Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grobbies Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-straat 17, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Grobbies Inn is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel en is in die hartjie van Noorsekloof, Jeffreysbaai geleë. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die area wil verken.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Buitetoilet is ook beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhandoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, boksvrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dié spasie het ook 'n etenstafel.

Die onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie huis is ongeveer 550 m vanaf die see en 2 km vanaf die hoofstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Myrtle-straat 17, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-straat 17, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00db8c256331981e6e0a281cb0edc8fb954d7997246492b598d9463739e4609a969fe3fe6fea7162f6436b7f0b5316ca63be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 17 Myrtle Street Noorsekloof 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038932 24.9225081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang