Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groendraai River Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater langs die R517, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 080 R972 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Groendraai River Cottages skuil net 15 km buite Vaalwater tussen die Waterberge en bied 'n ontspannende bosveldervaring wat ideaal is vir gaste wat vanaf Johannesburg op pad na Lephalale of Botswana is.

Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Elke eenheid het gemaklike beddens en badkamers met óf 'n stort en 'n bad óf net stort.

Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus is. Sommige kothuise het ook 'n Nespresso-masjien of 'n lugbraaier. Elke kothuis het 'n leefarea met lugversorging en 'n plaasstoep met privaat braaigeriewe vanwaar gaste die bosveld kan geniet.

Al die kothuise het houtvuurwarmbaddens buite om in af te koel gedurende die dag en wat in die aand verhit word. Gratis WiFi is beskikbaar en Silver Carp-kothuis het 'n TV in die sitarea.

Gaste kan in die Mokolo- en Sterkstroomrivier of ander damme naby op 'n vang-en-vrylaat-basis visvang. Bring jou eie battery-aangedrewe baarsbote saam of geniet die rivierlandskap terwyl jy in een van die 3 beskikbare kajakke roei. Let asb. dat die kothuise op 'n werkende plaas geleë is en gaste is welkom om die fietsry- en staproetes op die plaas te verken. Hier kan gaste ook die narsinglelies sien blom of lekker lag vir die vee se manewales.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Barend M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en salig gewees, sal dit sterk aanbeveel. Baie lekker, baie rustig.
Jan 2025
Werner G
Gesin met tieners
5.0
Perfekte verblyf! Baie goeie verblyf, ruim en netjies. Die Silver Carp eenheid het groot kamers, lekker leefarea, met 'n groot stoep. Boma, warmbad en...
Sien meer
Jan 2025
Lauren M
Saam met vriende
5.0
Exceptional. If there were 6 stars we would give them all! The service was exceptional. The staff were friendly and ready to help. We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ambriel A
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. We enjoyed our time at Sunfish, peaceful and tranquil surroundings. Will definitely be back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Thabang M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. The place was too clean for a farm place; everything is well planned and organised. More than enough utensils and kitchen equi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater langs die R517, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Groendraai River Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater langs die R517, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km from Vaalwater off R517 Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang