Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenvlei Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jo-mari R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Verblyf het aan al my verwagtings voldoen en is baie netjies. Baie netjiese selfsorg blyplek. Ek het baie lekker gebly en die plek is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker. Baie lekker gebly, as enige tyd weer gaan. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Pragtige netjiese skoon blyplek. Pragtige netjiese skoon blyplek. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrushca L
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

I stayed 2 nights and had a wonderful experience! The couple who own the place and live there were very kind and helpful! They assisted me with all my needs, much more than expected. The room and facilities were great and the location was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal weer daar tuis gaan. Baie goed ingerig. Veilig en privaat, selfs vir ons klein Yorkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Tien uit tien. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Will definitely recommend. Loved it! Will recommend to all. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishka B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Alles wat jy benodig is hier en lekker naby alle winkels. Baie gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker - met gimnasium wat interskole wen as 'n bonus! Aangename, veilige verblyf met alles wat nodig is vir 'n naweek-kuiertjie. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Naby aan baie venues in Noorder-Paarl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josine T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik, sal graag weer kom. Baie lekker bed en stort. Veilige parkering. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang