Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenewalds Haven

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bernette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Good, quality accommodation much more than advertised. Thank you for a great stay. The best part is when you return from a day out, you come back to a clean room. I did not expect that at all. Much appreciated. Looking forward to visit Nelspruit again in Oct/Nov, and the place is my only option in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mocke Publikasies (jan) M
1 nag
5.0
Jun 2024

As die nodige is daar om gerieflik en lekker oor te bly. Die plek het ideaal gewerk vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
1 nag
5.0
Apr 2024

It was great. Very comfortable and conveniently situated to where I needed to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Thanks for the great review, Sharon.

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Excellent place to stay. Very nice place. Clean and host very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Netjies, vriendelik, waarde vir geld. Die gasvryheid en vriendelikheid van die gasheer was uitstekend. Die verblyf is ongelooflik netjies en goed ingerig. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Christiaan. Ek waardeer dit opreg!

Helloise O
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Lieflike plekkie wat baie goed geleë is. Ons het baie lekker gebly. Die enigste kritiek is dat die badkamer en stort nogal klein is. Die plekkie is lieflik ingerig en Carina het ons dadelik laat tuis voel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Gasvry, vriendelik en mooi kamers. Was baie gasvry en ons het heel lekker gebly. Presies waarna ons gesoek het. Sal verblyf met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die goeie resensie Ken, waardeer!

Ernst J
1 nag
4.6
Apr 2024

Ek het lekker gebly by Groenewalds Haven. Die geriewe is bietjie beperk, maar bruikbaar en voldoen aan al my behoeftes. Ek het lekker gebly vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die goeie resensie!

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zonia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome! Vriendelik en gemaklik. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eugene Marais-straat 11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c33a249baa1596db2dcc1b275e966cab88bbd45a4c9e268f0a985761b54364bf24d9ab9b1802bfe3e5fc71de6d14afbf9e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 21 5 1 5 11 Eugene Marais Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4780846 30.9510831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang