Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Private Nature Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Grootfontein Private Nature Reserve is 'n bosveldplaas van 600 hektaar wat 3 uur van Gauteng af geleë is in die pragtige Limpopo-provinsie, naby die ekotoerismedorp Thabazimbi. Hierdie werkende familieplaas verwelkom alle ware liefhebbers van die buitelewe in Afrika. Dit is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag, gas en knetterende kampvure vir warm storte, kosmaakdoeleindes en WiFi.

Die reservaat bied rustieke verblyf in 6 boslodges en 2 boskampplekke wat almal uniek en perfek is vir kort- of langtermynverblyf. Die lodges het klein plonspoele en is ingerig met koning-, koningin- of dubbelbeddens en is meestal en suite. Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n gasyskas/vrieskas en 'n komplimentêre koffiestasie.

Besoekers geniet rustigheid en 'n ongerepte bosveldlandskap wat 'n groot verskeidenheid diere, voëls en inheemse bome huisves. Aangesien die plaas nie die Groot 5 het nie, kan gaste die area te voet, per bergfiets of met 'n selfry-wildrit verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Grootfontein Private Nature Reserve
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Grootfontein Private Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grootfontein Privaat Natuurreservaat, Makoppa-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84b789bef6021d284e3c66598942e7ee6e51462f33be0b3b8b3c692772c3e69d84d1a14436ea3864a7500e3ab6009150af2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 10) 25 5 1 5 Grootfontein Private Nature Reserve Makoppa Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.668214856097 27.280173897743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang