Groeneweide Farm
Beskrywing
Lobelia Selfsorghuis skuil in 'n welige en rustige tuin met 'n berguitsig. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea met 'n kaggel en 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende om te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering weens onvoorsiene omstandighede is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kiepersol Selfsorghuis is 'n moderne en minimalistiese huis met skoon, oop en liggevulde ruimtes met 'n groot stoep wat 'n privaat tuin het. Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis en buitebraaigeriewe. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is sonkrag en Wi-Fi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering weens onvoorsiene omstandighede is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis is ideaal vir ’n gesin of paartjie en beskik oor 2 kamers. Elke kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ’n ketel. Daar is ook ’n etenstafel vir 6, kaggel, WiFi en ’n onderdakstoep met braaigeriewe en ’n lieflike tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering weens onvoorsiene omstandighede is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Groeneweide-plaas, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang