Grootnek Guest Farm
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grootnek Guest Farm is in die lieflike Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina en die Krakeelrivier geleë.
Daar is 3 selfsorgkothuise tussen die pruimboorde op die vreedsame vrugteplaas - Weskus-kothuis, Karoo-kothuis en Bosveld-kothuis het almal 'n plaas-Jacuzzi. Elke kothuis het gastoebehore en lopende warm water, lampe en kerse.
Daar is elektrisiteit nay die eenhede op die plaas.
Doendinge op die plaas sluit voetslaan, baarsvang, voëlkyk, sterrekyk, perdry, vrugtepluk soos pruime, perskes en pere in seisoen, swem en 4x4-roetes in. Die gholfbaan is ook net 6 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gawie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
- Gaste dink Grootnek Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Krakeelriver Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap