Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erin S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin S

Gerieflike plaashuisie in die mooiste vallei.

Kleinbaas is 'n baie gerieflike plaashuisie met alles wat jy nodig het. Dit was goed vir die siel om op die stoep te braai met al die paddas en naggeluide om ons. Die lekker warm bad na 'n dag se lang reis en kuier voor die gasverwarmer het ons lekker laat ontspan.

James L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Goeie waarde vir geld, skoon en netjiese verblyf. Beveel dit definitief aan.

Heerlik gebly. Netjiese verblyf en baie vriendelike gasvrou. Alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se verblyf is daar. Mooi natuurskoon.

Joubert U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U

Prentjie mooi - met mense en al.

Daar is nie genoeg woorde om hierdie paradys te beskryf nie. Nog minder is daar woorde om die hartlikheid en bystand van die gasvrye personeel te onderstreep. Hierdie stukkie aarde en sy mense is baie spesiaal. Voeg daarby hierdie lieflike huisie uit 'n vergete era, bereikbaar met 'n kronkelpad - soos in 'n sprokie. In kort, ons kom weer.

Ian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G

I'll be back.

Beautiful location, great hosts. Stargazing lecture was a lovely bonus.

Berthold A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berthold A

To be repeated!

This is our second stay with Martli. She personally takes care of everything, and it shows. It is quality living, off the beaten track, with full privacy and in a beautiful setting.

Alet T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet T

Ongelukkig het ons net oorslaapplek vir een nag benodig — sou graag 'n paar dae hier wou deurbring.

Plaashuis soos net 'n plaashuis kan wees. So rustig en in die mooiste omgewing. Hierdie verblyf sal vir jou lekker wees as jy bietjie weg van die beskawing wil kom en nie omgee dat jou motor en skoene gaan vuil raak nie. Daar is regtig geen selfoonsein of WiFi by die huis nie — daar is 'n TV, maar selfs die TV-konneksie het met ons verblyf ook nie gewerk nie! Alles is silwerskoon met sagte en warm beddegoed. Gasverwarmer het die huis lekker warm gehou. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Roy S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S

Comfortable and pleasant stay.

Great view from the deck. Comfortable accommodation. Opportunity for road walks and bush scrambles.

Adine N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine N

Doen moeite, dis dit werd.

Waarlik die is 'n plek waar jy kan rus. 'n Plek waar jy nooit die pragtige omgewing in die berge sou beleef, as jy nie hier oornag nie. 'n Oomblik van vroeë tye vasgevang, maar alles wat nodig is vir die gerieflikheid. Hier kon ons saam sterre kyk, op die groot stoep en stories vertel, dan bordspeletjies voor jy die aand afsluit. Mense ontvang jou met vriendelike oop harte, en is baie behulpsaam. Hier is geen selfoon opvangs en die ondervinding is vir seker die grondpad die moeite werd. 'n Ware plek om jouself en mekaar te vind.

Berthold A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berthold A

Nie vir tegnologiese afhanklikes. Hemel vir diè wat omgewing waardeer.

Ek het genoeg gesê.

Shane W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane W

Amazing location, quiet and a great breakaway from the city.

The house has everything you need and is very well equipped. The host spares no effort to make you feel welcome and all the small things, like a complementary supply of braai wood are part of the experience. Highly recommend this venue.

Adele G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Plaaslewe.

Lieflike ou plaashuis met al die geriewe. Dankie vir oorbly.

Marda S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marda S

Lafenis vir die siel. Martili en haar ouers is wonderlike mense en het uit hul pad gegaan om te help.

Sien sterre.

Thea L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea L

Heerlike, rustige naweek in 'n pragtige omgewing!

Gelukkig het ons met 'n hoë voertuig gery, wat die grondpad, selfs in die reën, gemaklik gemaak het. Wifi is slegs by die eienaar se huis beskikbaar. Die hele area het geen selfoonopvangs nie.

Wouter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V

Heerlike, rustige verblyf in 'n netjiese, goed toegeruste plaashuis.

Groenfontein is pragtig, netjies en afgeleë. As jy regtig wil wegbreek en net ontspan dan hoef jy nie verder te soek nie. Ons kan regtig oor niks kla nie - net komplimenteer. Vir mense met gewone (lae) stadsmotors - wees gewaarsku, die grondpad kan (waarskynlik sal) 'n uitdaging wees, veral as dit gereën het.

Melissa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M

Salig en rustig. Goed vir die siel.

Beeldskoon omgewing, lekker rustig gebly en die sterre in die aand aanskou.

Linda E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E

Oom Piet is 'n netjiese plaashuis met 'n asemrowende uitsig oor vallei en aangrensende plase.

Pragtige uitsig oor die vallei en aangrensende plase. 'n Pure plaas-ervaring met bokke en skape in die nabye kraal. Die berge, plase en groen natuur wat die eiendom omring is besonders mooi. Eenvoudig ingerig, netjies met groot vertrekke. Ons het 'n gevoel van pure plaas ervaar met die bokke en skape in die nabye kraal.

Ilze L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Rustige, netjiese ou huis in 'n pragtige omgewing.

Oupa Piet is 'n rustige ou huis wat heeltemal afgesonder is. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Huis is goed toegerus met als wat mens nodig het in die mooiste omgewing met die klank van skapies wat in die veld wei.

Mathilde S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Quiet with good scenery.

A lovely spot, excellent view onto Swartberge and foothills, and private with no neighbours except the sheep.

Rien V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rien V

Stay-over on our way to Gamkaskloof.

Lovely peaceful place. Just stayed one night as a stop-over but there's plenty to do for a longer period. One of the cleanest and best looked-after places we ever visited (and there were a lot!). Martli is a charming and enthusiastic hostess. Excellent place!

Ren S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S

Ver verlate paradys.

Fantastiese plekkie om te ontspan en die natuur te geniet. Dis baie afgeleë en besonders. Netjies en skoon, met meubels wat ou Kaapse bou-styl pas. Baie vriendelike ontvangs.

Feri S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feri S

A place to switch off.

If you want to relax and forget about the hustle and bustle of the work week, this is the place to go. Quite, safe, no internet or cell phone. Friendly reception.

Anita B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Lovely, comfortable stay

“Oupa Piet” is a large, traditional farmhouse, well-equipped and clean. Peaceful location.

Victoria G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G

Lovely location! A real retreat!

Perfect location with a beautiful view. Wish we could have stayed longer. The cottage was charming.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0XTipEI1cBfpuETt2wN23N19H9seQwhXkTmn9liiTC5VXSns0W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Groenfontein Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.4483624272 21.792618017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang