Grootgeluk Bush Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 247
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Paul B - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful with friendly staff.
Michael Y - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker was so so lekker.
Charlotte W - Des 2023
Algehele gradering
Die uitsig van ons lodge cabin oor die dam was ongelooflik mooi.
Corrie K - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Wildri D - Jan 2024
Algehele gradering
Die personeel staan uit bo die kamp.
Jacky K - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome staff has a heart of gold and a relaxing nature. Life is amazing.
Rina B - Aug 2024
Algehele gradering
A pleasant breath of fresh air.
Lees meerMarelise S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en die tuin is mooi in stand gehou. Die lugreëling is 'n plus.
Ansie N - Mei 2024
Algehele gradering
Lui lekker en baie ontspannend.
Jaco D - Aug 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Sandra J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig om die natuur te geniet. Die pad is bietjie sleg as dit reën. Ons het vasgesit.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Hi Sandra.
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons sal beslis kyk na punte wat jy op gebring het, en aandag gee.
Baie dankie.
Grootgeluk Boskamp
Charl C - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig en mooi in die bos.
Roan D - Apr 2024
Algehele gradering
Het lekker ontspan met al die diere voor die huisie.
Gordon V - Jan 2024
Algehele gradering
'n Avontuur in die modderpad en 'n lekker blyplek.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Lawnmower, Generator And Industrial Services C - Apr 2024
Algehele gradering
Not very pleasant.
Lees meerShelley V - Mrt 2024
Algehele gradering
Disappointed.
Christo K - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Geraldine E - Des 2023
Algehele gradering
Was vet pret.
Ntokozo N - Des 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Charl O - Jul 2023
Algehele gradering
Kort wegbreek saam met my vrou.
Mark E - Mei 2023
Algehele gradering
Vreeslik baie geniet, sal weer gaan kuier.
Cathleen D - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie gasvryheid.
Claire B - Apr 2023
Algehele gradering
We love going there as a family. Nice and peaceful.
Sarah S - Feb 2023
Algehele gradering
I enjoyed every moment.
Meagen P - Sep 2023
Algehele gradering
It simply was amazing, the best weekend ever.
Lees meerNikita D - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, ontspannend en baie lekker.
Simone M - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie leker en rustig. Regte plek as jy net wil ontspan.
Elmarie P - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en stil in die bosveld.
Chantel M - Jan 2023
Algehele gradering
We had an awesome time. It's so peaceful.
Christo B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Anna B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
J Gertrud T - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful African bush with many animals.
Lees meerHerbert John H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Te veel miere en die dam is te klein. Die badkamers was ok gewees.
Belinda J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, stil en ontspannend.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Middag Belinda.
Baie dankie vir jou mooi review van GrootGeluk Bush Camp en sy personeel, ons waardeer dit baie.
Ons hoop om gou weer 'n besoek van jou te kry.
Dankie,
Ina
(GrootGeluk Bush Camp)
Chris V - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful, quiet and the people are very friendly and accomodating.
Wildri D - Apr 2023
Algehele gradering
Die terrein is netjies, met grasstaanplekke vir kampeerders. Baie spasie en troeteldiervriendelik.
Ansie N - Apr 2023
Algehele gradering
Luilekker rustige bosveldplekkie.
Sydney F - Des 2023
Algehele gradering
As 'n mens al die negetiewe konnotasie eenkant toe skuif, was dit baie lekker.
Lees meerChris-marie V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek.
Louise N - Apr 2023
Algehele gradering
Hoeveelheid wild was 'n aangename verrassing. Pad daarheen byna ontoeganklik. Impala huisies verg beslis instandhouding. Ander hutte is netjies. Bestuur doen moeite met beurtkrag en is vriendelik.
Wb B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Liesel C - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Letitia V - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig. Geswem, gebraai en lekker middagslapies.
Pieter R - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Daniel B - Feb 2022
Algehele gradering
Verskriklik lekker.
Hansie B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en baie goeie bestuur met naam Oom Theo.
Ilze V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame diens.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Ilze,
Dit is altyd lekker om gaste te help, maar soos jy weet kry 'n mens verskillende tipe gaste.
Pas julle mooi op.
Groete
Karen
Megan S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Victoria C - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxing, although a rude awakening by lots of roosters.
Verona F - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, gasvryheid uitstekend.
Duanique V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Puik en kon sosiale destansie nog handhaaf.
Bertus N - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing met al die noodsaaklikhede tot beskikking.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Bertus. Dankie dat jy ons plekkie so netjies gelos het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Karen
Martie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Stilte en tevredenheid.
Linda B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Hannes D - Apr 2022
Algehele gradering
Natuurlewe en rustigheid.
Desiree B - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly.
Michael M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en stil in die bos.
Danie P - Feb 2022
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid van die Bosveld was medisyne vir die siel.
Lees meerJacques B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en stil in die bosveld.
Cindy G - Apr 2022
Algehele gradering
Totaal uitgerus.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Hi Cindy,
Baie dankie vir jou eerlikheid met die gradering. Julle is awesome mense.
Hoop julle kom kuier weer.
Karen
Niel U - Apr 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap, maar daar was geen krag nie. Blykbaar is die krag al vir 3 dae af. Miskien 'n kragopwekker aanskaf. Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie more Niel,
Dankie vir jou review.
Ek het jou per whatsap gese dat ons sonder krag is en ook waar ons gelee is. Dit was geen probleem met jou. Jy is grondpaaie gewoond was jou antwoord.
Ons het n kragopwekker. Ons kragkabels is gesteel en dit het ons eers Woensdag vasgestel.
Jammer vir jou ongerief.
Groete
Karen
Gerhard B - Sep 2022
Algehele gradering
Oorhoofs lekker plek, maar baie logistiese probleme.
Lees meerAttie B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en personeel baie vriendelik.
Angelique D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit is beslis soos die naam sê, Bos Kamp. Ons het lekker gebad, gestort, geslaap en geswem. Ek sou wel die gaste voor die tyd in kennis stel van die lang en soms modderige pad in kamp toe. Ons klein, lae dorpskarretjie het dit nie geniet nie. Dan moet dit gesê word, Theo was van buitewêreldse hulp vir ons, van die skoonouers se kar uit die modder sleep, tot sout en peper vir ons leen. Baie aangename kuier gewees.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Juan-mari M - Aug 2022
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Juan-Mari
Baie jammer vir jou slegte ervaring by Grootgeluk.
Game Drive daar was 2 die naweek terwyl julle die naweek hier gekuier het en met groot tevredenheid van die gaste.
Ons opvangs is baie swak op n normale oproep soos jy ook beleef het en ek het reeds met ons WiFi verskaffers gepraat.
Vriendelike groete
Karen
Trish J - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Fernand K - Des 2021
Algehele gradering
Was awesome.
Cornelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mense en vir seker die beste diens!
Erna T - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustig, gasvry. Uitstekende verblyf.
Carollyn L - Aug 2021
Algehele gradering
An amazing experience. Will definitely be back. Warm and welcoming atmosphere.
Girly D - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Modiba Samuel P - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic family lodge!
Lees meerMaritza V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en baie geniet.
Marlene K - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens en gasvryheid. Pragtige natuur en heerlike verblyf in netjiese huisies.
Morne V - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek om weg te breek van die stad af. Baie rustige still plek met 'n paar wilde diere wat daar rondloop. Ons het dit baie geniet en sal die plek weer besoek. Ek beveel die plek aan vir mense wat net wil gaan ontspan. Baie dankie aan Theo en sy span wat dit vir ons aangenaam gemaak het, julle is tops.
Giovanni A - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
George E - Aug 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Corrie B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Soné J - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike plek, gerieflik en baie rustig vir 'n wegbreek uit die stad.
Ina P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Van aankoms tot vertrek was uit die boeke. Die bestuur, eienaars en werkers is baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Ek sal beslis weer Grootgeluk Bush Camp toe gaan. Ons volgende verblyf daar word al beplan.
Stefan F - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons gaan beslis gou weer terug.
Lees meerHennie V - Des 2021
Algehele gradering
Goeie wegbreek-plek.
Angelique D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig. Ontspan. Koel af.
Cees Jan B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Lukas P - Feb 2021
Algehele gradering
Teleurstellend. Wild is omtrent 10 % van wat dit kan wees.
Lorraine B - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi omgewing, mooi tuine, maar kort verbeterings.
Lees meerCharmaine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlikste wegbreek ooit!
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Charmaine, Dit was wonderlik om julle hier te he. Julle is pragtigge mense. Sterkte vir julle toekoms.
Groete Servaas en Trynie
Lerato L - Feb 2020
Algehele gradering
It was the best. They were so friendly and sweet. The air and the breeze is just different. The view and the sunset is just amazing.
Lerato M - Feb 2020
Algehele gradering
It was perfect.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Lerato we hope to see you soon again.
Bosveld greetings,
Servaas and Trynie.
Daleen H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en mooi natuurskoon. Lekker gekuier.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Daleen, baie dankie dat julle hier by ons was. Dit was vir ons 'n vooreg om julle te leer ken.
Groete, Servaas en Trynie Greyling.
Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Very nice stay.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Johan, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete, Servaas en Trynie Greyling.
Ntombikayise M - Des 2020
Algehele gradering
Perfect.
Adie H - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Hannelie J - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig. Natuur bring kalmte.
Gerhard S - Sep 2020
Algehele gradering
Was lekker gewees en stil soos ons dit soek.
Lizette S - Sep 2020
Algehele gradering
Het die kuier baie geniet. Wens ons kon langer bly.
Liane B - Des 2020
Algehele gradering
Enjoyed the stay but accommodation needs upgrade.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you for the review. Grootgeluk Bush Camp will give attention to the short comings.
Regards,
Henk Oosthuizen
Manager Grootgeluk Bush Camp
Henk A - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gesellig en lekker om na lockdown weer in die bos te wees.
Stephanie H - Des 2020
Algehele gradering
Mooi omgewing, netjiese tuine, swak akkommodasie.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Grootgeluk bestuur sal onmiddelik aandag gee aan die tekort kommings.
Kliente diens is vir Grootgeluk Boskamp bestuur van kardinale belang en doen ons, ons bes om u tevrede te hou. Grootgeluk bestuur voel egter n bietjie teleurgestel dat, u 5 dae hier is en nooit u ontevredenheid teenoor ons gelig nie. U het met aankoms 'n vorm met reels onderonderteken. Reel 4 se uitdruklik dat geen private voertuie in die veld mag ry nie. Verder met aankoms is u ingelig dat sel opvangs baie swak is.
Vriendelike groete
Henk Oosthuizen
Bestuurder
Gerhard S - Sep 2020
Algehele gradering
Meer verwag na aanleiding van advertensie.
Paul J - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Bakkies se stertjie hang altyd as sy nuwe vriende ry.
Groete, Servaas en Trynie.
Jan N - Des 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeiemiddag Jan,
Baie dankie dat julle hier was. Ons voel baie gelukkig dat julle dit geniet het hier by ons. Die bosveld maak mens baie rustig. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete
Servaas en Trynie
Katinka L - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was uiters fantamagories.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Hi Evanza,
Duisende dankies vir jou resensie, ek waardeer dit uit my hart uit.
Groete
Jenny
Bennie K - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goed, regtig baie goed.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Bennie. Dit was baie lekker vir ons om julle hier te hê. Maak gou weer so. Bosveld groete, Servaas en Trynie.
Claudio D - Jun 2019
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die diens en gerieflike fasiliteite.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gekies het om by te kom kamp. Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Kom kuier gou weer hier by ons. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Servaas en Trynie Greyling
Lynette S - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Beste Lynette,
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te kon huisves. Dit is wonderlik om te weet dat mense die natuur net so baie geniet soos ons.
Kom kuier asb. gou weer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle terug te kan verwelkom.
Warm Bosveld-groete,
Servaas en Trynie Greyling
Jacobus Cornelis V - Apr 2019
Algehele gradering
Primitief.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag JC,
Ek weet werklik nie hoe anders om jou te antwoord as om te sê Grootgeluk is 'n Boskamp! Alles wat nodig was om te kook is beskikbaar, julle moes net self hout kry teen R25.00 'n pak. Jammer as julle dit nie so verstaan het nie.
Groete,
SP
Michael W - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Michael
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Groete
SP
Santie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige Bosveld-atmosfeer.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Santie! Reeds opgradeer en alles loop nou mooi. Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete,
SP
Jakkie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste, rus en vrede!
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Jakkie! Ons aanvaar met nederigheid! Waardeer baie! Sien mekaar weer by geleentheid. Groete
Magda V - Feb 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike, rustige, skoon en veilige naweek het ek en my seun gehad.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Magda. Ons waardeer. Kom gerus weer Bosveldgroete
Michael O - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad en Bakkies die Jack Russell sal gemis word.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Beste Michael,
Baie dankie dat julle hier was. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Ja, Bakkies is baie liefdevol. Sy groot hart is baie seer as almal hier weg ry.
Ons hoop om julle spoedig weer hier te verwelkom.
Bosveld-groete,
Servaas en Trynie
Hester B - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Hester! Sien mekaar weer by geleentheid.
Groete
SP
Martin M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en net wat ons nodig gehad het.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeiemiddag Martin,
Dankie dat julle hier was, dit is altyd lekker om nuwe mense te ontmoet maar nog lekkerder om hulle weer terug te verwelkom. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete
Servaas en Trynie
Carina M - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie dag Carina,
Ons is so baie bly dat julle dit hier geniet het. Julle is altyd welkom. hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Bosveld groete, Servaas en Trynie.
Karin V - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en het lekker vakansiegehou.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Karin,
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang het. Jou viervoet kinders was baie soet.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom
Bosveld groete,
Servaas en Trynie
Tommy S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Tommy, ons is baie bly julle het dit geniet. Julle was nie moeilik nie so daar was nie geduld met julle nodig nie. Ons het dit geniet met julle hier. Kom kuier gou weer. Groete, Servaas en Trynie.
Samantha S - Jan 2019
Algehele gradering
Ons kinders het dit baie geniet. Dit was baie aangenaam en ek sal weer vir ons verblyf daar bespreek.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Samantha. Ons waardeer. Sien weer by geleentheid.
Martie E - Okt 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Martie,
Baie dankie dat julle hier was en baie dankie vir die lekker gesels. Ja die wild was skaars, weet nie of hulle nog weggekruip het vir die hael nie. Desember behoort hulle weer meer te wees met al die baba bokkies. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Bosveld groete
Servaas en Trynie
Karin A - Des 2019
Algehele gradering
Hitte en die lugversorger was stukkend, muskiete, vlieë, miere, baie min wild.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Karin, baie dankie vir jou eerlikheid. Dit is baie warm hier, 'n waaier maak nie koud nie. Ons as bestuur probeer om almal gelukkig te hou. Groete, Servaas en Trynie.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Barry C - Mei 2019
Algehele gradering
Will not book in Naboomspruit again rather in Nylstroom.
Lees meerChris D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was net die beste, rustige vakansie wat ons beleef het, dit was 'n rustige plek en die mense, van die betsuur (SP en sy vrou) tot en met die personeel, was voorwaardelik fantasties van topgehalte standaard.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Chris! Ons sien weer by geleentheid!
Bosveldgroete,
SP
Thetso M - Okt 2018
Algehele gradering
Very quiet and tranquil.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you Thetso. Much appreciated. Regards SP
Aubrey P - Sep 2018
Algehele gradering
Very quiet and peaceful place.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you very much Aubrey! Thats how we try to do it here in the Bosveld! Regards
Brian F - Jul 2018
Algehele gradering
Rus, rustig en beeldskoon.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Brian, ons waardeer die terugvoer.
Bosveldgroete,
Grootgeluk Bush Camp
Mia K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en wild was pragtig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Mia. Ons waardeer. Bly julle het geniet.
Lennart V - Feb 2018
Algehele gradering
Great stop on the way to Jo'burg.
Anneke J - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was die beste vakansie plek waar ek nog ooit gebly het.
Zelda C - Okt 2018
Algehele gradering
Ideaal om die skoonheid en rustigheid van die natuur in te drink en nuwe energie te kry.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Zelda. Ons waardeer. Groete tot 'n volgende keer. SP
Yolande F - Okt 2018
Algehele gradering
Dis so mooi kamp en baie rustig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Yolandé! Ons diens as 'n reël nie chalets nie, maar ek glo ons sal iets kan reël wanneer julle weer kom kuier!
Bosveld-groete,
SP
Nadia L - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het ons tyd daar baie geniet en vriendelike diens ontvang.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Nadia. Ons waardeer.
Clarissa K - Apr 2018
Algehele gradering
Verskriklik gasvry, gemaklik en lekker.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Clarissa! Dit was heerlik om nuwe familie te leer ken.
Groete
Delmarie F - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Delmarie. Bly julle het geniet. Waardeer.
Nicole L - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig, perfek vir wegbreek.
Kevin L - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Willy K - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Willy. Bly julle het dit geniet.
Franca S - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige naweek.
Ronel D - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek in die Bosveld.
Penelope M - Des 2018
Algehele gradering
Great place to relax with the outside world blocked out.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Thank you very much Penelope! You were outstanding guests. We would like to accommodate you again any time in future.
Regards,
SP
Judy N - Aug 2018
Algehele gradering
Rustigheid en gasvryheid.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Judy, ons waardeer!
SP en Annesta
Waldi S - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik en stil.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker awesome.
Yolanda D - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Dankie Yolanda. Waardeer.
Peet K - Sep 2018
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig, die natuur ook pragtig saam met die diere.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Peet,
Die probleme/foute wat by die ablusie was, is reeds aangespreek en herstel. Dankie vir jou insette.
Groete
Phillipa P - Aug 2018
Algehele gradering
Was okay.
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Phillipa
Dankie vir jou insette
Groete
SP
Yvette T - Jan 2018
Algehele gradering
Nie die geld werd nie.
Johanna U - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig in die bos.
Chyan V - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie lekker.
Tiaan W - Mei 2017
Algehele gradering
Absolutely brilliant!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut briljant!
Ons het in die Zebra Houthutte gebly (ons was 4 mense) en het elke liewe sekonde daarvan geniet. Dit was lekker en nogal ontspannend ook, en ons sal enige tyd teruggaan Grootgeluk toe. Oom Ben is een van die gaafste mense wat jy ooit sal ontmoet, altyd bereid om te help en altyd 'n storie om te vertel. Die personeel is vriendelik en die diere pragtig. Hierdie is net 'n baie lekker plek om te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan N - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker onspannend.
Ronél V - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerJohan D - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Angelique V - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam
Miemmie S - Mei 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Erich V - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig en baie lekker gewees.
Lizelle D - Jan 2017
Algehele gradering
Beslis 'n plek vir mense wat lief is vir die bosveld.
Janet P - Okt 2017
Algehele gradering
Met groot gasvryheid ontvang en baie rustig gewees, hou van die natuur.
Heyns V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Leon E - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreek in die bos.
Lees meerWendy K - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Pieter D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie ontspanne maar niks vir jong mense om te doen nie.
Grant P - Des 2017
Algehele gradering
Bespreking verkeerd gedoen, geen geriewe in chalet, ablusie swak kondisie.
Lees meerGrootgeluk Bush Camp se terugvoer
Goeie Dag,
Van ons kant af vra ons groot omverskoning dat ons gas nie tevrede was met hulle verblyf nie.
Ons sal ook dadelik na al ons chalets op die perseel gaan omsien en sekker te maak alles word na gekyk en word gehanteer volgens die gas te klagtes.
Let ook op dat ons dit van ons kant af sal waardeer as ons gaste op die perseel self die klagtes gaan aanspreek by die bestuurder op die plaas dat ons op die oomblik van hulle verblyf dinge vir hulle geriefliker kan maak.
Groete,
GrootGeluk Bos Kamp
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Semakaleng M - Des 2017
Algehele gradering
Only because it's peaceful.
Yvonne C - Des 2017
Algehele gradering
Ramp.
Andrew M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was vol stof en dorings.
Corme V - Des 2017
Algehele gradering
Foto's baie misleidend, not what we expected.
Lees meerMarlene Elizabeth J - Des 2017
Algehele gradering
Glad nie wat geadverteer is nie.
Frans B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker plaaslewe met vriendelike diens.
Charmaine V - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekke gebly en dit geniet.
Gert D - Apr 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke met die beste kliëntediens nog!
Carin B - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, geen TV, selfoon ontvangs sleg, net wat die dokter voorgestel het.
Gerda V - Jan 2016
Algehele gradering
Vakansie om jou gees en siel te voed en te herstel van alle stres in ons daaglikse gejaagde lewe.
Lees meerAnnamari K - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Celeste D - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut merkwaardig en besonders rustig. Die diere kom tot by jou.
Lees meerIlse V - Nov 2016
Algehele gradering
Puik diens!
Grootgeluk Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Ilse, dit was regtig lekker om julle hier by ons te hê en hoop ons sien julle gou weer!
Ja, dankie vir mense soos julle loop mens sommer 10 ekstra myle.
Michelle M - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige naweek.
Elsie P - Jan 2016
Algehele gradering
Grootgeluk Boskamp is wonderlike genesing vir siel gees en liggaam. Dit was heerlik rustig, ontspannend, en die natuur en wild is 'n belewenis.
Lees meerJannie M - Des 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing met puik akkomodasie, lekker gerus.
Ockerd T - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker, eintlik te lekker. Sal definitief weer kom.
Lees meerArmand S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Anette H - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker vakansie met klein kinders.
Jenine P - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Margo V - Des 2016
Algehele gradering
Boskamp-rustig.
Lees meerSusan B - Sep 2016
Algehele gradering
Gasheer en vrou baie gaaf
Annemare J - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies en nuut in 'n stil omgewing. Daar is baie wild om te besigtig.
Gavin S - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Pine P - Jan 2016
Algehele gradering
Very peaceful, a place to do nothing all day long, no shops, no movies, no TV. The log cabins need serious work and upgrading.
Lees meerReinie S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker rustige omgewing maar die beddens is in 'n bietjie swak kondisie gewees.
Phillip C - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie ontspanne, lekker rustige atmosfeer. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek.
Ellie L - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam, beddegoed moet net skoon wees en die plek moet beter skoongemaak word.
Lees meerLeroux B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, rustige atmosfeer, goed uitgerus en diere besigtig vanaf die voorstoep.
Jackie R - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker in die begin, bietjie ongeorganiseer gewees, maar was steeds baie lekker!
John Williams W - Mei 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Jackie K - Des 2016
Algehele gradering
Good service but not very nice to go to.
Lees meerRina E - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Mariette K - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustige bosveldatmosfeer om so na aan die natuur te kan wees is regtig 'n groot voorreg.
Anzett V - Sep 2015
Algehele gradering
Vier dae verblyf in chalet.
Chantelle O - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker!
Ernst E - Mrt 2015
Algehele gradering
Aangenaam. Personeel besonder vriendelik, hulpvaardig, eienares op haar tone.
Sanet Steyn S - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker, rustige plek.
Marius G - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar bly.
Salomie K - Des 2015
Algehele gradering
Awesome. Sal beslis weer gaan.
Frank J - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne gewees.
Johan J - Okt 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Johan H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie dankie aan Ben vir die vriendelike diens.
Pieter S - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het 1 nag oorgeslaap.
Wilna R - Nov 2015
Algehele gradering
Het 'n wondelike ervaring gehad.
Anna M - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekke gekuier!
Jenny J - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marilyn V - Apr 2015
Algehele gradering
Ons was 3 gesinne saam en het dit verskriklik baie geniet.
Nelie W - Apr 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer ...
Marlien M - Des 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerArmanda L - Okt 2015
Algehele gradering
It offers value for money and is peaceful. We did not see much of the manager which is fine with me. It was clean safe and the location suited me.
Jan B - Apr 2015
Algehele gradering
Was baie rustig, wooneenhede baie netjies met al die basiese benodigdhede.
Karuna B - Des 2015
Algehele gradering
The most enjoyable holiday we had in a very long time. Atmosphere is very relaxing.
Beverley B - Sep 2015
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Lees meerPauline C - Sep 2015
Algehele gradering
Lovely, peaceful weekend away.
Andries G - Mrt 2015
Algehele gradering
Ek en my vrou het dit baie geniet!
Brian V - Feb 2015
Algehele gradering
Beautiful surroundings, peaceful and tranquil.
Karin J - Mei 2015
Algehele gradering
Ek is self in die bedryf so ek weet dat wat ek noem, kan verbeter.
Johan D - Jun 2015
Algehele gradering
Stil en rustig.
Hanlie N - Mei 2015
Algehele gradering
Het beter verwag.
Lees meerSanel S - Jan 2015
Algehele gradering
Baie ongerieflik.
Mmabatho M - Des 2015
Algehele gradering
The place is not well kept, it is filthy!
Vanessa M - Des 2015
Algehele gradering
Pateties!
Doreen V - Des 2014
Algehele gradering
As jy wil rus en so bietjie nader aan die natuur wees is dit die plek.
Elmarie S - Aug 2014
Algehele gradering
Rustig, bekostigbaar en netjies.
Marissa O - Aug 2014
Algehele gradering
Puik diens!
Tilla V - Aug 2014
Algehele gradering
Dit is 'n ongelooflike plek om te gaan rus.
Unitta K - Des 2014
Algehele gradering
Good value for money
Lees meerAdri B - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was rustig en heerlik ontspannend.
Janet C - Sep 2014
Algehele gradering
Die gasvrou, Lanie, is werklik 'n aanwins vir die plek.
Stephanie H - Nov 2014
Algehele gradering
Adequate stay
Jana P - Des 2014
Algehele gradering
Lekker rustig gewees, net baie warm die eerste dag. Het gelukkig waaiers saamgevat.
Freddie V - Sep 2014
Algehele gradering
Lekker ontspannend om in die veld te loop tussen die wild of niks te doen nie.
Tiekie V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie rustig!
Joalette V - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en gekuier!
Wessel V - Jul 2014
Algehele gradering
Goed!
- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3, Plaas Brak 350, Registrasiedept. K.R., Naboomspruit, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang