Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenvlei Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Groenvlei Selfsorg is in die pragtige dorpie Paarl geleë, naby Paarlberg en naby Paarl se topgeriewe en skole.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met lugversorging. Eenheid 1 het slaapplek vir 3 gaste en Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met die volledige DStv-pakket. Eenheid 1 is 'n eenslaapkamer-eenheid en Eenheid 2 is 'n oopplan-eenheid. Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Eenheid 2 het 'n dubbelbed en 'n dagbed wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in albei badkamers.

Albei eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n tee- en koffieskinkbord en lugbraaier, maar Eenheid 1 het 'n vierplaatstoof en 'n oond, terwyl Eenheid 2 'n 2 -plaatstoof.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom word ook aangedryf deur 'n omskakelaar met batterye en is sterk genoeg om krag aan die eiendom te verskaf tydens kragonderbrekings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Groenvlei Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang