Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Loula L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rusting. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
Happy to hear that!

Corrie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wat 'n vriendelike plaas ontvangs, goeie kommunikasie en uitstekende gasvryheid. Heerlike plaas atmosfeer, met netjiese skoon, vars verblyf. Het wakker geword met die kraai van die haan en was spyt dat ons moes verder ry, sou gehou het van nog 'n aand. Dankie vir die vriendelike hand, het sommer veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
So glad you and your husband enjoyed your stay with us. Thank you!

Liza V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie rustig en stil. John en Rachelle was baie vriendelik en het ons wonderlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
Thanks for the review, Liza. Hope to see you again soon.

John C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Bo-verwagting. Ongelooflike waarde vir geld. Uitstekende kommunikasie. Absolute waarde vir geld. The hosts reageer onmiddellik op enige versoek of navraag. Just loved the small rustic old cottage. We were exhausted after a long drive so didn't have time to explore. Bed en beddegoed van die hoogste gehalte. Nie so vertroud met gasverwarmers nie, maar the host het mooi verduidelik. Tans slegs 1 kragprop, maar verlengingskoorde is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
Hi John, wow, thank you for the lovely review. We hope to see you again. We took note of your recommendations and have implemented a few changes in the cottage, one of them being an extra power plug. Regards, John and Rachelle.

Dick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Aangename mense, met 'n skoon eenheid wat aan al die behoeftes voldoen. As jy van 'rustic' plekke hou, soos ons, sal verblyf jou terugvat plaas toe, waar net al die basiese dinge beskikbaar is, soos dit op 'n plaas hoort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
Thank you for the review. Hope to see you and your wife again soon.

Lesley I
Kort verblyf
4.2
Okt 2024

Comfortable, convenient, pleasant stay. Rustic setting - simple and comfortable. All appliances work, lovely hot shower - nice garden!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
Thank you for choosing our Grootfontein Farm Cottage for your visit to Albertinia. Was lovely to meet you and thank you for the wonderful review. Hope to see you again.

Jo-ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Wonderlike. Was baie aangenaam. Het gehou van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
Thank you for leaving a review and for choosing Grootfontein Cottage.

Rene M
1 nag
3.2
Okt 2024

Interesting. Lovely rustic cottage. My stay was comfortable, the hosts are very kind and friendly. And it was great that I could take my little doggie with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2024

Dit was 'n marteling om daar te bly. Hiermee bevestig ek dat ons nooit, maar nooit weer in so 'n gat wil bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Rachelle
Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage
Hi Francois, thank you for your review. Please note that your experience was an exception for both of us, unlike previous guests, all of whom respected our no-smoking policy and left the cottage as they found it. We are very sorry and apologise that our little farm cottage is not up to the standards of smokers. We can't change the past, but you have our personal commitment to put up better signage to notify our future guests about our no-smoking policy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rachelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfonteinstraat 8, , 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcebc03278d6de777c601d91213509ac3212281041e583058c6ecfce7e5f2738c830f8c55ffa6db8278c2721bedfa136a0a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 8 Grootfontein Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.2055638 21.5799245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang