Groeneweide Guest Suite
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Groeneweide Guest Suite bied gerieflike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in die Kaapstadse voorstad Vredelust geleë. Die huis is ideaal geleë naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums.
Die 3-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir paartjies, klein gesinne, enkelreisigers of sakereisigers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het slegs 'n enkelbed. Die gastevleuel het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n aparte toilet.
Die eenheid beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, 'n yskassie, TV, toegang tot 'n privaat braai en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Neem asseblief kennis dat dit nie 'n volledige selfsorg-eenheid is nie.
Die Dubbelkamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.
Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei en Glengary Winkelsentrums, Durbanville wynlandgoedere, Kaapstadse strande, Welgemoed Gholflandgoedere, GrandWest Casino en Barnyard Theatre in. Die ligging is ideaal vir diegene wat Karl Bremer-hospitaal wil besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mada Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Groeneweide Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredelust Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang