Groeneweide Guest Suite
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mada Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Priya S - Jul 2023
Algehele gradering
It was a wonderful stay. The host was friendly and we enjoyed her company.
Marionel B - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese kamers, rustige en veilige omgewing.
Paula H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese plek.
Annemarie W - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie, vriendelikste gasvrou!
Erika O - Jul 2023
Algehele gradering
Doreen is 'n baie goeie gasvrou.
Ria M - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Hanna-let V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Noqhubeni L - Des 2022
Algehele gradering
Great convenient place.
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Shannon C - Okt 2021
Algehele gradering
Family stay.
Robert C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie ligging.
Lees meerRaydene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Lieflik, rustig en bekostigbaar.
Marinda S - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker ruim woonstel. Skoon. Baie lekker geslaap.
Hendrik V - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend, gasvrou baie behulpsaam.
Pieter H - Jan 2020
Algehele gradering
Die verblyf was nie die geld werd gewees wat ons moes betaal per aand nie.
Lees meerGroeneweide Guest Suite se terugvoer
Die Hattings het ongelukkig nie die advertensie mooi gelees nie. Doreen het gewonder daaroor dat hul so lank in haar gaste eenheid wil bly oor Kers seisoen in n plek wat net braai geriewe en koffie stasie bied. Sy het hulle probeer kontak op 29 Mei, 5 Des en 14 Des, maar hulle nie geantwoord en haar ook nie teruggeskakel soos versoek nie! Toe sy ñ week voor hulle kom uiteindelik vir Mnr Hattingh in die hande kry was hy baie ontsteld, want soos ons bekommerd was dalk die geval kon wees, het hy nie die advertensie reg gelees nie. Sy het vir hom genooi om die nodige saam te bring asook eers die fasiliteite te besigtig voor hul finaal besluit om dit te benut of nie. Sy was ook bereid om n kanselasie te aanvaar (buite die spertydperk), en het ook spesiaal n mikrogolf en paar basiese benodighede aangeskaf om hulle tegemoet te kom. Hulle het op aankoms besluit om die bespreking te behou.
Ons voel nie dat die prys, wat uitwerk op minder as R200pppn oor die Kers seisoen, enigiets behalwe billik is vir die geriewe wat inderdaad korrek geadverteer was nie.
Doreen het oorspronklik versoek dat almal die stort gebruik (in lig van Kaapstad se watergebruik riglyne) maar onmiddelik en met vrywilligheid beaam dat die skoonma natuurlik die bad moet gebruik toe die versoek aan haar gestel is.
Doreen sal die enkel beddens nagaan, en waardeer die terugvoer (haar eerste terugvoer oor die beddens) daaroor asook oor die braai geriewe. Sou hul tydens hul besoek aan haar n tekort aan beligting uitgewys het as probleem by die braai area sou sy natuurlik kon verduidelik dat sy beligting saam met die braai toerusting verskaf.
Terwyl ons die Hattings se terugvoer deeglik sal nagaan, en natuurlik verbeteringe aanbring waar relevant, oorweeg ons dit ook in lig van die groter prentjie - nie net die feit dat hulle ongelukkig was met hule eie keuse, korrek geadverteer en met hulle bespreek voor die tyd, maar ook Groeneweide se 4.8 ster gemiddelde resensies.
Suzaan C - Des 2019
Algehele gradering
Rustigheid vanself!
Wert B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie Doreen.
John B - Apr 2019
Algehele gradering
Die eienaar het werklik uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Reinard C - Mrt 2019
Algehele gradering
Veilig, netjies en 'n mens voel welkom.
Roxanne G - Feb 2019
Algehele gradering
It was lovely staying at the Groeneweide Guest Suite.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was lieflik om by Groeneweide Guest Suite te bly.
Rustigheid, veiligheid en baie vreedsaam begin nie eers om my ervaring te beskryf nie, die gasvrou was baie toegewys en vriendelik, sal beslis Groeneweide Guest Suite vir almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Groeneweide Guest Suite se terugvoer
Was heerlik om julle hier te hê, altyd welkom!
Jacqui G - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Groeneweide Guest Suite se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde van waardering Jacqui! Dit was werklik 'n groot plesier om julle te huisves en ek sien uit na julle volgende kuier.
Christiaan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf.
Trevor K - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Nico C - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons verblyf geniet en voldoen aan ons verwagtinge.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang