Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Private Nature Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Jean-francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie mooi plek en pragtig uitgelê. Wonderlike natuur met baie privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het ons paar dae by Grootfontein Nature Reserve vreeslik geniet. Aloe is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Al die verskriklike kuierplekkies in en om die huis is so gesellig en daar was heerlike paadjies om te gaan stap. Vriendelike en behulpsame diens. Die beste was dat ons hond dit saam met ons kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Grootfontein Private Nature Reserve
Sophia en haar mense (en great hondjie!) sal altyd weer welkom wees op ons mooi Bosveldplaas. Vriendelik, bedagsaam en lief vir die natuur. Ons tipe mense.

Lisa & Wayne F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great scenery, awesome for the dogs too. We will be back with the whole family this time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Grootfontein Private Nature Reserve
Lisa en haar familie sal altyd welkom wees op Grootfontein. Vriendelik, bedagsaam, natuur mense!

Jackie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Would definitely go again. We loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Grootfontein Private Nature Reserve
Jackie and her delightful family would always be welcome on Grootfontein. Dankie vir julle kuier!

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker gebly, pragtige uitsig en ontspanning vir die siel. Ek en my vrou het daar gebly en dit was regtig baie lekker, vriendelike mense, mooi uitsig en net rustigheid. Daar was altyd genoeg hout vir braai, die swembad by die braaier is fantasties om 'n bier te drink en te ontspan! Sal aanbeveel dat mense met 'n hoë voertuig na die plaas toe ry, mense met lae karre gaan nie die grondpad oorleef nie. Die enigste kwarrel is die stort. Die parafiensterk werk maar nie lekker nie, 'n donkie sal stukke beter werk. Maar andersins baie lekker gebly en sal definitief weer hulle besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Grootfontein Private Nature Reserve
Johan en sy familie sal altyd welkom wees op , netjies, ons skakel binnekort oor na 'n donkie vir warm water

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Peaceful pet friendly getaway in the bushveld. Peaceful location in the bushveld to unwind. Unit has everything one needs for a comfortable break in the bushveld. Best thing for us was being able to bring our 2 furkids with! Plenty of great walking trails. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chiu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Awesome. We really enjoyed our stay and the place is very beautiful and quiet. It's good to refresh and restart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Helouise F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitstekende diens. Beeldskoon. Wonderlike tyd om te rus. Wonderlike wegbreek uit die stad. Rus en vrede en die absolute natuurskoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Grootfontein Private Nature Reserve
Helouise and her friends and family will always be welcomed back on Grootfontein. Nature lovers, considerate and fun.

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Besonderse ligging, plek om rustig die natuur te geniet. Die oopplan werk goed om heerlik te ontspan en die bosveldomgewing te ervaar. Goeie diens gekry, personeel baie huplvaardig toe ons 'n probleem gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Grootfontein Private Nature Reserve
Christo en sy mense sal altyd weer welkom wees op ons mooi Bosveldplaas. Vriendelik, bedagsaam en lief vir die natuur. Ons tipe mense.

Paul J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pure paradise in pure bushveld. Aloe Lodge at Grootfontein was a pure pleasure in the finest nature. The lodge was everything we hoped for and even more. Words and photos cannot describe the real feeling and beauty that Grootfontein offers. Off the grid glamping. A great team makes this a memorable experience. Go for a walk or if you have a strong capable 4x4, go to the picnic spot or 'Great wall of Tjaaina'. The LED lights around and private infinity pool is pure luxury. Just go and find out for yourself!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Grootfontein Private Nature Reserve
Dear Paul, we are so glad you had a great getaway together. We loved your memories captured in the video you made. I think you both need to stay at Mokwepa next time, a night on the house is in order if you contact me. I'll make sure you have a lovely weekend away in the mountains. Kindest regards to you both, Perri and Jan from Grootfontein.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84b789bef6021d284e3c66598942e7ee6e51462f33be0b3b8b3c692772c3e69d84d1a14436ea3864a7500e3ab6009150af2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 10) 26 5 1 5 Grootfontein Private Nature Reserve Makoppa Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.668214856097 27.280173897743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang