Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Erin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflike plaashuisie in die mooiste vallei. Kleinbaas is 'n baie gerieflike plaashuisie met alles wat jy nodig het. Dit was goed vir die siel om op die stoep te braai met al die paddas en naggeluide om ons. Die lekker warm bad na 'n dag se lang reis en kuier voor die gasverwarmer het ons lekker laat ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld, skoon en netjiese verblyf. Beveel dit definitief aan. Heerlik gebly. Netjiese verblyf en baie vriendelike gasvrou. Alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se verblyf is daar. Mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert U
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi - met mense en al. Daar is nie genoeg woorde om hierdie paradys te beskryf nie. Nog minder is daar woorde om die hartlikheid en bystand van die gasvrye personeel te onderstreep. Hierdie stukkie aarde en sy mense is baie spesiaal. Voeg daarby hierdie lieflike huisie uit 'n vergete era, bereikbaar met 'n kronkelpad - soos in 'n sprokie. In kort, ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

I'll be back. Beautiful location, great hosts. Stargazing lecture was a lovely bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berthold A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

To be repeated! This is our second stay with Martli. She personally takes care of everything, and it shows. It is quality living, off the beaten track, with full privacy and in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ongelukkig het ons net oorslaapplek vir een nag benodig — sou graag 'n paar dae hier wou deurbring. Plaashuis soos net 'n plaashuis kan wees. So rustig en in die mooiste omgewing. Hierdie verblyf sal vir jou lekker wees as jy bietjie weg van die beskawing wil kom en nie omgee dat jou motor en skoene gaan vuil raak nie. Daar is regtig geen selfoonsein of WiFi by die huis nie — daar is 'n TV, maar selfs die TV-konneksie het met ons verblyf ook nie gewerk nie! Alles is silwerskoon met sagte en warm beddegoed. Gasverwarmer het die huis lekker warm gehou. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Comfortable and pleasant stay. Great view from the deck. Comfortable accommodation. Opportunity for road walks and bush scrambles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Doen moeite, dis dit werd. Waarlik die is 'n plek waar jy kan rus. 'n Plek waar jy nooit die pragtige omgewing in die berge sou beleef, as jy nie hier oornag nie. 'n Oomblik van vroeë tye vasgevang, maar alles wat nodig is vir die gerieflikheid. Hier kon ons saam sterre kyk, op die groot stoep en stories vertel, dan bordspeletjies voor jy die aand afsluit. Mense ontvang jou met vriendelike oop harte, en is baie behulpsaam. Hier is geen selfoon opvangs en die ondervinding is vir seker die grondpad die moeite werd. 'n Ware plek om jouself en mekaar te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berthold A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Nie vir tegnologiese afhanklikes. Hemel vir diè wat omgewing waardeer. Ek het genoeg gesê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Amazing location, quiet and a great breakaway from the city. The house has everything you need and is very well equipped. The host spares no effort to make you feel welcome and all the small things, like a complementary supply of braai wood are part of the experience. Highly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0XTipEI1cBfpuETt2wN23N19H9seQwhXkTmn9liiTC5VXSns0W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Groenfontein Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.4483624272 21.792618017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang