Groeneweide Guest Suite
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums.
Die eenheid het 3 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die eenheid is ideaal vir paartjies, klein gesinne, enkel reisigers of sakereisigers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het slegs 'n enkelbed. Die gaste vleuel het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n aparte toilet.
Die eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskassie, TV en toegang tot 'n privaat braai en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Let wel dit is nie 'n volledige selfsorg-eenheid nie.
Die Dubbelkamer het 'n privaat ingang, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.
Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei en Glengary winkelsentrums, Durbanville wynlandgoed, Kaapstad strande, Welgemoed gholflandgoed, Grand West casino en die Barnyard teater in. Dit is ook baie goed geleë vir besoekers aan Karl Bremer Hospitaal.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mada Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Groeneweide Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredelust Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang