Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay2Live Groenkloof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Petri G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Heerlik gekuier, pragtige uitsig en veilig. Dankie aan Cathrien wat ons dadelik tuis laat voel het en seker gemaak het ons is tevrede met alles. Sal volgende jaar beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Rustig en luuks. Ons het heerlik oorgebly by Stay2Live Groenkloof - veilige en rustige buurt. Baie gasvry en professioneel ontvang. Die woonstel is luuks, modern en smaakvol versier. Gemaklike beddens en goed toegeruste kombuis. Ons het die braai/patio, tuin, asook swembad baie geniet. Sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Stay2Live Groenkloof
Dankie Tania vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie en hoop ons kan in die nabye toekoms weer julle huisves.

Hanno S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Katrien is 'n puik gasvrou met baie geduld, dankie Dis so 'n puik veilige omgewing sal beslis weer besoek aflê hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Superb. Spacious, quiet, clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Uitstekende ligging vir werk en sosiaal. Uiters gerieflik. Het reeds weer bespreek vir ’n sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Stay2Live Groenkloof
Dankie Linelle. Sien julle binnekort. Veilige reis.

Louna V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Fantasties! Baie beïndruk met dit wat aangebied is. Regtig waarde vir geld. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Dankie Cathrien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Stay2Live Groenkloof
Baie dankie Louna vir jou terugvoering. Ons gaste is vir ons baie belangrik dat hulle veilig en rustig bly, en met jou positiewe resensie gee dit weereens vir ons hoop en inspirasie! Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom. Groete,

George B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2019

Baie ruim and gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Fantasties. Ons het dadelik tuis gevoel as of dit ons plekkie was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Baie vriendelik en respekteer jou privaatheid. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Veilig, gerieflik en sentraal geleë. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwAucjiRxyzMK7yn6VOLQlqMW7cciX3NCCDG09Nax9eMOF0QzgZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 73 Van Wouw Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777259 28.217767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang