Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Griet se Plek

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Griet se Plek is 'n bekoorlike vakansiehuis wat verblyf bied in 2 selfsorgwoonstelle. Dit is slegs 5 minute se ry van die strand af en het lekker staproetes langs die see.

Gaste kan kies of hulle op die eerste of onderste verdieping wil bly. Elke woonstel het 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed in die een slaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander een. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n kombuis in albei woonstelle wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n stoof, oond en 'n yskas en gaste kan ontspan in die sitkamer voor die TV. DStv Easy View-kanale is beskikbaar, maar gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring sou hulle dit verkies.

Albei leef-areas bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig. Veilige parkeerplek word voorsien.

Griet se Plek is 'n kort entjie se ry van 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Gaste kan visvang by die gewilde Orange Rocks, sowat 300 meter van die woonstelle af, of 'n potjie gholf geniet, skubaduik, diepsee-hengel, op Uvongo of St. Micael's-strand ontspan, asook verskeie restaurante, filmteaters en winkelsentrums besoek.

Griet se Plek is ook naby vele besienswaardighede, soos Oribi Gorge, Lake Eland, Waffle House, Mac Banana, waar die Skoenlapper Dome is en diere om kinders te vermaak. Ander doendinge sluit piesangplaastoere by Riverbend Plaas, die krokodil- en reptielplaas, diepsee-visvang en watersport by St Michaels Ski bootklub, koffieplaastoere by Beavers Creek by Port Edward, ongeveer 12 gholfbane, velddraf vanaf St Michael-strand elke Saterdag, Kwaqolo Grotte en veel meer om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christina B
5.0
Fantasties fantasties fantasties. Pragtige plek en baie lekker gebly. Tess en Deon doen baie om mens tuis te laat voel.
Okt 2024
Renier W
Gesin met tieners
5.0
Familie, vriendelik, heerlik. Dit is altyd lekker om by 'Griet se plek' te kuier. Altyd bly om te sien. As jy wil ontspan en net jou vakansie geniet, ...
Sien meer
Okt 2024
Sakkie G
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Gasvry ontvang. Lieflike plekkie, goed geleë, vriendelike, gasvrye mense. Baie professioneel en baie netjies. Kan dit eersteklas aanbeve...
Sien meer
Jul 2024
Adri M
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Tess en haar man het ons baie vriendelik gegroet en welkom laat voel. Die plek het die mooiste uitsig en is netjies en skoon. En lekker st...
Sien meer
Jun 2024
Helanie V
Gesin met tieners
5.0
Fantasmagories. Tess en Deon is dierbare mense. Het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Lekkerste beskuit saam koffie, tee, suiker en melk in d...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Griet se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmMzOTJhLTg3MTMtNGFhZC1iMDJhLTAzZjdjZGUwZjViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 5) 115 5 1 5 6 Hillcrest Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.826794521597 30.399475317196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang