Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groendakkies

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Katja A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Great self-catering in a beautiful part of the world. I felt at home at Groendakkies, the flat has everything one could need, as well as some lovely welcoming touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salmiena
Groendakkies
Katja, dis so n mooi naam vir my. Dankie vir die kompliment. Kom weer as jy gaan werk.

Danica V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Beste en veiligste verblyf; nes my eie blyplek! Puik ligging, pragtige skoon en netjiese woonstel. Absoluut niks kom kort nie! Salmiena het my hartlik verwelkom en selfs toegelaat dat ek voor die tyd inboek aangesien ek 'n afspraak moes nakom. Vir die twee dae wat ek by Groendakkies tuisgegaan het, kan ek met die grootste vrymoedigheid dit aan enigeen aanbeveel. Wens net ek kon langer bly. Sal beslis weer daar wil bly! So bly ek het die oulikste blyplek in Heroldsbaai opgespoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salmiena
Groendakkies
Danika, ek is so verbaas. Baie dankie vir die goeie resensie wat jy vir my gee. Kom weer.

Martie K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Netjiese, bekostigbare akkommodasie. Meer foto's van die kamer sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salmiena
Groendakkies
Martie, ek is bly het lekker gebly. Voorspoed vir jou werk.

Alvin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2022

Rustig, veilig, skoon en gerieflike plek. Aangename gasvryheid. Die eenheid was skoon en prakties. Die gasvryheid van die eienaar was aangenaam en ons privaatheid was absoluut gerespekteer. Heroldsbaai is 'n lekker klein plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Salmiena
Groendakkies
Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom weer as die geleentheid hom voordoen.

Kobus U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ontvangs, hartlik verwelkom. Positiewe interaksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Absolutely great. Very friendly people. Great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salmiena
Groendakkies
Ek is so bly julle het lekker gebly! Kom weer as daar n geleentheid is! 🦊

Lampies L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Baie lekker! Sal dit beslis aanbeveel. Baie vriendelik ontvang. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2021

Fantastiese wegbreek. Die eienaars is baie gasvry en dierbare mense. Behulpsaam sowel as besorgd. Alles wat jy nodig het weg van die huis is daar tot jou gebruik. Ek sal oor en oor daar gaan ontspan. Baie veiling en rustig. Voel hemels tussen die pragtig berge en plantegroei met die skoon strand.

Netheid
5.0
Diens
0.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian P
Lang verblyf
5.0
Nov 2020

Lovely hosts and very convenient. The room was small but well equipped with a kitchenette and DStv. I really appreciated the small touches, like providing tea and coffee with a gift of biscuits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Heerlik gekuier en die gasvrou is so vriendelik en aangenaam!! Ons was baie beindruk met die skoon en netjiese plek! Ons sal verseker weer gaan en beveel dit definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salmiena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransiestraat 5, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4ZDJhZGYyLTEyYWEtNDU2Yy1hODgyLTRiNTAwZGJiNGJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Rooikransie Street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048358513341 22.398917340475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang