Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groendakkies

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransiestraat 5, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Groendakkies is in Heroldsbaai, Wes-Kaap, geleë. Hierdie enkelwoonstel bied 'n afgesonderde hawe en is net 1,8 km van die strand af. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n vinnige toevlugsoord of 'n sakepersoon wat die nabygeleë bedrywige dorpie George besoek.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en mini-stoof, 'n klein eetarea, WiFi, 'n TV met Netflix en DStv. Hierdie eenheid het ook 'n buitebraai-area en sitarea.

Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, visvang, swem en fietsry in.

Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat perdry, fietsry, wildkyk, swem, voëlkyk, wildritte en bergfietsry insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Groendakkies
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salmiena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rooikransiestraat 5, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groendakkies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransiestraat 5, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4ZDJhZGYyLTEyYWEtNDU2Yy1hODgyLTRiNTAwZGJiNGJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Rooikransie Street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048358513341 22.398917340475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang