Grootfontein
Kry 30% af vir verblyf voor 9 November 2024. Bespreekbaar tot 23 Sep 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R364, Grootfontein Plaas, Graafwater, 8120 , Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R630 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Grootfontein is 'n knus selfsorgeenheid op 'n rustige plaas net buite Graafwater en bied 'n rustige toevlugsoord aan gesinne en vriende wat op soek is na 'n plattelandse wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. 'n Bababed is beskikbaar indien daar vooraf gereël word. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n stoep met asemrowende berguitsigte. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Grootfontein bied 'n rustige ontvlugting van die stadsgewoel, maar is naby genoeg aan Graafwater se plaaslike winkels. Natuurliefhebbers sal dit geniet om die nabygeleë Rondeberg Oord Privaat Natuurreservaat te besoek of die staproetes in die skilderagtige Cederbergstreek te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- R364, Grootfontein Plaas, Graafwater, 8120 , Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R364, Grootfontein Plaas, Graafwater, 8120 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang