Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenvlei Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Groenvlei Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Melinda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Baie lekker - met gimnasium wat interskole wen as 'n bonus!

Aangename, veilige verblyf met alles wat nodig is vir 'n naweek-kuiertjie. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Naby aan baie venues in Noorder-Paarl.

Josine T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josine T

Heerlik, sal graag weer kom.

Baie lekker bed en stort. Veilige parkering. Baie vriendelike gasvrou.

Natasha K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Clean, safe, friendly.

The owner was very accommodating and allowed us to book in before 2pm when I asked her. She's friendly and made us feel at home.

Cathy R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R

Absolutely fabulous.

Perfectly situated for our daily outings. Friendly service. Very private. Would definitely book again should we require accommodation in the area.

Jacques C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Excellent.

Nice and private and clean.

Loretta G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta G

Goedkoop, veilig en rustig.

Dit was 'n aangename tyd by Groenvlei Self Catering. Ek en my eggenoot het die omgewing geniet. Dit was naby die sportveld waar ons seun deelgeneem het. Dus ook naby winkels en restaurante. Ek sal dit graag aanbeveel.

Pieter E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Die gasvryheid en blyplek was ongelooflik.

Ongetwyfel die beste blyplek in die Paarl.

Groenvlei Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooiste woorde en dankie dat julle ons gekies het, julle is enige tyd welkom

Groenvlei Self Catering
Alta K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Ons het ons kuier baie geniet.

Wonderlike eienaar en heerlike blyplek.

Groenvlei Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooiste woorde.

Groenvlei Self Catering
Jaco M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Dit was die waarde vir geld.

Yip. Sal dalk beter wees vir 2 persone.

Laremy L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L

Veilig en lekker.

Alles wat jy nodig het was daar. Met Paarl se hitte was daar ook lekker lugversorger. Baie veilig en daar is geen loadshedding by die woonstel nie.

Marelize G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize G

Baie lekker gebly, alles gehad wat nodig was in woonstel. 10 uit 10

Sal beslis weer daar bly as ons in daardie omgewing is.

Paul V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Sentraal en gemaklik.

Baie sentraal en die verblyf is mooi skoon en gerieflik. Charlene ook vriendelik en behulpsaam.

Geraldine A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine A

Baie lekker.

Baie lekker plekkie, naby winkels. Kommunikasie vanaf gasvrou is puik. Ons het sommer weer geboek vir twee weke later.

Shaamiela F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaamiela F

Pleasant stay!

Charlene was absolutely lovely, she made us feel so welcome.

Victor V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V

Stunning.

Lekker rondgereis na plekke en museums. Winkels was in loopafstand.

Dina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V

Fantastiese week daar spandeer.

Die plekkie is so gerieflik en die eienaars was baie vriendelik, gasvry. Alles wat jy benodig is daar. Ons sal definitief weer plek bespreek daar, uit en uit waarde vir jou geld. Baie dankie.

Groenvlei Self Catering se terugvoer

Vreeslik baie dankie liewe Dina.

Groenvlei Self Catering
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang