Groendakkies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Salmiena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Katja A - Mrt 2023
Algehele gradering
Great self-catering in a beautiful part of the world.
Groendakkies se terugvoer
Katja, dis so n mooi naam vir my. Dankie vir die kompliment.
Kom weer as jy gaan werk.
Danica V - Jan 2023
Algehele gradering
Beste en veiligste verblyf; nes my eie blyplek!
Lees meerGroendakkies se terugvoer
Danika, ek is so verbaas. Baie dankie vir die goeie resensie wat jy vir my gee.
Kom weer.
Martie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare akkommodasie.
Groendakkies se terugvoer
Martie, ek is bly het lekker gebly. Voorspoed vir jou werk.
Alvin R - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon en gerieflike plek. Aangename gasvryheid.
Groendakkies se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom weer as die geleentheid hom voordoen.
Kobus U - Mei 2021
Algehele gradering
Ontvangs, hartlik verwelkom.
Thabita J - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely great.
Groendakkies se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gebly! Kom weer as daar n geleentheid is! 🦊
Lampies L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker! Sal dit beslis aanbeveel.
Jackie V - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Ian P - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely hosts and very convenient.
Madelein L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier en die gasvrou is so vriendelik en aangenaam!!
Lizette K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Jacoline R - Sep 2018
Algehele gradering
Ideal point for sightseeing and near the airport.
Christien V - Des 2018
Algehele gradering
Was vreeslik lekker!
Brenda F - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf met gasvrye eienaar.
Groendakkies se terugvoer
Ek wil vir jou baie dankie sê vir die bevredigende bewys van die verblyf, dit was lekker om sulke aangename mense te ontmoet!
Weereens jammer oor die televisie.
Lekker bly in die Kaap!
Petro H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
Groendakkies se terugvoer
Baie dankie. Van Upington, daar bo, wens ek jul alles van die beste toe. As jul weer hier langs kom, kom maak 'n draai.
Aron L - Okt 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties.
Groendakkies se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly dat jul so lekker gebly het.
Kom weer hier aan as jul hierdie kant toe kom.
Mellisa P - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Annelie V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik, goeie ligging en 'n plesier!
Groendakkies se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly jul het so lekker gebly.
Voorspoed vir die Nuwe Jaar!
Sanet E - Jan 2017
Algehele gradering
Ruim, skoon en netjies.
Groendakkies se terugvoer
Dankie vir die terugvoer! Dankie vir die goeie nuus oor Groendakkies!
Ek hoop jul het 'n lekker jaar.
Annamarie F - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese ruim plek met vriendelike, besorgde eienaars.
Groendakkies se terugvoer
Baie dankie vir die baie goeie verslag. Kom hier, as jul hierlangs kom.
Petra P - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam en baie lekker.
Groendakkies se terugvoer
Ek is bly julle het so lekker gebly! As dit weer 41 grade op Oudtshoorn is, kom bly maar weer hier (grap). Verder dan, lekker gaan met julle!
Alida B - Mrt 2016
Algehele gradering
Geriefllik, ruim, skoon en besonder gasvrye verblyf.
Bridgette M - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Groendakkies se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Bly lekker in jul huis op Sedgefield!
Ek is bly ons kon dit gerieflik maak vir julle!
Yolanda P - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige plekkie. Skoon en netjies. Vriendelike diens.
Lizette A - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik en pragtige area.
Manda M - Mrt 2015
Algehele gradering
Naweek weg.
Kobus C - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het die verblyf terdeë geniet en sal graag weer daar wil oorbly.
Manie L - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n baie vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou.
Philip J - Sep 2014
Algehele gradering
UITSTEKENDE blyplek.
Venessa D - Mei 2014
Algehele gradering
'n Uitstekende ervaring!
Don & Dalene T - Mrt 2014
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en ruim.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooikransiestraat 5, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang