Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groeneweide Guest Suite

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Priya S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

It was a wonderful stay. The host was friendly and we enjoyed her company. I enjoyed my stay! The house was in good condition and the host was wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marionel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese kamers, rustige en veilige omgewing. Alhoewel daar nie 'n aparte kombuisie is nie, het die gasvrou uit haar pad gegaan om die nodige fasiliteite te bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese plek. Doreen het ons baie welkom laat voel. Plek netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlike plekkie, vriendelikste gasvrou! Baie dankie, hoop om binnekort weer daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Doreen is 'n baie goeie gasvrou. Groeneweide is 'n baie rustige plekkie om te kan bly en ons was baie op ons gemak. Doreen het seker gemaak dat ons niks kort nie, sal graag weer in die toekoms daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Vriendelike diens. Gerieflik en veilig. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-let V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Baie lekker gebly. Doreen was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie gemaklik gebly vir die week en 'n half wat ons in die Kaap spandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noqhubeni L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Great convenient place. Great hostess, thank you for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trynie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Goeie waarde vir geld. Netjies, skoon, behulpsaam. Kon dalk 'n opwas en tweeplaatstofie beskikbaar stel vir self-catering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Family stay. Lovely property and the host is so welcoming. Would definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4GlDFxPVSh7vqbvAG1NudGUDE9sRVhaUqhtec0MyXX9X66zSdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Groeneweide Street Cape Town 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.891113524755 18.611645021581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang