Groendraai River Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker, heerlik, familietyd, ontspannend.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ahh baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer vreeslik baie! Julle is baie welkom om weer te kom kuier!
Cindy E - Aug 2024
Algehele gradering
Quiet oasis in nature in best equipped cottages.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ah, thanks for the positive feedback. You are very welcome - see you soon!
Jan B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Wow, baie dankie vir die positiewe terugvoer - julle is baie welkom!
Charles R - Jun 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable weekend away.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Thank you, Charles, for such a positive review! You are most certainly very welcome to return!
Trudie C - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties, skoon en modern.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Trudie vir die positiewe terugvoer - hoop om julle weer te sien!
Candace M - Mei 2024
Algehele gradering
Stunning comfortable stay.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Candace, thank you very much for the positive review. We will print some instructions for the tub - thank you for the suggestion. We hope to see you again!
Charles B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic! Everything perfect. Every amenity provided for in a stunning place!
Diana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige, gerieflike en vriendelike bosveld wegbreek!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ag, vreeslik dankie, Diana. Ons waardeer die positiewe terugvoer - veral van julle wat wêreldreisigers is! Ons voel geëerd dat julle by ons kuier. Sien julle hopelik weer.
Jennifer B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely and peaceful weekend away.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Jennifer, thank you so much for the positive review. I'm glad that you had a good time. You're welcome to come and visit any time again!
Anja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mees amazingste vakansie breuk.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Anja, baie dankie vir jou amazing, positiewe review - ons waardeer dit vreeslik baie. Geniet die res van julle vakansie en sien julle binnekort weer.
Pieter W - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet. Puik toegerus en 'n heerlike omgewing.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Pieter vir die positiewe terugvoer - julle is welkom!
Jane E - Jan 2024
Algehele gradering
Good for the soul.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ah Jane, thank you for the positive review. Hope to have you here for another visit soon
Ben S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike netjiese en rustige plek.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie, Ben, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom!
Zelda B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend/asemrowend mooi en puik diens.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Zelda, vreeslik dankie vir die goeie review. Julle is enige tyd weer welkom!
Henriette B - Jan 2024
Algehele gradering
A gem!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Thank you very much, Henriette, for your positive review. We really enjoyed having you here. You are always welcome!
Claire W - Jun 2024
Algehele gradering
Overall pleasant and comfortable experience in the peaceful grasslands.
Lees meerLani V - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic getaway!
Lees meerFrikkie S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek gewees.
Lemohang S - Apr 2024
Algehele gradering
Pure tranquility.
Ziphora M - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely cottage, beautiful and quiet farm.
Mandie F - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Vreeslik dankie, Mandie, vir die positiewe terugvoer - so bly julle het die tydjie hier geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Elsa B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie, Elsa, vir jou positiewe terugvoer - dit word waardeer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!
Andaleen R - Des 2023
Algehele gradering
Rus en Vrede op die mooie plaas en in uitmuntende akkommodasie!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Vreeslik baie dankie, Andaleen, vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom! Hoop dat julle weer kan kom kuier.
Ashley P - Nov 2023
Algehele gradering
Clean, friendly, homey, tranquil, modern.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ahh Ashley, it's absolutely heartwarming to read your review. You are so welcome! Hope to have you soon for another visit.
Magda J - Nov 2023
Algehele gradering
Tien uit tien!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ahh, baie dankie Magda vir die positiewe terugvoer - julle is so welkom om weer te kom kuier!
William S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en gerieflik.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie William vir die positiewe terugvoer. Julle is meer as welkom om weer by ons te kom kuier!
Simone P - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige rus vir die siel.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Simone vir julle positiewe terugvoer - hoop om julle gou weer te sien!
Adriaan G - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend, meer gekry as wat verwag was.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Adriaan baie dankie vir julle positiewe terugvoer - julle is enige tyd welkom!
Armand S - Okt 2023
Algehele gradering
Verskriklik gemaklik - 'n Huis weg van die huis af. Netjies en skoon.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Vreeslik dankie Armand vir julle baie positiewe terugvoer - julle is baie welkom & kan volgende keer sommer ‘n week kuier! 😊
Willem B - Sep 2023
Algehele gradering
Alles by Groendraai River Cottages getuig van goeie smaak en uitsonderlike aandag aan klein besonderhede.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Willem vir jou positiewe terugvoer! Hoop om julle gou weer by ons te hê vir ‘n kuier!
Megan V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie vir 'n wegbreek!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Megan vir die positiewe terugvoer - julle is enige tyd weer welkom!
Kobus N - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, alles wat nodig is.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Kobus vir die positiewe terugvoer! Ons verwelkom julle graag weer terug!
Tayla K - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Thank you so much for your positive review Tayla, hope to have you soon for a follow-up visit!
Marli D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlikste verjaardag naweek ooit.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Marli, ons voel bevoorreg dat julle ons uitgekies het as deel van julle herinnering-maak plekke. Sien julle binnekort weer.
Terrance M - Aug 2023
Algehele gradering
The place is so perfect - view from the dam and birds at night.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle binnekort weer te sien vir ‘n kuier.
Corlia B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, stunning huisies, alles en meer wat mens kort. Vriendelike diens.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Corlia vir jou positiewe terugvoer! Hoop julle kan volgende keer sommer langer bly.
Candice-jade H - Jul 2023
Algehele gradering
At a loss for words.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Candice such beautiful words! You won’t know how much we appreciate hearing this, thanks to you. You are more than welcome to come and visit again. Hope to see you soon.
Eldi P - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowende plek met uitstekende diens!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ag Eldi, baie dankie jy is dierbaar om so te sê! Was lekker om julle hier te hê en hoop ons sien julle weer binnekort!
Hannes V - Jun 2023
Algehele gradering
Verwagtinge oorskry.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Dankie Hannes, vir jou positiewe terugvoer. Was lekker om julle hier te hê. Sien julle binnekort weer.
Elisabeth V - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely gorgeous and clean cottage.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Thank you so much Elisabeth for your positive review really appreciate it! Hope to see you back soon!
Tuane P - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Tuane. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop jy kom kuier gou weer vir ons.
Stefan B - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Stefan,
Thank you very much for the great review. Looking forward to hosting you guys again.
Charne M - Jun 2023
Algehele gradering
'n Onvergeetlike belewenis!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Charné, baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Izette G - Mei 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike naweekwegbreek!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Dankie Izette, vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Sharon S - Mei 2023
Algehele gradering
Wegbreeknaweek saam met manlief. Was stil en rustig! Pragtige omgewing. Voedsel vir die siel.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Dankie Sharon, vir jou pragtige breedvoerige terugvoering. Ek waardeer dit vreeslik baie. Hoop om julle binnekort weer by ons te hê vir ‘n kuier.
Chantel K - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens. Behulpsaam en vriendelik.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Dankie Chantel vir jou terugvoer en dat julle so belangrike verjaarsdag hier by ons gehou het. Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Belinda B - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Belinda, hoop om julle binnekort weer vir ‘n kuier te hê
Nelisile M - Mei 2023
Algehele gradering
I had a beautiful experience, I loved everything.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ahh thanks so much for your positive feedback, much appreciated. Hope to have you staying with us again soon.
Leanne D - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Leanne, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Ek hoop om julle terug te hê vir ‘n langer kuier volgende keer.
Michele H - Mei 2023
Algehele gradering
Watching glorious sunsets from the heated pool, with a great orchestra of 'bosveld' noises made for a delightful stay.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ahh Michele thanks for the positive feedback! Really wish you could’ve stayed for longer- you were such easy going guests! Hope to see you soon.
Pieter M - Mei 2023
Algehele gradering
Eenhede is goed toegerus, omgewing is pragtig.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Pieter vir julle positiewe terugvoer! Sien uit om julle weer hier by ons te kan ontvang.
Corne V - Apr 2023
Algehele gradering
5 Ster verblyf!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Corne vir die positiewe terugvoer. Sien julle binnekort weer.
Annelize D - Apr 2023
Algehele gradering
Rustigheid en mooi natuur.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Annelize. Hoop om julle binnekort weer te sien
Coleen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Beeldskoon natuur en plaaslewe.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Coleen. Hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom.
Kirsty J - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful chalet, lovely farm and spectacular sunsets.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Thank you so much for your positive review Kirsty. So glad that you’ve enjoyed your stay & hope to see you again!
Lauren G - Mrt 2023
Algehele gradering
What a hidden gem.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Thanks so much Lauren for the positive review - much appreciated!
Hope to have you for another visit soon 😊
Chris H - Mrt 2023
Algehele gradering
Smarties for the soul!
Groendraai River Cottages se terugvoer
So baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit lees behoorlik soos ‘n gedig. Sien uit om julle weer te verwelkom by ons.
Charlene T - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, baie mooi.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Charlene. Hoop om julle weer by ons te hê & volgende keer bietjie langer.
Lungie B - Mrt 2023
Algehele gradering
This place is peaceful, comfortable and very neat.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Thank you Lungie for your positive review. We feel honoured that you’ve spent your anniversary with us.
Hope to see you again.
Antionette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese mooi, skoonste, lekkerste plek.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Antionette vir jou positiewe terugvoer. Hoop julle kon darem bietjie rus so tussen al die plaasbedrywighede deur. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Melissa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Wow, wow, wow.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang.
Deon L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Deon, vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit geweldig baie. Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Jenine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Jenine, vreeslik dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit laat ons harte warm klop.
Hoop om julle weer binnekort te verwelkom by ons.
Eric D - Feb 2023
Algehele gradering
Serene, fun, beautiful, peaceful and just plain amazing.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Eric, thank you so much for the positive review. So glad that you’ve enjoyed your stay. We look forward to have you again.
Alicia C - Feb 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Alicia, dit was baie lekker om julle hier te hê. Hoop om julle binnekort weer vir ‘n kuiertjie te ontvang.
Lumari P - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike oulike plek. Baie mooi en netjies versorg. 'n Tipiese saligheid-plek.
Raynardt V - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Raynardt vir jou positiewe review; ons waardeer dit.
Sien jou binnekort weer.
Ilzé L - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Hi Ilzé, ag dit laat ons harte sommer warm klop as ons sulke mooi resensies kry. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Karien E - Des 2023
Algehele gradering
Mooiste dekor, lekker braai area en jacuzzi, ontspannend.
Nicky B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Lees meerCharmain P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasies! Hemel op aarde!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Ag dankie Charmaine vir jou positiewe terugvoer. Julle is baie welkom!
Rudi V - Okt 2023
Algehele gradering
Alles perfek en fyn beplan vir dit wat jy moontlik en nie moontlik mag nodig hê.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Rudi vir die positiewe terugvoer - ons verwelkom julle enige tyd weer terug!
Magriet H - Okt 2023
Algehele gradering
Luukse akkommodasie.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Hi Magriet ag vreeslik dankie vir die terugvoer - dis ‘n riem onder die hart! Hoop ons sien julle weer binnekort!
Lauren C - Jun 2023
Algehele gradering
A great place to visit with friends with great amenities.
Veronica C - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gerieflik.
Jack P - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful location for some time-out.
Thendo B - Okt 2023
Algehele gradering
It was okay.
Ashleigh F - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Marietjie O - Des 2022
Algehele gradering
Groendraai is seker die mooiste en lekkerste plek waar ons al vakansie gehou het. Dit is so luuks!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie Marietjie. Ons voel bevoorreg dat julle jul Kerstyd hier deurgebring het. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Neil D - Des 2022
Algehele gradering
Sublime. Peaceful, convenient and relaxing.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Neil, thank you so much for the great review. Hope to have you visiting again soon.
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut die beste waarde vir geld.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Johan vir julle baie positiewe terugvoer - ons waardeer dit en hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Emsie D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi en 'n lieflike plek.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Emsie vir die positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Zanele N - Nov 2022
Algehele gradering
The place is amazing.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Zanele, thank you for the positive review. Hope to have you soon in Silver Carp then.
Dorcas M - Nov 2022
Algehele gradering
The Siver Carp unit was quite exquisite, everything is on point. Clean, neat and up to standard.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Thank you so much for your positive review. Hope to have you for another visit soon.
Veronica B - Nov 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek om te ontspan.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Veronica vir jou goeie resensie. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Cindy E - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustig en alles wat jy nodig het!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Cindy vir die goeie resensie. Hoop om julle weer by ons te hê vir ‘n kuier.
Carina C - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Michelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan en tuis gevoel.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Michelle vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te ontvang.
Daniel T - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Daniel, vir jou positewe terugvoer. Hoop julle kom kuier binnekort weer.
Corne E - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Corne, vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle kon lekker ontspan. Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Werner F - Sep 2022
Algehele gradering
Die lekkerste van lekker en die rustigste van rustig.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Werner vir die positewe resensie. Hoop dat julle weer kan kom kuier.
Marga S - Sep 2022
Algehele gradering
Lafenis vir die siel!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Marga vir julle positiewe terugvoer - hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Larouchelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties, sal vir seker weer gaan.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Larouchelle, baie dankie vir die positiewe terugvoer & vreeslik baie dankie vir die pragtige fotos. Hoop om julle weer binnekort te sien!
Adel S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige wegbreek.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Adel baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer oor ons plek - ons waardeer dit! Hoop om julle dan meer gereeld by ons te sien.
Carna L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Carna baie dankie vir jou positiewe resensie - ons waardeer dit geweldig! Hoop om julle binnekort weer by ons te hê vir ‘n kuier.
Mario F - Jul 2022
Algehele gradering
Bakgat bosveldverblyf in styl.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, Mario. Hoop om julle weer by ons te hê.
Martin V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en baie mooi, het lekker gebly.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Martin vir die positiewe review - sien uit om julle weer by ons te verwelkom!
Kyle F - Jul 2022
Algehele gradering
Incredible.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Kyle, thank you very much for the positive review. It is much appreciated.
Hope to see you again soon.
Chantel H - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is rustig en kos vir die siel.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Chantel baie dankie vir die goeie review - ons waardeer dit! Hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom.
Tebogo L - Jul 2022
Algehele gradering
Homely, affordable, relaxing.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Hi Tebogo, thank you so much for this positive review. It is much appreciated and I am so glad that your family enjoyed the stay. Hope to have you again soon.
Janine V - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely location. Pure bliss!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Janine, thank you so much for this lovely review - much appreciated! Hope to see you soon!
Odelia G - Jul 2022
Algehele gradering
Wow! Aandag aan kleinste detail! Wonderlike kuierplek vir familie en vriende!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Hi Odelia baie dankie vir julle positiewe resensie - ons waardeer dit geweldig baie! Hoop om julle binnekort weer te ontvang vir ‘n kuier.
Riaan M - Jun 2022
Algehele gradering
Onbeskryflike en asemrowende blyplek!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Karien, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en die pragtige fotos. Ons sien uit om julle weer hier by ons te hê vir ‘n kuier.
Alta S - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, modern. Daar is baie moeite gedoen deur die gasvrou.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Alta, vir julle positiewe resensie en kommentaar. Hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom vir ‘n kuier.
Jan-dri O - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Jan-dri, vir julle positiewe resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Alise A - Mei 2022
Algehele gradering
5-ster? Definitief nie!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie Alise vir jou pragtige resensie, dit lees soos ‘n storie omtrent.
Hoop om julle binnekort weer by ons te hê vir ‘n kuiertjie.
Alf W - Apr 2022
Algehele gradering
The furniture and equipment are all first class, nothing, but, absolutely nothing is overlooked.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Thank you Alf, for your good review. We hope to have you for a visit soon again.
Boitshepo M - Mrt 2022
Algehele gradering
My stay was just a perfect getaway. I can go back to Groendraai many, many more times!
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
It was such a pleasure having you guys here.
Thank you for the great review - much appreciated & hope to have you back again soon!
Hendrik S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie soon en netjies.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Hendrik. Hoop om julle binnekort weer by ons te hê vir kuier!
Diana D - Apr 2022
Algehele gradering
Puik verblyf. Heerlike rus.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Diana baie dankie vir jou positiewe terugvoer - was so lekker om julle te ontmoet & hier by ons te hê. Sien baie uit om julle binnekort weer te hê vir ‘n ruskansie!
Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Ek het lanklaas in sulke netjiese plekkies gebly. Ek is mal oor die plekkies.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Hi André vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer - ons waardeer dit baie! Was lekker om julle hier te hê & hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom vir ‘n naweek!
Elize D - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik stil en so 'n pragtige plaas, met baie vriendelike gasvrou. Baie smaakvol.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Elize. So bly julle het dit geniet & lekker gerus. Hoop om julle binnekort weer by ons te hê!
Elsabe V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Elsabé!
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom!
Charnet V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vir seker elke oomblik die moeite werd!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Charnet & dit was heerlik dat julle sommer ‘n ekstra aand wou bly. Baie geluk met die mooi visse wat julle gevang het & baie dankie vir die fotos wat julle met ons gedeel het. Hoop om julle binnekort weer by ons te hê.
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te sien!
Jacqueline B - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowende rustige wegbreek plekkie.
Lees meerGroendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Jacqueline- dit was so lekker om julle te ontmoet! Baie bly dat julle die masserings ook geniet het. Hoop om julle weer by ons te verwelkom!
Elanda B - Feb 2022
Algehele gradering
Sjo. die plekkie is sielskos, regtig rustig met oggend- en aangeluide plek is skoon en super modern. Ek hou baie van hierdie stukkie hemel op aarde.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Dit was heerlik om jou hier by ons te hê! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons sien uit om jou weer hier by ons te verwelkom.
Natasha S - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend, uitstekend, uitstekend!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Natasha vreeslik baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was heerlik om julle by ons te hê! Hoop om julle binnekort weer te hê vir ‘n kuiertjie.
Liezel P - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi huis!
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Liezel
Baie dankie vir die goeie review. So bly as julle lekker gekuier het - wens ook julle kon langer bly. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom
Lucia S - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige natuur en uitsig.
Tatum P - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely getaway.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Hi Tatum
Thank you very much for your positive feedback. Was nice having you here. Looking forward to welcome you back!
Tienie C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stylvol.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Tienie. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom!
Sonnet C - Aug 2022
Algehele gradering
5 ster diens en gehalte.
Annaleen V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige naweek weg van die huis.
Groendraai River Cottages se terugvoer
Annaleen, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom vir ‘n kuier.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater langs die R517, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang