Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfonteinstraat 8, , 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage op 'n plaas in Albertinia geleë. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers wat die rus en vrede van 'n mooi plaas wil ervaar.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ook 'n gemaklike rusbank. WiFi is beskikbaar. Die kombuis lei na buite waar daar 'n groot tuin met 'n stoep, braaigeriewe en 'n piekniektafel is.

Daar is ook 'n motorafdak en die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die plaas en omliggende platteland. Daar is 2 damme en 'n natuurlike fontein op die perseel en gaste is welkom om daarheen te stap.

Die verblyf is oorkant die pad van die bekoorlike Albertinia Gholfbaan en bied 'n ideale ervaring vir gholfentoesiaste. Die historiese 9 putjie-gholfbaan is in 1929 gestig en is bekend vi rsy uitdagende sand en setperke. Die bekende Louis Oosthuizen kom ook gereeld na hierdie baan toe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Loula L
Saam met lewensmaat
5.0
Rusting. Ons het lekker gebly.
Jul 2024
Corrie B
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n vriendelike plaas ontvangs, goeie kommunikasie en uitstekende gasvryheid. Heerlike plaas atmosfeer, met netjiese skoon, vars verblyf. Het wakke...
Sien meer
Jun 2024
Liza V
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig en stil. John en Rachelle was baie vriendelik en het ons wonderlik ontvang.
Apr 2024
John C
Saam met lewensmaat
5.0
Bo-verwagting. Ongelooflike waarde vir geld. Uitstekende kommunikasie. Absolute waarde vir geld. The hosts reageer onmiddellik op enige versoek of nav...
Sien meer
Apr 2024
Jo-ann V
Saam met lewensmaat
4.2
Wonderlike. Was baie aangenaam. Het gehou van die plek.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rachelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Grootfonteinstraat 8, , 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grootfontein Farm Self Catering Rustic Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfonteinstraat 8, , 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf275d71fdc507f6546a5b0a491485dc729bd7e77f1d14900d945af5b2e5a57a550cb0ea721daf962f1a5b89dfe955b2b948a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Grootfontein Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.2055638 21.5799245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang