Thank you for the time to do a review on our Guest House at Griet se Plek. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you soon. We pride ourselves with a happy bunch of workers and give them the credit. We hope you have a great year ahead and be sure to know the dogs miss your attention.
Kind regards,
Tess and Deon
Jan B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Griet se Plek se terugvoer
Goei middag Jan,
Baie dankie vir die tyd om kommentaar oor ons gastehuis te lewer. Ons waardeer die resensie en is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het. Ons is geseen met n goeie span en dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede is. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Lekker dag,
Tess en Deon
Michelle D - Apr 2019
Algehele gradering
Very centrally situated, friendly and accommodating hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie sentraal geleë, vriendelike en akkommoderende gashere.
Die area is baie ruim en al wat nodig is vir selfsorg was beskikbaar, pragtige see uitsig en baie vriendelike en akkommoderende gashere. Ons het ook gevind dat dit lekker en privaat en vreedsaam is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Griet se Plek se terugvoer
Good day Michelle,
Thank you for the kind review of our guest house. We are happy that you enjoyed the stay and look forward to welcoming you here again. Have a great year ahead.
Kind regards
Tess and Deon
Jessica D - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome!
Griet se Plek se terugvoer
Good day Jessica,
Baie dankie vir mooi resensie vir Griet se Plek. Dit is voorwaar n seen dat gaste ons verblyf hier geniet en is slegs moontlik met n goeie span. Ons wens julle n mooi jaar toe en sien uit oim julle weer hgier te verwelkom.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Angelique K - Apr 2019
Algehele gradering
Very neat place, friendly people and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjiese plek, vriendelike mense en waarde vir geld.
Baie dankie aan Tess en Dean om ons so welkom te laat voel! Vanaf die oomblik wat ons aangekom het, is ons weggeblaas deur u hartlike welkom. Ons het ons verblyf baie geniet, al voel dit te kort. Dit was verreweg die mooiste en skoonste plek waar ons tot dusver gewees het. U sal ons binnekort weer sien. 'n Huis weg van die huis af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Griet se Plek se terugvoer
Dear Angelique,
Thank you for the thoughtful comments regarding Griet se Plek. We are fortunate with good personnel.
It was a pleasure to have you here and hope you have a great year ahead. It would be great to once again welcome you here at Griet se Plek.
Kind regards,
Tess and Deon
Melanie S - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik verras!
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Goeie more Melanie,
Baie dankie vir die pragtige resensie vir Griet se Plek. Ons is bevoorreg om julle van diens te kon wees hier by Griet se Plek. Ons is dankbaar vir diens wat ons kan lewer en het 'n goeie span wat saamwerk om dit moontlik te maak. Hoop julle het n mooi jaar verder en ons sien julle dalk weer op 'n dag.
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Lizinda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goed geleë, lieflike uitsig.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Lizinda,
Baie dankie vir die tyd om die resensie te doen. Ons waardeer julle trugvoer opreg en is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en sien uit om julle weer hier te verwelkom. n Mooi jaar verder.
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Ruan B - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig! Beste plek om te gaan ontspan.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Ruan,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom en is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Dit was 'n voorreg om julle van diens te wees.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Jaune L - Feb 2019
Algehele gradering
Ek sal definitief weer daar boek.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Jaune,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te verwelkom en ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Ons hoop die knie word gou gesond.
Tess en Deon
Colette H - Feb 2019
Algehele gradering
Een woord: fantasties.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Colette,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is dankbaar dat julle die verblyf hier by ons geniet het.
Danksy wonderlike personeel is dit n plesier om gaste by Griet se Plek te ontvang. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Lekker dag,
Tess en Deon.
Lara C - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome place, awesome people and good value for money.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Lara,
Thank you so much for the time to comment on your stay here at Griet se Plek. We pre privileged with good personnel and it was a pleasure to have you as guests. Hope you and your family have a great year.
Kind regards
Tess
Anton V - Okt 2019
Algehele gradering
10 uit 10!
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Anton,
Baie dankie dat julle Griet se Plek as jul vakansie keuse gebruik het. Ons waardeer julle terugvoer en is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het. Ons is geseend met n goeie span personeel en streef daarna om ons gaste met goeie diens te bedien. Ons wens julle n mooi jaar verder en hoop sien weer in die toekoms
Vriendelike groete,
Tess
Andre W - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Griet se Plek se terugvoer
Goeienaand Andre,
Baie dankie vir die resensie hier by Griet se Plek. Ons waardeer die gebaar en wens julle n mooi jaar toe.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Janine J - Jun 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is en meer.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiemore Janine,
Baie dankie vir die mooi resensie en dat jy die tyd geneem het om ons van jul ervaring hier by Griet se Plek te deel. Ons is dankbaar dat julle jul verblyf hier by ons geniet het en ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. Mooi jaar verder.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Gerrit B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam. Mense baie gasvry.
Griet se Plek se terugvoer
Goeienaand Gerrit,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit en is dankbaar dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ons is geseënd met 'n goeie span en streef daarna om ons gaste met goeie diens te bedien. Ons wens julle 'n mooi jaar toe en hoop ons sien julle weer.
Lekker aand
Tess en Deon
Griet se Plek
Surette S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n gerieflike, puik toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. 'n Hartlike ontvangs met puik kliëntediens deur Tess en Deon.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Surette,
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons is dankbaar en is met genade geseënd met goeie personeel. Ons sien uit om julle weer op 'n dag hier te verwelkom. 'n Mooi jaar verder vir julle.
Vriendelike Groete,
Tess en Deon
Zelda L - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gasvrye mense, rustig en veilig.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Zelda,
Baie dankie vir die mooi resensie by Griet se Plek. Ons is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en hoop julle het n aangename ou jaar en dat 2019 net die beste inhou
Vriendelike groete
Tess en Deon
Andrew G - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiemiddag Andrew
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer julle terugvoer en dit is 'n plesier as gaste hul verblyf by Griet se Plek geniet.
'n Mooi jaar en 'n baie geseënde en Kersfees asook 'n voorspoedige nuwe jaar word julle toegewens.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Mel S - Nov 2018
Algehele gradering
Beste vakansieplek nog.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Sunell en Jnr,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was werklik aangenaam om julle hier te hê en ons is bly dat julle die verblyf hier geniet het. Ons wens julle 'n mooi jaar toe en hoop julle het 'n wonderlike Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar tot ons julle weer sien. Ons is werklik geseënd met goeie personeel wat help om die diens te lewer.
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Natasha R - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absolutely fantastic.
I have never felt so welcome, I will always go back again.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Natasha,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom en is bly dat julle jul verblyf hier geniet het. Ons wens julle n wonderlike Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar toe en sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Lekker dag,
Tess en Deon
Alwine E - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Griet se Plek se terugvoer
Hi Alwina,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was n voorreg om julle as gaste hier te he. Dit is voorwaar lekker as gate ons verblyf geniet en is ons geseend met wonderlike personeel wat dit moontliuk maak. Ons hoop julle het n mooi jaar verder en sien weer op n dag.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Sabelo M - Okt 2018
Algehele gradering
When one speaks of paradise, Griet se Plek is just that.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Sabelo,
Thank you for your kind review, it was a pleasure to be of service. Enjoy the rest of the year and all the best to you and your crew on storytelling.
Kind regards,
Tess and Deon
Renier W - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was die beste vakansie nog.
Griet se Plek se terugvoer
Goeienaand Renier,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was n plesier om julle as gaste hier by Griet van diens te wees. Ons wens julle 'n mooi jaar verder en sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete tuis,
Tess en Deon
Ilonka B - Okt 2018
Algehele gradering
Beste plek in jare. Asemrowend
Griet se Plek se terugvoer
Hi Ilonk
Baie dankie vir die mooi resensie vir Griet se Plek. Dit is 'n voorreg om ons gaste van diens te wees. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. 'n Mooi jaar verder.
Groete
Tess en Deon
Karista V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Griet se Plek se terugvoer
Goei middag Karista,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons hoop julle het n mooi jaar en sien gou weer
Vriendelike groete
Tess en Deon.
Cobus S - Sep 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik!
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Cobus
Baie dankie vir die mooi resensie van Griet se Plek. Ons is dankbaar dat julle die tyd hier by ons geniet het en ons hoop ons sien julle gou weer.
'n Mooi jaar verder.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Maureen S - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome verby. Tess en Deon is ongelooflike spesiale mense.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Maureen
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle as gesin hier te kon ontvang. Ons hoop julle het 'n mooi jaar voorentoe.
Groete
Tess en Deon
Fritz E - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie naand.
Dit was n plesier om julle hier by Griet se Plek te ontvang. Baie dankie vir die mooi resensie, ons is geseend met goeie personeel en is dankbaar dat ons van diens kon wees. Geseende jaar verder
Groete
Tess en Deon
Chantell A - Aug 2018
Algehele gradering
Beste vakansiebestemming.
Griet se Plek se terugvoer
Beste Chantell,
Baie dankie dat julle Griet se Plek as verblyf weg van die huis gekies. Baie dankie ook vir die mooi resensie, ons is dankbaar dat ons julle as gaste hier kon ontvang.
Ons wens julle alles van die beste toe tot 'n volgende keer.
Groete,
Tess en Deon
Martin L - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was so lekker om daar te bly, ons het met 'n swaar hart vertrek.
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Goei middag Martin,
Baie dankie vir die pratige resensie van Griet se Plek. Dit is voorwaar 'n plesier om julle hier te kon hê en dit is wonderlik as gaste welkom en tevrede voel met hul besoek aan Griet se Plek. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. 'n Mooi jaar verder
Vriendelike groete,
Tess en Deon
Ilse H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en cosy.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Ilse
Baie dankie vir die mooi resensie van Griet se Plek, ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat julle, jul besoek hier geniet het. Ons hoop julle het 'n mooi jaar verder.
Groete
Tess en Deon
Marius V - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Griet se Plek se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir die resensie. Ons is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en hoop ons sien julle weer. Dit was voorwaar lekker om julle te ontmoet en ons wens julle alle sterkte toe vir die jaar.
Groete,
Tess en Deon
Willemien V - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie dat julle ons plek gekies het om te kom bly. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer hier te kan akkommodeer.
Deon en Tess
Charmaine V - Mei 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis!
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer julle terugvoer, dankie dat julle Griet se Plek as vakansie bestemming gekies het. Dit is ons 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom en is bly dat julle verblyf hier genotvol was, en hoop julle het n wonderlike jaar, tot volgende keer.
Groete
Tess en Deon
Surita A - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Griet se Plek se terugvoer
Beste Surita,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was heerlik om julle hier te huisves. Ons waardeer ook jul deelname.
'n Mooi jaar verder en sien weer op n dag.
Groete,
Tess en Deon
Antonette L - Feb 2018
Algehele gradering
So welcoming, beautiful place and I hope we can re-visit.
Griet se Plek se terugvoer
Good day Antoinette,
Thank you for your review of our Guest House, we are so happy you enjoyed your stay. God bless we hope to see you again.
Kind regards
Tess and Deon
Annelise U - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike mense! Ek sal geen ander plek as Griet se Plek aanbeveel nie!
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie Annelise vir julle resensie ons waardeer for opreg en streef daarna on goeie diens te lewer. Hoop ons sien julle weer. Groete, Tess en Deon. Griet se Plek
Zelda B - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiedag Zelda,
Thank you for the great review, our aim is to please and make our guests feel welcome, It was great having you and your family here.
Kind regards
Tess and Deon
Rina J - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Rina,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het die verblyf hier by Griet se Plek geniet. n Mooi jaar verder.
Groete,
Tess en Deon
Andre C - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was 'n volware lekker, rustige omgewing met baie vriendelike kliëntediens.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Andre,
Baie dankie vir die mooi resensie by Griet se Plek. Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en hoop ons sien julle weer. n Mooi jaar verder.
Groete,
Tess en Deon
Lydia V - Jan 2018
Algehele gradering
Eerlik, heerlik.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Lydia,
Baie dankie vir die resensie. Ons streef daarna om aan ons gaste goeie diens te lewer. 'n Mooi jaar vorentoe.
Vriendelike groete
Tess en Deon
Japie V - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiedag julle,
Baie dankie vir die resensie by Griet se Plek. Ons was geseënd om julle hier as gaste te kan ontvang en het die gesels terdeë geniet en die honde het die aandag vreeslik geniet. Ons wens julle n wonderlike 2018 toe en sien uit om julle weer op n dag hier te ontvang. Mooi bly en groete tuis.
Vriendelike groete
Tess en Deon Griet se Plek
Job M - Nov 2017
Algehele gradering
Die plek was mooi, skoon en nie ver nie.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Job, en ons is bly julle het jul verblyf hier by ons geniet het. 'n Mooi jaar voorentoe.
Groete
Tess en Deon
Elize B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en pragtig en baie lekker as jy wil rus. See-uitsig pragtig. Die gasvrou en haar eggenoot baie aangename boeremense.
Griet se Plek se terugvoer
Hallo Elize
Baie dankie vir die mooi resensie en ek is dankbaar dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. Geniet die res van die jaar en alle voorspoed.
Groete
Tess en Deon
Jacqueline J - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig.
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en julle voorstel, ons is bly julle het die verblyf hier geniet en hoop ons sien julle gou weer. ons kyk dadelik na die voorstel van 'n klein kluis in woonstel.
mooi jaar vir julle.
Groete
Tess en Deon
Hannie M - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Griet se Plek se terugvoer
Goeie middag Hannie,
Baie dankie vir die resensie hier by Griet se Plek. Julle as gaste maak ons werk ligter en dit is lekker om te weet as gaste ons verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Tess en Deon
Melanie L - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en wonderlike mense wat ons ontvang het.
Griet se Plek se terugvoer
Beste Melanie,
Baie dankie vir die resensie vir Griet se Plek. Ons is baie bly dat julle die verblyf hier geniet het en hoop ons sien julle vinnig weer.
Mooi jaar vorentoe.
Groete,
Tess en Deon
Changtelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik, ongelooflik.
Griet se Plek se terugvoer
Goeiedag Changtelle,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en dit was 'n voorreg om julle hier te verwelkom. Ons sien julle weer op n dag.
Mooi jaar vorentoe
Tess
Trudie S - Sep 2017
Algehele gradering
Mooi, gerieflik en netjies.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Trudie,
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om ons te resenseer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en ek is dankbaar dat julle ons verblyf by Griet se Plek geniet het. Julle was stêr gaste en ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Tess en Deon
Kobus P - Jul 2017
Algehele gradering
Beste vakansie in 'n baie lang tyd.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Kobus,
baie dankie vir die gawe resensie hier by Griet se Plek. Ons het groot waardering vir julle bydrae hier by Griet se Plek. Julle was ster gehalte gaste en hoop ons sien julle gou weer. n Mooi jaar verder.
Groete
Tess en Deon.
Nernze G - Jun 2017
Algehele gradering
Sal beslis terugkeer.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet en waardeer die terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Tess en Deon
Ria V - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was perfek en meer as wat ons verwag het.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was n voorreg om julle hier te he. Geniet die jaar vorentoe en sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete
Tess en Deon
Annemarie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was regtig alles en meer.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie op LekkeSlaap. Ons is dankbaar dat julle dit hier geniet het en hoop ons sien julle weer. Dit maak ons werk die moeite werd. Mooi dag
Groete
Tess en Deon
Johan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik, puik, puik, Deon en Tess is wonderlike mense en hul gasvrye manier van dinge doen is uitstekend! Maklik om vir hulle en Griet se Plek lief te word! Hulle sien ons gou weer.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons was bevoorreg om julle as gaste te ontvang en het die geselsies so in die loop baie geniet. 'n Mooi jaar verder en hoop ons sien julle gou weer. Dit is net genade wat ons saamdra elke dag.
Groete
Deon en Tess
Griet se Plek
Leon M - Feb 2017
Algehele gradering
Ek het werklik nie één klagte nie - nie eers iets klein nie.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer die tyd daarvoor, en hoop ons sien julle gou weer. Lekker dag
Groete
Tess en Deon
Hannes M - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly dankie.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer julle terugvoer en hoop ons sien julle weer
n Mooi jaar vorentoe
Tess en Deon Laubscher
Pieter L - Okt 2017
Algehele gradering
Uitmuntend!
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n voorreg om julle as gaste hier te ontvang. 'n Mooi jaar vorentoe en ons hoop on sien julle weer in die nabye toekoms. Groete, Tess en Deon
Stephanie W - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het vir 'n lang naweek by Griet se plek gaan oorbly en ook verloof geraak.
Lees meerGriet se Plek se terugvoer
Dit was n plesier om julle hier te he by Griet se Plek en is dankbaar dat julle die plek so geniet het. Kom gerus weer en en ons wens julle alles van die beste toe met die toekoms.
Groete,
Tess en Deon
Judy J - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Griet se Plek se terugvoer
Hi Judy,
Baie dankie vir julle terugvoering, dit was 'n voorreg om julle hier te hê. 'n Mooi jaar vorentoe.
Groete
Tess en Deon
Wikus S - Des 2016
Algehele gradering
Gasvryheid is besonders en 'n baie lekker plek.
Griet se Plek se terugvoer
Baie dankie waardeer. Sien julle weer.
groete
Tess en Deon
Griet se Plek
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang