Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Baie lekker, dankie. Daar is nie regtig iets om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantastiese wegbreek sonder luuksighede! Die eenheid het alles vir 'n selfsorgverblyf. Lekker wegbreek vir 'n pa & seuns naweek! Geen elektrisiteit, gas & kerse is beskikbaar, en 'n lekker braai op die stoep - lekker stil op die plaas. 2 damme is beskikbaar vir bassvanging. Bring wortels saam vir Charlie & Sam, die donkies! Die huise is nuut geverf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Hi Pieter. Dankie vir jou resensie! Baie dankie ook vir jou ondersteuning. Ons is bly dat jy jou naweek by Grootnek geniet het met jou seuns. Die bass visvang is altyd lekker en ons donkies, Charlie & Sam, is baie gewild by ons gaste. Ons het al drie die huise nuut geverf, binne en buite. Kom kuier gerus weer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang! Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika.

Janine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing, peacefully awesome. It was amazing. The host was so friendly and very helpful. We loved our stay there. We will most definitely recommend it and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Dear Janine, thank you for your review. It was great meeting you. We are glad that you enjoyed your stay at Grootnek! We look forward to welcoming you again in the near future. All the best. Kind regards, Gawie & Erika.

Robert K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gawe eienaar. Rustige plaas atmosfeer. Plek vir rus. Ons het heerlik gekuier. Ons was gelukkig om binne vrugteseisoen daar te wees en het heerlike pruime in oorvloed gehad. "Rustic" huisie sonder krag. Lekker kuierstoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Goeie dag Robert. Dankie vir jou review. Ons is bly dat julle lekker gekuier het by Grootnek en dat julle die lekker pruime geniet het. Ons laat ons gaste van die perskes en pere ook pluk gedurende hulle seisoen. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthew K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Excellent value for money and a great host. We stayed at Grootnek Guest Farm for New Year's Eve. It was quiet and peaceful, which was just what we wanted for New Year's. The cottage has amenities and checked all our boxes for a rustic farm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leoni G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Dit was baie rustig en almal kon heerlik uitrus. Die verblyf was heerlik en rustig. Die ontvangs was gasvry en navrae is vinnig geantwoord. Alles wat nodig is, word verskaf - die enigste probleem is die gasyskas - dit is nie koud genoeg om vleis en kos vars te hou vir langer as 'n naweek kuier nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Hi Leoni, dankie vir jou review. Baie dankie ook vir jul ondersteuning. Ons is bly dat julle jul verblyf by Grootnek geniet het. Ons het onlangs gaste by ons gehad vir 'n tydperk van 31 dae en hul yskas was reg. Meld dit in die toekoms dadelik aan sodat dit reggestel kan word. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie en Erika.

William S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Wonderlike gasheer Gawie baie vriendelik en professioneel. Ja, baie lekker, geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Goeie dag William. Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker gekuier het op Grootnek. Kom kuier gerus weer. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika

Susan K
1 nag
4.0
Jul 2024

Was slegs 1 nag daar. Omgewing baie mooi, lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMGI4ZWE1LTg4MDQtNGQwNS1iYjkzLWZkY2U4OWY4ZjMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Grootnek Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835434973631 23.77110567948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang