Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groeneweide Guest Suite

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums.

Die eenheid het 3 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die eenheid is ideaal vir paartjies, klein gesinne, enkel reisigers of sakereisigers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het slegs 'n enkelbed. Die gaste vleuel het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n aparte toilet.

Die eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskassie, TV en toegang tot 'n privaat braai en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Let wel dit is nie 'n volledige selfsorg-eenheid nie.

Die Dubbelkamer het 'n privaat ingang, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.

Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei en Glengary winkelsentrums, Durbanville wynlandgoed, Kaapstad strande, Welgemoed gholflandgoed, Grand West casino en die Barnyard teater in. Dit is ook baie goed geleë vir besoekers aan Karl Bremer Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Priya S
Saam met vriende
5.0
It was a wonderful stay. The host was friendly and we enjoyed her company. I enjoyed my stay! The house was in good condition and the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Marionel B
Saam met vriende
5.0
Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese kamers, rustige en veilige omgewing. Alhoewel daar nie 'n aparte kombuisie is nie, het die gasvrou uit haar pad...
Sien meer
Mei 2023
Paula H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese plek. Doreen het ons baie welkom laat voel. Plek netjies en skoon.
Apr 2023
Annemarie W
Gesin met tieners
5.0
Heerlike plekkie, vriendelikste gasvrou! Baie dankie, hoop om binnekort weer daar oor te bly.
Jan 2023
Erika O
Gesin met tieners
4.8
Doreen is 'n baie goeie gasvrou. Groeneweide is 'n baie rustige plekkie om te kan bly en ons was baie op ons gemak. Doreen het seker gemaak dat ons ni...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groeneweide Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4GlDFxPVSh7vqbvAG1NudGUDE9sRVhaUqhtec0MyXX9X66zSdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Groeneweide Street Cape Town 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.891113524755 18.611645021581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang