Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gawie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 110
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Louis B - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Pieter S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek sonder luuksighede! Die eenheid het alles vir 'n selfsorgverblyf.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Pieter. Dankie vir jou resensie! Baie dankie ook vir jou ondersteuning. Ons is bly dat jy jou naweek by Grootnek geniet het met jou seuns. Die bass visvang is altyd lekker en ons donkies, Charlie & Sam, is baie gewild by ons gaste. Ons het al drie die huise nuut geverf, binne en buite. Kom kuier gerus weer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang! Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika.
Janine R - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, peacefully awesome.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Janine, thank you for your review. It was great meeting you. We are glad that you enjoyed your stay at Grootnek! We look forward to welcoming you again in the near future. All the best. Kind regards, Gawie & Erika.
Robert K - Jan 2024
Algehele gradering
Gawe eienaar. Rustige plaas atmosfeer. Plek vir rus.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Robert. Dankie vir jou review. Ons is bly dat julle lekker gekuier het by Grootnek en dat julle die lekker pruime geniet het. Ons laat ons gaste van die perskes en pere ook pluk gedurende hulle seisoen. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Matthew K - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent value for money and a great host.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Leoni G - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig en almal kon heerlik uitrus.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Leoni, dankie vir jou review. Baie dankie ook vir jul ondersteuning. Ons is bly dat julle jul verblyf by Grootnek geniet het. Ons het onlangs gaste by ons gehad vir 'n tydperk van 31 dae en hul yskas was reg. Meld dit in die toekoms dadelik aan sodat dit reggestel kan word. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie en Erika.
William S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike gasheer Gawie baie vriendelik en professioneel.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Goeie dag William. Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker gekuier het op Grootnek. Kom kuier gerus weer. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika
Susan K - Jul 2024
Algehele gradering
Was slegs 1 nag daar.
Nico V - Mei 2024
Algehele gradering
Die uitsigte en rustigheid van die Langkloof is spesiaal.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Nico, dankie vir jou resensie. Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Ons is bly dat julle jul verblyf by Grootnek geniet het. Kom kuier gerus weer. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika.
Ross M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and rustic farm stay.
Nicolette E - Jan 2024
Algehele gradering
Het meer verwag.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Nicolette. Dankie vir jou review. Ons was oorsee en ons bestuurder met verlof, toe was ons instaan-bestuurder daar tydens julle verblyf. In die toekoms moet julle net dadelik rapporteer by die bestuurder oor swak waterdruk sodat dit dadelik reggestel kan word. Dit is die eerste opmerking oor swak waterdruk in jare. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika
Bruce and Tanya L - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet, relaxed and nice getaway.
Zalmaree V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Zalmaree, thank you for your support and your review. Much appreciated. Glad that you enjoyed the beautiful surroundings at our Grootnek Guest Farm. Peace and quiet is good for one's soul. Looking forward to welcoming you again in the near future. God Bless. Kind regards, Gawie and Erika.
Leonie D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Leonie
Baie dankie vir jou ondersteuning. Waardeer dit. Ons is bly dat jy jou tyd by Grootnek baie geniet het. Die stilte en rustigheid is baie goed vir 'n mens se siel. Bly dat jy lekker gerus het. Mooi loop. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Erika & Gawie
Ashley H - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful May weather in lovely surroundings and basic but comfortable accommodation.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Ashley Thank you for your support. We are glad that you enjoyed your stay at our Grootnek Guest Farm. Looking forward welcoming you again in the near future. All the best! Kind regards Gawie & Erika
Lucille W - Feb 2023
Algehele gradering
Nice and clean, cosy and quiet.
Albertina D - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful breakaway.
Joanne H - Jan 2023
Algehele gradering
Really enjoyed the tranquilty, swims in the pool, picking fruit in the orchard and walks around the farm.
Anthony M - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful and safe.
Genevieve N - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, skoon en netjies. Baie goeie diens.
James C - Apr 2023
Algehele gradering
Back to the nature, no electric, use candle.
Rika D - Apr 2023
Algehele gradering
'n Lekker slaapplek, maar niks meer nie.
Leon K - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige en netjiese plaasverblyf tussen vrugteboorde.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Leon
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is dankbaar dat jy jou tweede besoek aan Grootnek ook baie geniet het. Sal jou kommentaar aan Gerrie oordra. Dankie vir julle ondersteuning. Sien uit daarna om julle weer te ontvang op Grootnek Mooi bly.
Vriendelike groete
Gawie en Erika
Eslin M - Jul 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Eslin, Baie dankie vir jul besoek. Ons is bly dat julle jul besoek aan Grootnek baie geniet het. Sien uit daarna om julle weer binnekort te sien. Alles van die beste. Vriendelike groete Gawie en Erika
Louis D - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Louis, dankie vir jou besoek. Ons is dankbaar dat julle jul naweek by Grootnek baie geniet het. Kom kuier gerus weer. Jou hond is ook altyd baie welkom. Vriendelike groete, Erika en Gawie.
Heineke Z - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Heineke, dankie vir jou tweede besoek aan Grootnek Guest Farm. Ons waardeer jou ondersteuning. Baie bly dat jy jul besoek geniet het. Alles van die beste. Vriendelike groet, Gawie & Erika.
Deon M - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker rus vir die siel en so rustig.
Mike And Tessa M - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely location and Gerrie very helpful. Emphasises that "less is more".
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Mike, thank you for your visit. Glad you enjoyed your stay at Grootnek. There is a map available as well as GPS co-ordinates. There is also signage on the way. Trust you will find us easily next time. Thank you, Gerrie is very helpful. Keep well. God Bless. Kind regards, Gawie and Erika.
Denzil S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig gebly en alles was reg binne en buite die huis. Eienaar baie gasvry en vriendelik.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Denzil, baie dankie vir jul besoek. Ons is bly dat julle jul besoek by Grootnek geniet het. Sien uit na julle volgende besoek. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie en Erika.
Marette D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike plattelandse verblyf onder die sterre!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Marette Ons is baie bly dat julle jul tyd by Grootnek geniet het. Die sterre is asemrowend. Kom kuier gerus weer. Alles van die beste! Vriendelike groete Erika & Gawie
Kevin C - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Melanie P - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en natuurskoon stunning.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Melanie Dankie vir jul besoek. Ons is bly dat julle het jul besoek by Grootnek geniet het. Die rustigheid en natuurskoon is goed vir 'n mens se siel. Mooi loop. Vriendelike groete Gawie en Erika
Frederik D - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek-akkommodasie.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Frikkie, dankie vir jul besoek. Ons is bly dat julle die braai geniet het op die stoep. Die matrasse in die Weskus Cottage is laas jaar vervang. Die yskaste word gereeld gediens en word gou koud, ons vermoed iemand het per ongeluk gedraai aan die verstellings knoppe. Daar word aangedui dat daar gas toestelle is in al ons Cottages en dat daar elektrisiteit naby beskikbaar is. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie en Erika.
Nick Y - Jun 2022
Algehele gradering
An authentic farm stay where you can lap up the stillness of the country.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Thank you Nick for your visit. We appreciate your support. The guests love our 2 donkeys, Charlie and Sam. Our homemade jam is also very popular. All the best. Looking forward to welcoming you again. God Bless!
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Petro G - Des 2021
Algehele gradering
Stil en rustig, lekker plek om te ontspan.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Ons is baie bly dat julle jul honeymoon by ons geniet het! Stem saam die uitsig is beeldskoon. Die gaste geniet die nuwe groot gaste swembad. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Alles van die beste vir jul huwelikspad!
Deidre V - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek gewees! Sonder krag, net die stilte om jou! Sal vir seker weer gaan!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Deidre, Baie dankie vir julle besoek. Dit was baie goed om julle te ontmoet. Ons is bly dat julle julle tyd by Grootnek baie geniet het. Die stilte gee vir 'n mens baie vrede. Kom kuier gerus weer. Alles van die beste. Vriendelike groete, Erika & Gawie
Reynette S - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Reynette,
Thank you for your visit to Grootnek. It was great meeting you! We are glad that you enjoyed your time at Grootnek! People enjoy the quiet and peaceful surroundings at Grootnek. All the best! Kind regards Erika & Gawie
Madeleine T - Des 2021
Algehele gradering
Die absolute stilte was wonderlik.
Francois S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelikke eienaar.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dankie Francois, vir jou ondersteuning. Ons waardeer dit. Ons is bly dat jy jou tyd by Grootnek geniet het. Mooi bly. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Erika en Gawie.
Lorette V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is sonder twyfel 'n plek waar jy liggaam en siel kan verkwik met die rustigheid en natuurskoon rondom jou.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit. Ons is bly dat julle jul vakansie by Grootnek geniet het en dat jul beslis weer terug sal wees. Ons het julle dank aan Gerrie oorgedra vir sy gasvryheid. Ons het al ons gasinstallasies dadelik laat nagaan en alles is reg. Ons glo dat jul die gasstofie se knop nie reg toegemaak het nie. Gaste voor en na julle het geen gasreuk klagtes gehad nie. Ons weet die vriesgedeelte is klein vir 10 dae en dit is waarom ons addisionele vrieskaste het by die hoofhuis en stoor waar ons julle vleis ook gestoor het met n sleutel vir toegang. Die matras is vervang en ons dammetjies se water word skoon gehou. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Mooi bly.
Suzanne M - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit. Ons gaan vliegweermiddel in die huisies sit. Alles van die beste.
Cheryl K - Des 2021
Algehele gradering
Welcoming.
Jacques L - Des 2020
Algehele gradering
Vir seker ’n uitstaan plek!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Jacques, baie dankie vir jou ondersteuning. Waardeer dit. Ons is bly dat julle dit geniet het op Grootnek. Kom kuier gerus weer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Ons pere is reg in Februarie. Voorspoedige nuwe jaar. Vriendelike groete, Erika en Gawie.
Hannelie K - Nov 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek saam met my lewensmaat en ons twee honde.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Hannelie
Baie dankie vir jul ondersteuning! Waardeer dit. Ons is dankbaar dat julle jul tyd geniet het op Grootnek. Kom kuier volgende keer langer. Alles van die beste. Vriendelike groete Erika en Gawie
Odelia D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Odelia. Dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit. Baie bly julle het die rustigheid geniet. Nuwe matras is Desember opgesit en die bed se basis is ook intussen vervang. Kom kuier gerus weer. Grootnek groete Erika & Gawie
Patrick B - Aug 2020
Algehele gradering
Rustigheid en bergklim gaan goed saam!
Christopher K - Des 2019
Algehele gradering
Dit was rustig, stil en net regte plaaslewe.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Christopher
Baie dankie vir jou ondersteuning, ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat jy, jou tyd by Grootnek geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Voorspoedige nuwe jaar. Vriendelike groete, Gawie en Erika.
Marietjie K - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek met stilte en rus om jou.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Marietjie. Baie dankie vir jul ondersteuning. Baie bly dat julle die tyd by Grootnek geniet het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Mooi bly vriendelike groete
Gawie & Erika
Stuart P - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome views, great hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende uitsigte, goeie gashere.
Gawie is 'n wonderlike gasheer. het ons selfs na 'n groter eenheid geskuif omdat hy 'n kansellasie gehad het. Goeie uitsigte, netjiese eenheid, baie skoon. Ons het die verblyf geniet en sal dit aan enige iemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Stuart,
Thank you for your review. It was great meeting you and your friends. It was also a pleasure to move you to a bigger unit. We are thankful that you and your friends enjoyed your stay at Grootnek.
All the best and looking forward to your next visit.
Kind regards,
Gawie and Erika
Karin W - Des 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Karin baie dankie vir jou ondersteuning. Ons is baie bly dat julle jul tyd op Grootnek geniet het. Vra volgende keer dan plaas ons julle in die Bosveld Cottage wat 'n stort in het. Alles van die beste . Vriendelike groete Erika en Gawie.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Jean-pierre D - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic. Beautiful environment.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Jean Pierre, Thank you for your visit to our Grootnek Guest Farm. It was great meeting you. We are thankful that you and your family enjoyed your stay with us. Much appreciated. You are always welcome. All the best. Kind regards, Gawie and Erika
Corrina V - Aug 2018
Algehele gradering
Just the best to get away from the hustle and bustle.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Corrina,
Thank you for your support. We appreciate it. Glad you enjoyed a rustic experience under the milky way here at our farm. Looking forward to welcoming you again.
All the best.
Kind regards
Gawie and Erika
Dirk V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Dirk, baie dankie vir jou ondersteuning. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Gawie en Erika.
Arnold V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wegbreeknaweek wat ons met al ons vriende en familie sou wou deel.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Arnold Baie dankie vir jou besoek. Dit was wonderlik om jou en jou gesin te ontmoet. Ons is bly dat julle die naweek by Grootnek geniet het. Dit was ook lekker om die sterreprag saam met julle te aanskou . Sien uit na julle volgende besoek saam met jullle vriende en familie. Seenwense en vriendelike groete Gawie & Erika
Dave L - Jan 2018
Algehele gradering
I came for the tranquility.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Dave Thank you for your visit. It was great meeting you. Thankful that you enjoyed your stay. We will have a look into the promotional material. All the best. Kind regards Gawie & Erika
Taryn J - Jan 2018
Algehele gradering
Volmaakte ontspanningsuitstappie om te ontspan!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Taryn Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is baie bly dat jy jou tyd by Grootnek geniet het.
Jou diere is altyd welkom. Mooi loop.
Vriendelike groete Gawie and Erika.
Werner M - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Werner,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Bly julle het dit geniet op Grootnek. Kom kuier gerus weer.
'n Voorspoedige 2019 word vir julle toegebid!
Vriendelike groete,
Gawie en Erika
Mark M - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Mark, Dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit. Bly jul het die kuier op Grootnek geniet. Kom kuier gerus weer. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie en Erika
Mario S - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Mario Dankie vir jul besoek. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Alles van die beste. Vriendelike groete Gawie en Erika
Mariana V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Roger Dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer in die vrugtetyd. Vriendelike groete Gawie & Erika
Margie A - Mei 2018
Algehele gradering
A cosy clean cottage in lovely country surroundings.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Margie.
Thank you for your visit, it is much appreciated. It was great meeting you. Remember Joubertina is only 8 km away where you can get supplies.
All the best.
Kind regards Gawie and Erika
Elize E - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die natuur!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Elize Ons is baie bly dat julle die wegbreek in die natuur hier by ons geniet het. Dit het lekker gereen en die plaasdam is nou weer mooi skoon. Kom kuier gerus weer. Mooi loop. Vriendelike groete Gawie & Erika
Sue H - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely surroundings.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Sue, Thank you for your support. Glad you enjoyed the lovely Langkloof. I phoned and told you our stand in Manager would not be there when you arrive (our manager was on leave) but that they would be in the in the Main Farmhouse that evening. Sorry for the inconvenience for the one evening that you stayed over. It is the first time this has happened. It will not happen again. All the best.
Kind regards,
Gawie and Erika
Anelle Z - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful scenery.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Anelle. Thank you for your visit. It is great that you enjoyed the beautiful setting. We will investigate your concern and rectify it. Your comment in the Cottage's guest book is as follows: " Skoon, outentieke blyplek met wonderlike natuurskoon. Baie dankie. Ons wens julle groot sukses toe met julle onderneming. Lekker gekuier." All the best. Kind regards Gawie & Erika
Deon H - Jan 2018
Algehele gradering
Ons sal Grootnek net vir 'n naweek (maksimum 3 dae) aanbeveel
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Deon Dankie vir jou kommentaar. Ons is bly dat julle jul kuier geniet het. Die yskas is vervang en die hangkas word tans gemaak en sal oor n paar dae op sy plek wees. Jy was beslis nie in die Weskus en Karoo Cottages nie wat 6 slaap en hang kaste in het nie. Daar is nuwe beddegoed in al drie Cottages gesit. Al die ander gaste wat die afgelope 9 jaar daar gebly het is baie beindruk met die dekor. Mooi bly. Vriendelike groete Gawie
Drien S - Des 2017
Algehele gradering
Amazing!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Hi Drien, baie dankie vir jul ondersteuning ons waardeer dit. Ons is dankbaar dat julle jul tyd op Grootnek baie geniet het. Kom kuier gerus weer. Seënwense, Gawie en Erika.
Greg B - Okt 2017
Algehele gradering
Pragwêreld uit God se hande!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Greg
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is dankbaar dat jy ook God se skoonheid kon ervaar. Kom kuier gerus weer. Jy is altyd welkom.
Mooi loop
Vriendelike groete
Gawie en Erika
Victoria A - Aug 2017
Algehele gradering
Eenvoudig en romantisch op een idilisch omgeving.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Victoria
Baie dankie vir julle besoek en julle kommentaar. Ek is baie bly dat dit vir julle 'n onvergeetlike ervaring was in 'n idiliese omgewing. Kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom.
Mooi loop
Vriendelike groete, Gawie en Erika.
Bridget V - Apr 2017
Algehele gradering
Peaceful and relaxing atmosphere.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige, ontspanne atmosfeer.
Het 'n heerlike naweek saam met 2 van my vriende by Grootnek gehad. Totale ontspanning met die rustigheid en stilte van die plaaslewe. Ons het in Karoo Kothuis gebly, die dekor is nét die ding om jou terug te neem na 'n tyd sonder elektrisiteit. Langs die vuur sit en by kerslig eet. Maar moenie bekommer oor die gebrek aan elektrisiteit nie, want daar is 'n gas-geyser vir warm water, 'n tweeplaatgasstoof en 'n yskas. Kerse word voorsien so jy hoef nie jou eie te bring nie. As dit vir jou belangrik is om jou selfoon gelaai te hou sal dit 'n goeie idee wees om 'n "power bank" saam te bring - daar is wel 'n sonlaaier, maar dis nie voldoende vir almal nie. Gawie het uit sy pad gegaan om seker te maak dat ons lekker bly en als het wat ons benodig. As jy net wil wegkom van die stadslewe is Grootnek beslis die plek vir jou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Bridget, thank you for your feedback. We are thankful that you enjoyed your time at Grootnek. It was a pleasure having you. We are looking forward to welcoming you again. God bless, Gawie and Erika.
Wendy R - Apr 2017
Algehele gradering
We Love Grootnek, we have visited 3 times over the years.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Wendy,
Thank you for your feedback. We appreciate it. You are always welcome at Grootnek. Thank you, it is a excellent idea and we will put a box in the cottages for the guests to order and fill with our lovely fresh fruit. The fruit season is, peaches from end November early December, pears from early to mid February and the plums from January and February. God bless, Gawie and Erika.
Jo-anne B - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en landelik - heerlike uitspan.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Jo-anne
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang op Grootnek. Kom kuier gerus weer. Mooi loop.
Vriendelike groete
Gawie en Erika
Corien R - Mrt 2017
Algehele gradering
Dis presies wat ons nodig gehad het om ons batterye te herlaai!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Corien, baie dankie vir julle besoek. Ons waardeer julle ondersteuning. Kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom. Mooi loop. Vriendelike groete Erika en Gawie
Delete D - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowende wegbreek teen 'n baie bekostigbare prys.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Nicoline, vir jou terugvoering. Ek is baie bly julle het dit geniet op Grootnek. Julle is altyd baie welkom. Mooi loop.
Vriendelike groete
Gawie & Erika
Francois L - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, Francois, vir jou ondersteuning. Ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Seënwense
Gawie & Erika
Greg B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie meer waarde vir geld as wat ons verwag het, in die mees fantastiese ligging!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Greg, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Ons sal dit oordra aan Gerhard. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Mooi loop. Vriendelike groete, Gawie en Erika
Thys D - Aug 2017
Algehele gradering
Bakgat.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Thys
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle, jul paar dae by Grootnek geniet het. Kom kuier gerus weer. Seenwense Gawie en Erika.
T B - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Tamar, baie dankie vir jul besoek. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het jul tydjie op Grootnek geniet. Kom kuier gerus weer. Mooi loop. Vriendelike Grootnek groete, Gawie en Erika.
Flip P - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Flip,
Baie dankie vir jul besoek. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Gawie en Erika
Denise S - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflike verblyf wat my honde ook baie geniet het.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Denise. Dankbaar dat jy dit ook baie geniet het by Grootnek. Kom kuier gerus weer. Seënwense, Gawie en Erika
Tertius L - Apr 2017
Algehele gradering
Nie sleg nie.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Tertius
Dankie vir jou terugvoering. Hiermee jou direkte skrywe in ons gaste boek: "Tertius en Rosemary le Roux. Heerlik gebly. So lekker anders met kerslig en saligheid. Dankie. Die le Roux's kan mos." In ons beskrywing staan daar duidelik dat daar wel gas toerustings soos 'n geyser, yskas en stoof is met warm water maar geen krag nie. Krag is beskikbaar in die naby gelee hoof huis. Daar is wel solar panele by elke huisie waar jy selfone kan laai en ligte kan gebruik. Mooi bly. Vriendelike groete Gawie en Erika le Roux
Corrie P - Okt 2016
Algehele gradering
Terugkeer na dit wat regtig saak maak.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Corrie Baie dankie vir jul tweede besoek binne 2 weke. Ons is baie bly dat julle dit geniet by Grootnek. Julle is altyd baie welkom. Dankie weereens vir jul ondersteuning. Seenwense en vriendelike groete Gawie en Erika
Corrie P - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut kos vir die siel. Tranquility was bliss.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Corrie. Ons is baie bly dat julle kos vir julle siel gekry het. Julle is altyd welkom. Ek sien julle kom kuier weer volgende week by ons. Dankie vir jul ondersteuning. Ons waardeer dit. Vriendelike groete, Gawie.
Hermien D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig en rustic.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Minnie vir julle besoek. Ons is baie bly dat julle dit geniet het op ons Grootnek Gaste Plaas. Kom kuier gerus weer in die pragtige Langkloof.
Seënwense.
Vriendelike groete
Gawie & Erika
Wendy N - Sep 2016
Algehele gradering
Een van die mees fantastiese naweek ooit.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Wendy
Baie dankie vir jul ondersteuning. Ek is baie bly jul het die naweek terdee geniet. Dit was vir ons ook baie lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Seënwense.
Vriendelike groete, Gawie
Theo G - Feb 2016
Algehele gradering
Die fasiliteite is goed om weg te breek vir 'n naweek.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Theo Baie dankie vir jou besoek aan ons Grootnek Gaste Plaas. Ons waardeer dit. Ons is baie bly dat jy jou besoek geniet het. Dit was baie lekker om met julle te gesels. Kom kuier gerus weer wanneer julle in die omgewing is. Alles van die beste. Vriendelike groete Gawie
Alma P - Feb 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustig met wonderlike uitsig.
Eddie D - Jan 2016
Algehele gradering
The silence and view is excellent.
Marieke V - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie diens, akkommodasie, omgewing en rustigheid.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Marieke Baie dankie vir jul ondersteuning. Ek is bly julle het jul tyd by Grootnek baie geniet. Dit was ook baie aangenaam vir ons om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Gawie
Ireen L - Jun 2016
Algehele gradering
Fantastiese rustigheid en gasvryheid was baie spesiaal
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Ireen vir jul besoek. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Gawie.
Dirk B - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en mooi!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Dirk. Ons is bly jy het die naweek by ons baie geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Gawie
Dee V - Mei 2016
Algehele gradering
Delightful place.
Martin P - Jan 2016
Algehele gradering
Hier kan jy kop skoonmaak.
Gerhard H - Jan 2016
Algehele gradering
Beautiful setting for a braai whilst enjoying a few glasses of wine.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Dear Gerhard I am glad that you enjoyed your time at Grootnek. We will look into your seating suggestion. Kind regards Gawie
Thea S - Des 2015
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Thea
Dankie vir jou ondersteuning. Baie bly julle het jul tydjie by Grootnek geniet. Die perskes is regtig heerlik. Kom kuier gerus gou weer. Mooi jaar. Vriendelike groete Gawie
Nico D - Nov 2015
Algehele gradering
Ons kon vir niks beter gevra het nie.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Monique Ons is baie bly julle het lekker gekuier by Grootnek.
Kom kuier gerus weer.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Mooi bly.
Vriendelike groete Gawie
Zenobia O - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was die beste 2 dae gewees en die beste 50ste verjaarsdaggeskenk.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Zenobia Baie geluk met jou 50ste verjaarsdag. Baie bly jy het dit baie geniet by Grootnek. Kom kuier gerus weer. Julle is altyd baie welkom. Mooi bly. Vriendelike groete Gawie
Eben O - Nov 2015
Algehele gradering
Stil en rustig.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Eben. Ons is bly jy het jul wegbreek naweek by Grootnek Gaste Plaas baie geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Gawie le roux
Ann D - Nov 2015
Algehele gradering
Die rustigheid self!
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Ann,
Ons is baie bly dat julle jul naweek baie geniet het.
Kom kuier gerus weer. Dit sal wonderlik wees om julle weer te verwelkom op Grootnek.
Mooi bly.
Vriendelike groete Gawie
Zelda B - Des 2015
Algehele gradering
Asemrowend en onvergeetlik.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Beste Zelda,
Baie bly julle het dit baie geniet op Grootnek. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Gawie
Amanda F - Sep 2015
Algehele gradering
Peacefully quite and just right for the soul.
Lees meerWeskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Derick B - Feb 2015
Algehele gradering
Aangename omgewing en rustigheid self.
Frik V - Jan 2015
Algehele gradering
Wat 'n aangename ondervinding om sonder elektrisiteit te oornag!
Glen & Ellis T - Mei 2015
Algehele gradering
It was quiet, comfortable and good value for money.
Adriaan L - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlik om net te gaan wegraak in die Langkloof en af te skakel.
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Ag vir jou kommentaar. Waardeer dit. Ek wil net graag twee opmerkings maak. Daar is wel 'n stort in die Bosveld Huisie. Die Weskus en Karoo Huisies het baddens. Daar is ook 'n gasstoof en indien iemand krag nodig het daar is krag naby beskikbaar in die Hoofhuis (100 meter). Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Gawie le Roux
Francois T - Aug 2014
Algehele gradering
Stil, rustig en in 'n mooi omgewing met puik gasvryheid!
Paul R - Okt 2014
Algehele gradering
Ideaal as jy opsoek is na `n plek om te ontsnap van die stad se geraas, van op die stoep sit tot bergklim.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang